Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.
The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.
The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.
Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”
In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.
“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.
** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.
@ashley –
Ok grappie daai…vir n honger man….
Jis jis
Klink my ek moet weer vir Supersport dreig!! Watse kak is dit die dat hulle nie al die CC games uitsaai nie? Maak my sommer weer van voor af die bliksem in.
Dit lyk darem of SA Rugby se website live scoring gaan doen. Hulle is te kry by:
http://www.sarugby.com/news/Live_Scores/fid=794.html
211@Pietman –
komaan, pietman
daais ñ goeie een
werk elke keer!!
😆
@grootblousmile –
Ek is n African, ek besef dit elke dag al hoe meer.
Wens ek het Ashley se Afro gehad…..
@Pietman – 209
Kom dat ek jou nog so bietjie hongerder maak…
Ek het laaaas Sondag ‘n oxtail potjie daar by my pa op die plaas in Buffeljags gemaak. Het hom so ses ure op die vuur gehad….
@KingPaul –
F@kkof man, dit was moosa ongeskik van jou…op Buffeljags nogal….
Donner, nou is ek lus vir beesstert en stamp mielies boonop…
@Pietman – 216
@KingPaul –
Wat het jy gehoor?
@Supa Die Bloubul –
Het jy nie my sms gekry nie? Het nog niks gehoor nie, maar sal beslis hier oor die naweek bietjie rondluister. Maar soos ek sê, ek sal moerse verbaas wees as JF nie Kaap toe kom nie. Daai Frikkie Erasmus is ‘n moerse shrewd lawyer! Ek wil eers hoor wat sê hy. Volgens hom was JF se kontrak met die Lions nie bindend nie. Maar dis nie hoe ‘n ou dinge doen nie. Aan die ander kant, as JF nie meer vir die Lions wil speel nie…..
213@ashley – Ek het nou hierdie Jannie grappie van jou aan my kruppel broer gestuur…. hy gaan van sy krukke afdonner as hy dit lees…. dis sy tipe grappie daai.
@Pietman – yes yes, nou praat jy. Ek het my potjie saamgebring van SA af, gepos. Beestert hier ‘n goedkoop. Mense eet dit nie hier nie.
@KingPaul – net soos bakkies by die bulle, maar hy is nogsteeds daar en happy.
@KingPaul –
Net jou eerste sms gekry. Niks daarna nie.Het jy my sms gekry?
Leeus kan hulleself baie moeite spaar om hom net dadelik te laat gaan as sy kontrak nie bindend is nie.
Hulle twee jaar terug hier deur met Mujati en het hulle geld en tyd gemors.
Ek lees nou dat Brian Mujati ook aan te waai is by die WP. Goeie ding, dink nie hy sou gou weer plek gekry het in die WP span nie. Veral nie met JC Krizinger wat ook nog in die ry staan vir speelkans nie. Ongelooflik hoe WP nou skielik ‘n paar betroubare voorrye en twee lekker hakkers het, maar fokkol vleuels/heelagters nie. Wonder hoe lank Jantjies en Koster nog beseer gaan wees?
214@Pietman –
hehehe
@grootblousmile –
lol
ok, manne
sien julle môre
beer o’ clock
@rugbybal – 223
Bakkies is te dom en hardegat om ongelukkig te wees 😆
En kom nou, daar is ‘n groot verskil tussen die Bulls en Lions. Bulls is S14 champs en Lions veg daarteen om deur die Kings vervang te word…
226@ashley – Baai Asbak !
Kpaul
Daar kom jou sms nou deur. Sien jy se dieselfde as ek! (oor Mujati!)
@Supa Die Bloubul –
Het nou nie al die mails gelees nie, maar onthou jy hoe die Lions hoog en laag gesweer het Mujati gaan nerens heen nie?
Kom ons wag maar en hoor eers wat WP se antwoord is. Ek hoop regtag nie die ding gaan draai in die hof nie…
@KingPaul – My boet het vir die prokureers firma gewerk wat Bakkies se saak gehanteer het. Hulle het als probeer, maar daar was geen loopholes nie. Op die ou end het die bulls unie vas gestaan by hulle kontrak, teen Bakkies se wil. Hy het dit aanvaar en geniet nog steeds sy rugby. Dink nie hy is dom nie. Dink ook nie jy sal dit voor hom se nie.
@KingPaul – Stem ek sal ook nie vir die Lions wil speel as ek hy was nie. Maar wie weet met Winning Ways mag dit dalk net ‘n swak skuif wees. 🙂
Sien jullietsie anders aan ons Prentjie heel bo ??
@grootblousmile – Bakkies!!!!!!!!
@rugbybal – 231
Bakkies moet my eers vang…. hehehehe
@grootblousmile – Is dit Eddie Andrews wat daar lings van Bakkies staan?
236@KingPaul – Lyk so….
@KingPaul – Daai ou was useless
238@rugbybal – Janee, useless verby !!
Province are desperate.
Trying to keep supporters hoping for better days by spreading rumours.
Season ticket sales also need a boost?
Users Online
Total 184 users including 0 member, 184 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,042 Page Impressions
_