Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.
The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.
The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.
Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”
In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.
“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.
** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.
Middag, iemand tuis ?
Hier is seker nou weer ‘n klomp aasvoëls wat lê en wag dat ek tot by 99 kom, en dan wil toeslaan oppie 100 …
Just a quick last word, on the topic.
How long before the rest of the WP team are going to say wtf, what’s with this R2m offers for the boys from up north all of a sudden, while I have been busting my butt down here for R7k….?
Mark my words.
Lekker alleen op die blog: I am a Legend !
@Pietman – Sien ek is darem nie alleen nie. Wonder vir hoeveel die Bulle vir WO gekontrakteer het ?
@bdb –
Maak dit n blou 100 !
94@bdb –
but
i AM legend!!
Ashley, kom uit, ek sien jou !
100 !
95@bdb –
ñ paar potte kondensmelk (gbs is die hoofborg!!)
@bdb –
Wetie, maar die Kaap het hom 2m ge-offer.
Nogal goeie geld, om in die Kaap te woon.
nou !
@ashley –
Bliksement!
Dis n voorbode…..Boland gaan more wen, watch.
@ashley – Wanneer gaan die kapenaars leer ‘n BB kan nie nee sê vir melktert en biltong nie ! Geld is ‘n bykomstigheid.
20@Supa Die Bloubul – Ek vloek jou nou vreeslik. Die Cheetahs eindig elke jaar laaste. Hoekom soek jy so graag die southern kings in die kompetisie.
102@bdb –
te laat!! wp het hom!!
@ashley –
Hoeveel verdien jy daart innie CJ, meer as die rugbymanne?
Kom nou wees eerlik, se ja…
Ek kry die gevoel ‘n leeu kyk vir my …
@ashley –
Jy meen Boland, jy is nie WiePie nie, ek weet…
105 @Ed_the_Lion – Toemaar, ek het julle beskerm, kyk na #63
107@Pietman –
komaan pietman
ek
werk vir peanuts, bru
@bdb – Raak jy nervous as iemand jou try opsom?
109@Pietman –
eers boland
dan
wp
@ashley –
111 Seker moosa byvoordele dan…
63@bdb – Om eerlik te wees, ek wil hê hy moet gaan. Hy dreig nou al te lank om vir ‘n ander provinsie te speel.
114@Pietman –
😀 ekt nog altyd geweet jy’t ñ sin vir humor
anyway waa’s gbs
sien hy’s online, maar hy praatie samie
sit en oefen seker weer sy blou bul horing oppie porn sites!!
@ashley – Ek is jammer vir WP se part dat Luke waai. Hy is ‘n goeie kaptein en speel baie goeie rugby 🙂
115@Sir_Earl_the_Lion –
marrag earl
hoesit?
moet sê dis die 1ste keer dat ek hoor jfourie wil erens anders as vir die leeus speel
moet eintlik sê dat met die leeus se swak vorm die afgelope paar jaar is dit eintlik verbasend dat hy so lank daar gebly het!!
@ashley –
111 Ek en my vrou praat elke dag, n ou wat in die Kaap woon moet aanvaar daar is sekere dinge wat geld nie kan koop nie….soos die Kaap.
Jy woon in een van die mooiste valleie in die wereld.
Ek maak miskien n paar sent meer as jy, maar ek woon in een van die mees aggelee plekke op aarde.
So, ou moet maar soms inboet vir daai voorreg wat jy het.
As ek Okt daar onner is, sal ons bietjie gesels oor die lewe, innie Crown Bar, in Main Str…N.Paarl.
@ashley – Astrom, mirrag. Lekka self.
Die Leeus maak gelukkig nog semis en finale as dit by die CC kom. Hy het seker besef, WP
doen nog swakker, so dit is beter om by die Leeus te bly.
Users Online
Total 33 users including 0 member, 33 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,847,100 Page Impressions
_