Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
@Supa Die Bloubul – Ken jy die mens van daai Memel wereld? Ek dink nie jy gaan vir tant Osie ken nie. Want sy was nog nooooit daar nie.
@Staal –
Mark se bynaam.
Ek is nou lus vir Spur ribs.
@K9-MonsterLeeu –
Nou is die tyd om eiendom tekoop.Dis nou maklik om grond weg tegee,maar as jy dit gedoen het bitter moeilik om dit terug tekry.
That does it…… flok…… ek gaan nou eers innie kaste grou…
“The Chiefs & Sharks must learn to defend a lead”
@Staal – sorry daai was op supa se vraag by 177
Manne manne…..ek sien uit na daai 200m finaal vanaand. Hoor Bolt het ‘n email van Rassie gekry
Middag mense en bulle.
@Ed_the_Lion – Mirrag mater!!!!
@Staal –
Nou gewonder waar val jy skielik uit met daai comment…hehe Cool! Like egter meer “Its not a contact sport, its a collision sport!”
188@K9-MonsterLeeu –
sooo
al wat hulle vanaand vir hom hoef te sê is
“hier kom rassie”
dan hol hy die 200m wrekord ook in sy moer?
@Ed_the_Lion – mirrag ED……
@K9-MonsterLeeu – hoe laat is dit op TV?
@Ed_the_Lion –
Jy begin sommer met die intrapslag skoor soek ne?
@K9-MonsterLeeu – Die plek se IK het nou net verdubbel.
@Supa Die Bloubul – Sorry man, jou nie hier gesien nie. Vergeet hoe maklik huil jy. 😆
@Ed_the_Lion –
Gaan jy aflog?
@ K9-MonsterLeeu – Wat dink jy van daai jong seun van ons wat 800m goud gistraand gewen het? Hy het darem mooi gehardloop. 😉
@ashley – Rassie voel blykbaar dat die bulle op Brok se spoor is om hul skrum te versterk. Soek ‘n beweeglike stut nou.
Lions 200!!!!!
200
@Ed_the_Lion –
Se die een skielik “cheers” se as ons die Kings noem! 😆
Is it party time here or what!!!
Blimey…..It’s Red Hot !! 🙂
@Supa Die Bloubul – Nee
@Staal – Seker laaste item wees. So tussen 9 en 10.
188@K9-MonsterLeeu – Hy moet net oppas dat die SA “vrou atleet” was so maklik die 800m gewen het hom nie van agteraf inhaal nie.
“The Reds must learn to defend a lead” dis mos wat Eddie Jones gesê het in daai 95-3 game teen die Reds. Reds was 3-0 voor na n paar minute ….. my gat afgelag….
@Supa Die Bloubul – nee wat
198@Snoek –
hey, nie geweet jy’s ñ aussie nie?
😆
Users Online
Total 129 users including 0 member, 129 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,861,237 Page Impressions
_