Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
@Staal – bwhaahahahaha
@ashley –
Daai meisie van ons hol darem lekker ek se, Semenya in die 800 m.
Blikskottel, wat n vinnige cherrie!
Kyk haar op YouTube..
@Snoek – lelikste meisie wat ek in my lewe gesien het šÆ
@Ed_the_Lion –
Ed ek hoor jy het n nuwe dolla daar,is sy darem “hungary” vir n bietjie aksie?
Ek het net so vinnig kom oƫ wys om seker te maak die bulle maak nie moeilikheid nie. Laat ek maar aangaan met die wasgoed.
@Scrumdown –
Na haar operasie is sy Castrate Semenya
@Fern – Hello Fern,
Kyk sy is baie honger. Goeie girl. Bring bier en maak kos as sy hier is. As ek haar nou net kan kry om die wasgoed en strykwerk te doen, is sy perfek. Dit vat my so 3 weke om hulle mooi te leer.
@Ed_the_Lion –
Klaar gras gesny, nou was jy al weer.
Smaak my hulle maak jou n ‘domestic’ daar in Boston, die Hongare…?
@Fern – hey, jy ennie vroumense… jy moet starig… .daars n lelike virus wat rondloop…. š
213 @ K9-MonsterLeeu – Lyk vir my baie na Gobani Bobo….
@Ed_the_Lion – ek sal so ogie hou…..hulle is gewoonlik redelik bedaard terwyl ek hier is. Uhm…gedog jy gaan aan die reply knoppie werk š
@Ed_the_Lion –
Vat partykeer langer om van die goed te “housetrain”.
@Supa Die Bloubul – š
@carol – How is the weather in the Cotswolds?
@Staal –
Die tipe vroumense wat hy date maak die virus bang! š
@Ed_the_Lion – Ed…stuur haar na my toe vir twee dae š
@Staal –
Ek hoor so,varkgriep.
@Snoek –
Bwahahahaha!
Ja wragtig, sy lyk nogal na hom, of hom na sy…of hoe nou?
@Snoek – hehehe….’n vinnige Bobo…..
@Scrumdown –
Luke se plek daai Kotsworld.
@Snoek – 220 ….Skitterend…
213@Snoek – Ek het ook die ding gedink toe ek haar foto sien.
@K9-MonsterLeeu –
Janee Ed na 2 dae by hom gaan sy so dankbaar wees vir jou dis nie snaaks nie.o jinne ek het vergeet julle altwee is leeu supporters so dis maar six of one and half a dozen of the other.
@Supa Die Bloubul – š
@Pietman – Ja Pietman, binnekort is ek fully domestic, dan sny ek die alleen tannies se gras vir hulle deur die dag š
@Fern – Sy leer vinnig. Nou net vir my ‘n e-mail gestuur om te hoor of sy vir my kan kom kook vanaand. š
@K9-MonsterLeeu – Ek werk aan die bliksemse knoppie. Ek fuk my dB elkekeer goed op terwyl ek dit doen. Dit is nie so maklik nie. Ek probeer die setfocus van die reply te verander, om na die eerste reply te plaas ook.
@Scrumdown – Big downpour at 11am messed up our plans for the day, sun out now, beautiful out there……..should really press on….
Where are you based Scrumdown?
Cheers manne, ek moet my hond gou veearts toe vat.
@carol –
Hellooooo Karlien!
Ok boys, only English from now on, we have a special guest here.
230@Supa Die Bloubul – LMAO
@K9-MonsterLeeu – …wat nie alewig grubbers skop nie… š
@Fern – eish … smaak my varkgriep is n vulletjie teen daai anner virus! š
Users Online
Total 181 users including 0 member, 181 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,451,171 Page Impressions
_