This is opened for active discussion of the Currie Cup Game between Griquas (current Log Leaders) and the Blue Bulls held at GWK Park, Kimberley, SA at 15:00 local time.
Updates of scores will be given from time to time.
Teams:
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombard, 4 Nolan Clark, 3 Ruaan du Preez, 2 Simon Westraadt, 1 Steph Roberts.
Replacements: 16 Andries Kruger/Rayno Barnes, 17 Albertus Buckle/Zane Killian, 18 Brendon Snyman/Heinrich Stride, 19 Sean Plaatjies, 20 Dougie Helmuth, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens.
Blue Bulls: 15 Tiger Mangweni; 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Marius Delport; 10 Francois Brummer, 9 Francois Hougaard; 8 Dewald Potgieter, 7 Jacques Burger, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Frik Kirsten, 18 Fudge Mabeta, 19 Pedrie Wannenburg, 20 Ruan Snyman, 21 Burton Francis, 22 Zane Kirchner.
Referee: Willie Roos
Assistant referees: Matt Kemp, Marc van Zyl
TMO: Michael Cupido
239@SA Barbarians – Hehehe
Kaptein Kots !!
239@SA Barbarians – Het Kaptein Kots se vroulief hom in die knaters geskop gehad, dat hy nie kon speel nie ??
340@SA Barbarians – wie was kaptein gewees ?
243@bdb – Liebenberg, die haker
Geluk WP! Mooi!
Kpaul
Het ek julle nie gese julle gaan maklik wen nie???
@grootblousmile – Sy het hom geskop dink ek. Maar toe sy tref, toe is dit sy labia minora waar daar knaters moes wees. Sy kry tans berading vir skok 🙂
232@bdb – I’ve no-one to speak to on that thread and my Afrikaans isn’t letting me break into this one. Think I’ll go out for a beer 🙂
BB se twee moeilikste wegwedstryde (Sharks en GW) is nou afgehandel, en het 6 logpunte gekry. Tweede rondte het ons WP weg (Nuweland is goed vir die BB die laaste paar jare) en Leeus op Cokepark (Loftus B).
Cheetahs, Sharks en GW by die huis in 2de rondte.
246@SA Barbarians – Sy het hom seker op die mearmerrie probeer skop, maar toe’s hy te kort… hehehe
Op die radio het dit geklink of De Jong weer goed gespeel het?
Yes ek het 250!
247@JockBok – Grab a Marlboro and type in Afrikaans….. hehehe
Over to the Lions / Sharks Thread….
@bdb –
Ja, hierdie wen was crucial! Ons is nou terug in die mix. Ons moet nou gaan vir n tuis semi.
Ons het 5 keer soveel comments hier as op Voldy se site…. hahahaha
Bwahahahaha
Hehehehehe
sien julle op die lions – sharks thread
Users Online
Total 509 users including 0 member, 509 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,430 Page Impressions
_