Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
150
@grootblousmile – praat mettie man asb!!! 😆
@ashley – yip….ons bulle is maar starig…. 😆
147@Snoek –
Boer hy vir homself? Hy boer nie dalk vir n doktor (doktorsgraad) nie? Daar lui so klokkie by my om een of ander rede, maar lyk my eks verkeerd.
Sal my pa bietjie vra. Hy sal hulle ken. Hyt grootgeword daar. My ouma bly ook nou amper 88 jaar daar!
@Staal – 😆
Engeland 136/2
@Supa Die Bloubul – dis eintlik 151 daai
@Supa Die Bloubul – Geez Supa man….. 🙄 Wil julle nie op die Memel-Live blog gaan nie? 😆
@Fern – Einste, ek lees nou die dag jy was hier in NC. Bly jy hier naby?
@Snoek –
Nee,maar ek ry so af en toe daar deur koop russian en chips by Porto en karring aan.
@Fern – nee broer ek is maar stil….. kyk maar die kat uitie boom..
@K9-MonsterLeeu – nou wat gaaat die naweek gebeur?…en ek praatie oor die AB’s vs Wallas game nie..
@K9-MonsterLeeu –
Dink daar is minder Memeliete as Leeus ondersteuners 😎
@Staal –
Hello Staal!
Nog nie eens kans gehad om jou behoorlik te groet nie.
Lekker dat jy hier is.
@Staal –
Hallo Staal. Dankie vir daai hempie destyds! 😉
@K9-MonsterLeeu – @Staal –
Ek dink wanneer die mark weer swaai gaan die manne wat deurgedruk het en op hulle voete dink n paar rand maak.n ou moet maar nou die tyd gebruik om planne teberaam en dinge mooi uit tekyk.
153 @ Supa Die Bloubul – Ja hy boer vir homself.
158 @ K9-MonsterLeeu – Jy is op die Memel thread. 😆
@K9-MonsterLeeu –
Sarel Cilliers se eerste span trek n groter crowd as wat die Leeus by n home game trek.
@Snoek –
hehe – se vir K9 die Wes Rand thread is op Voldy…
Die mense sê mos van Memel…. “Dit is Memel op aarde!”
@Fern – dis moeilik om op jou voete te dink as jy op jou kniëe is voor die bankbestuurder…
@Supa Die Bloubul – 100 broer… het ander ook gemaak oor S14 (09)maar ongelukkig klaar uitgedeel…sal next time onthou…
@Pietman – ja-jul gemis daar oppie anner site…. niemand om mee te gesels oor kos nie…
@Fern – LMAO!
@Staal – Nee wat Staal jong…die leeuwens is erg verswak die naweek….so dit maak die game close 😐
@grootblousmile –
Jy ry mos verby Vrede soontoe. So hulle se n ou moet eers vrede maak voor jy Memel toe mag gaan.
Boela Du Plooy en Matfield se Pa het ook al in daai wereld gebly.
169@Staal – Los nou die kos-stories, ek is hoeka leeg innie pensie !!
167 @ Supa Die Bloubul – 😆
@Staal –
Dis die top span in die area.Kroonstad se rooispan het pak gekry teen hulle laasjaar.
waar kommie naam Voldy vandaan?
@Staal –
Jy kan my nie weer oorslaan nie! Wat het op die 2009 een gestaan?
@Fern – as ‘n man nou met klomp kontant gesit het was ‘n man gemaak vir die res van jou lewe.
@K9-MonsterLeeu –
hehehe
@Staal –
Ashley is die nuwe kosman hier nou…
my respte raak nou dun duskant.
Users Online
Total 139 users including 0 member, 139 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,856,237 Page Impressions
_