Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.
The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.
The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.
Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”
In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.
“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.
** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.
117@Sir_Earl_the_Lion –
baie dankie earl
gelukkig vir julle bly jul groot troefkaart … “the band-aid man” darem getrou aan julle!!
Nee, ek’s nou weer hier….. onderbrekings, onderbrekings… weetie manne nie ek het belangrike goeters om te doen soos blog nie…. flok !!
@ashley – Ek bly ook getrou aan die Leeus.
@grootblousmile – GBS, mirrag jou harde werker.
119@Pietman –
o so
jy wil hê ek moet tussen die witmense kom drink
dat
julle my kan d*nner nê?
@ashley – bwhaahahaha 😆 Klink my Pietman wil jou uitvang.
122@grootblousmile –
lees #116
124@Ed_the_Lion – SAB kom nou gou hier na my toe, hy het Maandag sy baadjie hier vergeet…
Ek vat dit so bietjie kalmer vandag, het gisteraand ook vroeg gaan slaap… so teen 23:00 al….
127@ashley – Ek het dit gesien en gekap met ‘n flat ignore… haahahaha
@ashley –
Ash, en ek dink hoekom dit maklik is vir die Kaap om goeie spelers te lok….. in plaas om hulle eie te ontwikkel.
En DIT is wat my spils maak oor WP-Unie se rugbyontwikkeling!
So nou en dan kom daar n outjie soos JdeJ na vore, terwyl daar honderde is….wat geen aaandag kry nie.
Ek en PissAnt is al opgepraat oor dit, daar op Voldy.
@grootblousmile – Goeie mens oom SAB. Voel vinnig of daar nie vir jou geld in sy sakke is nie. 😆 Ek wil vroeg in die bed kom, maar ander aktiwiteite hou my nou besig. Ek kan seker nie kla nie.
105@Ed_the_Lion –
Gryp jou hart pille!! hehe Gewonder of jy gaan reageer. Maar dis darem nie waar dat die Lions elke keer bo die Cheetahs eindig nie. 2007 en 2008 het die Cheetahs bo julle geeindig.
@Supa Die Bloubul – Wie het die rekord vir die minste punte ooit in ‘n S10/S12/S14 kompitisie?
Ek moes daai hartpille weer vinnig sluk toe ek dit sien.
Ed,
Wat se jy oor Mossie wat dalk bly?
133@Ed_the_Lion –
Die Cats.
@ashley –
Ons kan af Dal Josefat of Railway Bar toe, as jy nie die Crown laaaik nie …:-)
Maar laas toe ek innie Crown was, was die ouens meesal ordelik.
Weet nie van nou nie.
So nie, gaan ons op Dros se kant toe, erens sal daar wel n plekkie wees…
123@Ed_the_Lion – trou met ‘n goeie vrou, dit is baie beter !
129@grootblousmile –
hehehe
130@Pietman –
oor daai bliksems by wp wat verantwoordelik is vir talent identifisering wil ek nie eers praat nie!!
@Supa Die Bloubul – Ek is nie bly nie. Hy moet gaan.
En nee, die Bulle het die rekord.
139@Ed_the_Lion –
Verkeerd. Cats het die minste punte in n seisoen aangeteken. Bulls het die minste logpunte aangeteken. Jyt gevra oor die punte.
140@Supa Die Bloubul – Ok, ek het gedink jy behoort te verstaan wat ek bedoel het. Ek het bedoel LOG PUNTE.
En op daardie noot, groet ek vir eers.
@ashley –
138 Ash
Help my hier asb.
Allan Zondagh se plek op Darling, die rugby akademie, en Dawie Syman en Steph Nel op S’Bosch, watter een is die WP-akademie?
136@Pietman –
“upstairs@blues” lady grey
of “bacchus” main road
sal ook orraait wees
ek sou natuurlik een van daai twee verkies
..
net ingeval ek my oukapi by die huis moet gaan haal … daai twee plekke is spoeg afstand vannie hys af!!
😀
143@ashley – Is jy familie van Solly ?
142@Pietman –
wp akademie?
uhm … ooooooo, is daai pub onnerie railway stand, man!
144@grootblousmile –
nee
hy’s ñ cullert … duh!!
Middag almal.
Ek het “Oor die kole” van Toks en Kobus Wiese gister gekyk.
Hulle het n onderhoud met Joggie Jannsen gehad.
Hulle het daai tackle van hom teen die All Blacks gewys.
Hardste tackle ook,krisis daai ander mens het seer gekry.
@ashley –
Eendag Bacchus gesien, met die verbyry.
Saak is reg.
Maar, nou eers oor WP-akademie, waar is dit?
Weet jy?
Ek weet daai ouens van Fidentia het moosa idees gehad destyds, saam met Alan, maar dis natuurlik nou alles weg.
Is Alan nog aan die gang op Darling, of is alles nou by Maties/ Coetzenburg en Dawie?
@Fern –
Wayne Cottrell, 1970, op Loftus, Bokke 17-6 !
Sal ek ooit vergeet….
Die Siddie-toets.
@Pietman –
Ek dink toe Cottrel uiteindelik opstaan toe weet hy nie of dit Dinsdag of Dingaansdag is nie.Hy se die beste senter met wie hy gespeel het was Mannetjies.Hulle het n toets gespeel waar Mannetjies sy oponent links laat aftrap het en dan het Joggie hom geslag.
Users Online
Total 118 users including 0 member, 118 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,847,286 Page Impressions
_