Rugby365

The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.

Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.

The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.

Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.

American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.

Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.

However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.

The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.

Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.

Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.

Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin

664 Responses to Double blow for limping Lions

1 3 4 5 6 7 23
  • 121

    114@Supa Die Bloubul
    ja by my inni woonstel issit oek soe stil
    al
    wat mens kan hoor issi vrou se gekerm!!

  • 122

    119@Supa Die Bloubul – Mel Botes het ook grond daar… my goeie vrind, Mel!

  • 123

    Manne, dis lekker as die blog so loop en almal gesels saam. Ek was jare keo se leading blogger, maar die laaste jaar of wat was dit onmoontlik om soontoe te gaan. Net politiek en twak.

    Ek like die!

  • 124

    @Supa Die Bloubul

    Dit het woes gereen daardie naweek, ek was onseker of ons weer by die teerpad sou uitkom. Daardie wereld gaan my beslis weer sien.

  • 125

    @grootblousmile
    PResies hy wat ek van praat! My ouers ken sy ouers ook goed.

  • 126

    @ashley

    hehehe-draai die TV se volume maar harder!

  • 127

    @ashley
    Jy beter nie vergeet nie….of ek vat jou Crown Bar toe vir n warm Castle….
    Maar se groete vir die miesies, klink ek en sy sal dalk n reseppie kan deel oor kerrie en so aan.

  • 128

    120 @ Supa Die Bloubul – Is julle plaas nog in die vrystaat? Ek het ‘n vriend wat daar bo die pas in die vrystaat boer, Frederich Hatting, baie mooi grond wat hy het, met ‘n klip plaashuis.

  • 129

    @Supa Die Bloubul
    eading blogger op keo nogals, ek se….hehehehe!
    Wie is nou bo aan daai lys, dink jy?

  • 130

    @Cosa

    Dis deel van die lekker. Ons gaan altyd met 4×4 en quads. Ons hou laasjaar weer die Geloftefees daar op Memel aan die gang gekry. Nog goeie mense in daai wereld.

  • 131

    @ashley – 121

    Het jy al lipstick probeer? Die naam impliseer dit behoort te werk 🙂

  • 132

    @Pietman

    ‘Leading blogger’…ek bedoel.

  • 134

    122 GBS …. verskoon my ignorence…. ma is daai ou nie n bietjie v n spook nie…. wil niemand nou beledig nie … vra ma net…

    en werk die referal na n ou se posts niemeer nie?

  • 135

    @ashley
    My pel op Velddrif se tv was een keer stukkend, geen klank nie, daai jare nog met die black en white.
    Toe is die vrou kwaad vir hom, praat niks.
    Vra ek hom hoe gaan dit by die huis?
    Se hy, ‘Nee Piet, goed, die vrou is soos my tv, net beeld en fckol klankie!’

  • 136

    @Snoek

    Is hy n Dr? Dis mooi daai kliphuise.
    Ja, die grond val nog in die Vrystaat. Ons ry so paar km aan dan kyk jy af oor die grens in Natal. Ons plaas is lekker diep in met die grondpad. So amper 1500 hektaar groot. Ook nog n ou plaashuis, en ons verkies dit so. Geen TV, radio ens daar nie. Ook geen selfoon opvangs, net die plaaslyn. Dis deel van alles. Niemand pla jou daar nie.

  • 137

    @Pietman

    Jy is seker bo Pieta! Weet net twee van my nicks was in die top 3 op n tyd. heheh

  • 138

    @Staal
    Middag Mnr Staak ag ek bedoel Staal.Gaan jy enigsins werk die jaar?

  • 139

  • 140

    Ou Koos is baie bedruk na 30 jaar se getroude lewe gaan hy skei…. sê vir sy pêl sy vrou het 6 maande laas met hom gesels. Sy pêl sê hy moet mooi dink…. sulke vrouens is skaars!

  • 141

    @Supa Die Bloubul
    Nou dat ek daaraan dink, is ek skaam…
    Te veel tyd gemors daar.

  • 142

    hoekom werk dit nie as ek op n blogger se nic clic om te refer nie?

  • 143

    134@Staal – Spook ???

    Ou Mel is getroud met ‘n mooooooeeeilike vrou, en hulle het ‘n klein piekanienie ook… hy bly daar in ‘n Sekuriteitskompleks in Moreleta Park.

    Die Reply Funksie werk ons nog aan, wel Ed doen, hy is soos ‘n Walrus (Evolusiegesproke), hy is noggie klaar nie !

  • 144

    142.
    Antwoord asb my vraag by #138.

  • 145

    142@Staal
    miskien omdat jy ñ bul is? 😉

  • 146

    142@Staal – Jy moet op Reply Click…

    of bedoel jy, die web-link op ‘n ou se naam ??

  • 147

    136 @ Supa Die Bloubul – Nee hy’s nie ‘n dokter nie. Vra maar jou pa of hy die Hartungs ken, Nick en sy seuns, Jantie en Frederich. Hulle het baie grond in daai omgewing, en is baie betrokke met die gemeenskap.

    My pa het saam met hulle geboer onder die pas, daar by die kontrei winkel regs op ‘n grondpad uit.

  • 148

    144@Fern – Bedaar Varing, bedaar… dissie Voldy hierdie nie… flok !

  • 149

    @Snoek
    Botha’s Pass area.

  • 150

    134 GBS …. nee ek vra maar net….. niks leliks bedoel nie…..hoor maar net dinge….

    144 Fern……hey was jy n samejoor innie army of wat……ek kan antwoord wie en wat ek wil…. 😆 soos die ou wat onder die bed lê en sy vrou sê hy moet uitkom en fight… toe sê hy-hy lê is dia baas innie huis en lê waar hy wil! 😆

    Soos jy weet ek is in die eiendomsmark …. en die mark staak…. dus staak ek ook!

1 3 4 5 6 7 23

Users Online

Total 115 users including 0 member, 115 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm