Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.
The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.
The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.
Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”
In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.
“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.
** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.
148@Pietman –
pieta
om eerlik te wees ekt ni eens geweet zondach is op darling ni
en
ekt ook nie ñ cookin’ clue waar wp se akademie is nie!!
Ek moet rol,lekker naweek mense.
149@Pietman –
😀 jy en gbs was toe mos al in jul vroeë 60’s, was julle nie?
mirrag almal.
Eks nou gatvol gewerk maar dit help nie ek ry nie.
Traffic moosa fokop – trokke op N1 omgedonner en hulle staan tot innie stad.
Gaan maar by die Bascule `n paar doppe vang en dan Houtbaai omneuk.
@ashley –
Pietman was daarie tyd lankal grys gewees…
Mannetjies se die beste senters met wie hy ooit saamgespeel het was Koos Waldeck (GW) en John Gainsford (WP).
Ek het hom eendag gevra daaroor.
Joggie Jansen (OVS) was ok, maar baie een dimensioneel, goeie tackler gewees aan die buitekantse skouer…..egter maklik om hom te klop aan die binnekant, hy was n groot ou.
Boer deesdae met saalperde op Panoma tussen Griekwastad en Groblershoop, pragtige plaas wat hy daar het, as jy eendag in daai rigting ry.
@ashley –
Wanneer, 1970?
Nee fokkit, ons het toe net begin b@lhare kry….of sal ek se kroesies, en dan moes jy mooi soek.
Maar ons het al kar bestuur toe (skelm), die cherries gekokkenotch, El Cano gerook en Black Label gedrink, en agter die kafee se hoek gekots daarna as die meisies nie kyk nie….
@ashley –
151- As JY nie weet nie, dan is daar nie so n plek soos n akademie nie…
@Pietman –
jeez Piet — watter bloedgroep is hy?
@trupisero –
Mooi man!
Nou kan jy lekker in die traffic sit en hier gesels.
158@Pietman –
daar is baie dinge wat ek nie weet ni
so
moenie agter my aangaan ni!!
@trupisero –
Wie Joggie?
Nie seker nie.
Maar beslis nie in dieselfde bloedgroep as Eben nie, Joggie is n rustige ou, Eben n vuurvreter en kopslaner, vra vir Morne…. 🙂
160@Pietman –
Norrefok sit ek in daai traffic nie — sit eerder in die bar.
@Fern –
Sorry Varing, #156 oor Joggie was vir jou.
162@Pietman –
Gedog jy weet so baie van hom jy kan ons sommer sy gesondheid geskiedenis kan gee…hehehe
@trupisero –
Nee, was paar keer daar op Panoma saam met my neef, oor saalperde.
Joggie is n meneer op daai gebied en in daai geweste.
In 1970 was ek al amper op skool…. die jaar voor ek gr 1 toe was…
Maar hey, ek het al die girls gekokkenotch daai tyd… daar was so mooi dogtertjie saam met my op kleuterskool en later in die Laerskool… Tiana du Toit… ai maar ek het haar gelike jong, sy was my eerste “Kys” in gr 2…
167@grootblousmile –
Smaak my jy was al van vroeg af `n “stalker”.
@trupisero –
165# Anyway, terwyl jy daar sit en fckol doen in die verkeer, kyk of jy iets met n rugby content kan pos hier n slag, uit jou geheue, instede daarvan om SlimJannie te speel…:-)
@Pietman –
:-)….en hie is hy nou
168@trupisero – Ek was al Pro-stalker voor skool… lekker dokter-dokter met ons bure se dogtertjie, Karin, gespeel…
Lê, laat ek jou ondersoek…. hehehehe
Tjeers julle Janne.
Ek moet sleep, gaan vrou soek vir aandete in die dorp iewers.
Sien julle more, dankie vir die lekker rugbygesels.
Tjorts.
172@Pietman – Tjorts Piet.
169@Pietman –
ekke issie innie traffic nie.
Praat van rugby, Mossie se storie is nou interresant — wonner wie se kontrakte hy geteken het toe hulle hier was — aangeneem dat was vir WP – dalk nuwe bok kontrak? Dink egter nie dit sou in die middel van 3N gebeur nie.
PS: Jou gat by the way 🙂
171@grootblousmile –
Ek het sommer `n dokters tassie gehad — darem lekker gespeel — jammer die girls is nie so gretig soos hulle ouer word nie…hehehe
Supa — jy kom loer te gou virrie 200.
176@trupisero –
Ek gaan nou slaap. Wakker gesit tot 2:45 gisteraand. Erg gesukkel om te slaap. Nou tyd om op te maak.
171@grootblousmile –
nee bliksem, ek weer was baie “vaak’
altyd huisie-huisie gespeel
maar was altyd een van die “kinders”
wat gou-gou winkel toe moes gaan
terwyl “pa” en “ma” gou gaan slaap!!
😳
helloooooooooooooooooooooooo!!
(echo) hellooooooooooooooooooooo!!
waaaaars almaaaaaaaaal??
(echo) hoe de f*k moet ek wiet?
178@ashley – Bwahahahaha
Jou vaakvis !!
Ek sien nog niks het intussen verander nie !!
Hehehe
Users Online
Total 71 users including 0 member, 71 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,209 Page Impressions
_