This is opened for active discussion of the Currie Cup Game between Griquas (current Log Leaders) and the Blue Bulls held at GWK Park, Kimberley, SA at 15:00 local time.
Updates of scores will be given from time to time.
Teams:
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombard, 4 Nolan Clark, 3 Ruaan du Preez, 2 Simon Westraadt, 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Andries Kruger/Rayno Barnes, 17 Albertus Buckle/Zane Killian, 18 Brendon Snyman/Heinrich Stride, 19 Sean Plaatjies, 20 Dougie Helmuth, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens.
Blue Bulls: 15 Tiger Mangweni; 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Marius Delport; 10 Francois Brummer, 9 Francois Hougaard; 8 Dewald Potgieter, 7 Jacques Burger, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Frik Kirsten, 18 Fudge Mabeta, 19 Pedrie Wannenburg, 20 Ruan Snyman, 21 Burton Francis, 22 Zane Kirchner.
Referee: Willie Roos
Assistant referees: Matt Kemp, Marc van Zyl
TMO: Michael Cupido
Tackler op Potgieter netnou het ook nie weg gerol nie.
Kwas penalty
Kwas 9 / Bulls 8
9-8 Kwas
@K9-MonsterLeeu –
Dit klink harsh – gele en strafdrie. Was dit geregverdig?
Hoe moes Stegmann daar wegkom ?
@Supa Die Bloubul – Moeilik om te sê. Was bietjie harsh dink ek.
Watermeyer skop al die balle weg.
67@bdb – Janee, hy moet bietjie paas ook of die Kwas aanvat, flok
Bulle speel saam die wind
Penalty Kwas…op middellyn….vat pale toe.
Donnervoet van die Kwas skop nou pale toe….
Mis.
Mis
Is hierdie ref befok in sy kop, hy maak rugby dood
Try Kwas ??
TMO
Try Kwass?
mooi 3
Def Try!!
Dis ‘n try
14-8 kwas.
Moekwena het daai drie gemaak van die begin af.
@superBul – Hy het vroeg gewys waar sy hart le………
Die bal is aan Bulle se kant, die volgende oomblik pop hy by GW uit, en hul score. Maar ou Willie sien niks. By GK losskrums is hy vinnig om BB te blaas. By BB losskrums los hy die manne om lekker te krap …
conv mis.
Goeie drie
hoekom speel die bulle nie flippen hardloop rugby nie, ons sal alles aanvaar as dit op n verloor uitdraai mits ons iets leer daaruit, hierdie spel is kaaak
Try Hougaart
Tryyyyyyyy Hougie
Hy speel goed !!
Try Bulls
Mooi 3.
GW speel op die grong die bal maar word nie geblaas nie?
Users Online
Total 192 users including 0 member, 192 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,217 Page Impressions
_