Burton Francis will wear the Vodacom Blue Bulls’ number 10 jersey against the Leopards at Loftus Versfeld on Friday night with the talented Dewald Potgieter captaining the team.
Francis gets a chance to start in the place of Francois Brummer and as a result of coach Frans Ludeke’s decision to start with a number of the youngsters, Potgieter will lead the team with Derick Kuün amongst the replacements.
As expected Ndungane is back in the starting XV following his extended injury lay-off and on his inside the exciting under 21 centre Stephan Dippenaar will partner Jaco Pretorius in the midfield.
Potgieter will play in a loose trio at the side of the experienced Pedrie Wannenburg and Deon Stegmann with Fudge Mabeta packing down in the second row alongside Flip van der Merwe.
Ludeke has also selected and entirely new front row that sees Frik Kirsten, Bandise Maku and Dean Greyling anchoring the scrum.
Ludeke said at the weekly press conference that was held at Loftus on Tuesday that the time is right for the youngsters to show what they’ve got and he is full of confidence that they will be able to utilise this opportunity.
“There are a number of the youngsters in the camp that are pressing for places in the starting XV and I believe now is the perfect occasion to give them a chance.
“They are all part of the system and have been working very hard during the last couple of weeks and I must add that they brought a great deal of positive energy to the team.”
Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; Akona Ndungane, Stephan Dippenaar, Jaco Pretorius, Gerhard van den Heever; Burton Francis, Francois Hougaard; Dewald Potgieter (c), Pedrie Wannenburg, Deon Stegmann, Fudge Mabeta, Flip van der Merwe, Frik Kirsten, Bandise Maku, Dean Greyling. Reserves: Derick Kuün, Werner Kruger, Wilhelm Steenkamp, Jacques Burger, Heini Adams, Francois Brummer, Stefan Watermeyer.
Burtjan Francis at flyhalf…
Burton Jancis, hoop hy het sy skopvoet aan. BB moet nie net 5 punte kry nie, maar ook bietjie werk aan daardie punteverskil.
@bdb – 10 000 –
Ek hoop daai stutte kom bietjie deur. Ons sukkel met die skrumwerk.
Waar is Jaco Afrikaans ? Hy moet mos nou juis ‘game time’ inkry ?
ok vriende en blou bulle
sien julle môre!
@Supa Die Bloubul –
Ek het ook gewonder. Lyk nie of hulle hom rate nie.
@ashley –
Tjeers
5@ashley – Baai Asbak, geniet jou aand, al is jy ‘n Kapenaar…
Francis kan ‘n baie goeie move wees.
Like hom as ‘n speler.
Nie spectacular maar solid.
9@bul-a-bhloo – Burton Francis is TE lig in die broek… ek deel nie die mense se hype rondom hom nie
@grootblousmile – Sal maar sien.
Wie het Erasmus vandag probeer koop……..seker die Bulle se ball-boy en bottle washer.
@grootblousmile –
ek ook nie.
@bul-a-bhloo – Hy moet net Wynie Strydom uitlos ons stuur n gang na sy huis toe.
@grootblousmile – #11,
Altwee daai hoog aangeprysde losskakels doen maar treurig sover, baie wisselvallig. Dalk nie so goeie ding dat hulle in uit is nie, gee een ou sy kans en laat hom settle. Kyk hoe het Morne gesukkel toe hy en Dereck die job gedeel het.
14@superBul – Is so ja !
@grootblousmile – Dinge loop mooi hier , die ouens en girls geniet die blogging hier. Plek skoon en aangenaam, julle het werklik n goeie job gedoen.
16@superBul – Fokkit broer, ek is self aangenaam verras….
Ek het nou Advertensie Tariewe van ‘n sekere PLEK af gekry (Courtecy van Handbriekie), vir wat hulle vra vir Advertensiebanners en Click throughs… wil nog rates by ANDER ouens ook kry…. en dan ernstig werk aan ons Advertensiespasie hier op die Blog….
Sal lekker wees as ons so bietjie kleur kan bygooi met mooi Advertensies…
My Kleinboet is juis besig om so paar demo-advertensies vir ons op te maak…
Rassie kan ook hier adverteer vir spelers.
Enige nuus oor Habana?
18@K9-MonsterLeeu – Hehehe
Jaaaa, hier is manne wat oud genoeg is, wie se toks dalk nog sal pas…
19@bul-a-bhloo – Nie waarvan ek bewus is nie !
@grootblousmile – ek verwag juis ‘n oproep. Moet my toks gaan uitkrap. Maar eks dalk bietjie te jonk.
22@K9-MonsterLeeu – Jou ou toks is nog seker van daai soor wat staal-toon-punte gehad het, soos safety boots….
@grootblousmile – hahaha Adidas Caps…onthou jy hulle?
24@K9-MonsterLeeu – Jaaaaaaaaa…
Fokkit, daai goed was swaar op mens voete jong !
@grootblousmile – daai waarmee Paul Roos en Pietman gespeel het hehehe
@K9-MonsterLeeu – Die Bulls spelers kan hulle CV’s hier post sodat hulle nie Rassie se tyd so mors met hulle geneul om Kaap toe te kom nie.
Die man se goeie manier word sleg misbruik – hy soek nie WO tipe glansjapies wat die moffies Nuweland toe sal laat stroom nie ffs!!
@grootblousmile – ja maar dit was groot in daai tyd. Eerste toks as ek reg onthou wat die groen/geel strepe gehad het. So geblink daar in die donker van die skrums.
26@K9-MonsterLeeu – Fok, ek dink Pieta het sommer met Myner Boots gespeel, waarin moere onder vasgegom was… virrie vastrapslag…
@SA Barbarians – hehehehe Die lekker van om daar te gaan speel is jy weet nie in watter posisie jy gaan opeindig nie. Vat nou Habana. Rassie maak dalk van hom ‘n lekker flank.
Users Online
Total 415 users including 0 member, 415 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,698 Page Impressions
_