Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
@isigidi – Wanneer gaan hulle die mannetjie (Inspector Gadget Earl)’n oorsee se kontrak reel of iets.
Die Leeu se ondersteuners moet ‘n paar Rand bymekaar maak en vir hom ‘n aftree pakket aanbied.
59@isigidi – Etzakkerly !!
@Snoek –
Ja, middag is so halfuur teruggeslaan! Waar hoor jy van my vrou?
Gewildste? Ek weet nie…ek sal se so 50/50 alhoewel ek wens die Bulle was meer!
@Supa Die Bloubul – jou vrou los jou ook meer alleen as iets anders. Neem haar nie kwalik nie 🙂
@Scrumdown – Seriasly dink ek hy moet van provinsie verander. Iets soos Griekwas waar hy weer selfvertroue kan kweek. Hy was nie bad as ‘n junior, maar ek dink Snorre het hom verniel alla Markgraaf style met Gaffie en Dave, deur hom in te druk waar hy nie gehoort het nie.
Snorre het drooggemaak met hom imo.
@K9-MonsterLeeu –
Ag dis oraait..die ander drie vrouens hier saam my in die jacuzzi kla nie 😎
@isigidi –
Hoekom het Snorre droogemaak met hom? Hyt dan nooit gespeel nie?
Een ding wat ek nie van die Leeus kan verstaan nie, na die vergardering waar Kevin de Klerk as President aangestel was het ek met die finansiele groot koppe gepraat, en hulle het vir my gese dat voor die S14 begin het, het hulle vir Loffie gevra watter spelers hy wil koop.
Loffie gee toe ‘n lys, en hulle het nie een van hulle afgekeur nie. Nou moet ek vra, wie was almal op die lys?
@isigidi – hulle moes Rose op loskakel gespeel het…HEELTYD!!!! Farken Loffie het mos ‘n AP fetish!!!
@Supa Die Bloubul – Ek het dit hier gelees so week of wat terug.
Ek verstaan dat die Sharks brand baie gewild oorsee is, hulle hou seker van ons haai wat so lekker met die bal hardloop.
Onthou jy die Dunblane Golf onwikkeling hier in NN. Ek het nou die dag daar gaan speel, moerse nice baan. Hulle sukkel nou net finansieel klink dit vir my. Daar is sprake dat ‘n oorseese ontwikkelaar vir Brian Wilson uitgekoop het.
@Supa Die Bloubul – Deur hom in die Bok groep te gekies het.
Terug by die Leeus dink ek hy was onder druk om Snorre se keuse te regverdig.
Dink hy knak onder druk ipv om net die game te jol.
Ek sien Engeland klap die Aussies ooral by die krieket. 104/1 na 24.3 bolbeurte!
@isigidi –
Ek dink nie Snorre het hom skade gemaak nie. Hyt nooit gespeel nie, net geoefen en kon eintlik net leer. Hyt dieselfde met Deysel en Potgieter gedoen. Earl knak nog altyd onder druk in die CC en s14.
@Scrumdown –
Go Aussies!
@Supa Die Bloubul – Nee kyk, ek is geen earl of duke fan nie, en sal hom ok nie verdedig nie, maar die ouens wat jy noem is darem in ‘n ander klas.
@isigidi – tot Rassie hom koop dan rate julle ouens hom weer 😯
71 @ Supa Die Bloubul – Nou as jy weer in die geweste is kontak my, dan gaan slaan ons ‘n paar balle.
@Snoek –
Sal so maak! Ek sien SA egter eers Desember weer maar gaan defnitief na ons plaas buite Memel gaan.
@K9-MonsterLeeu – Nee wat K9, hy val in selle groep as Luke Kotsen. Like hom nie, maak nie saak waar hy speel nie.
Gaan erger hier as die kerkbasaar op Kamieskroon….ek weet nie watter tafel om eerste te besoek nie…. 🙂
@Pietman – ‘n Koue vir my asb Piet as jy verby die bier tent gaan!
80 @ Pietman – Die koeksister tafel is ‘n goeie plek om te begin 😆
Mistral, you’ve registered and I’ve APPROVED your registration…….. start blogging !
@Snoek –
Snoek, watter tafel?
Die een met die tannies met die groot koeke of die een met die anties met die kleinkoekies, hier is n moosa keuse bru….
@grootblousmile – GBS ek sien Keo het 130 hits op 8 threads gehad vandag. Waar staan ons?
@isigidi –
*81@ Ok, one cold koeksister coming up…
🙂
85@isigidi – Flok, seker al op 350 Comments vir die dag….
@grootblousmile –
Dag begin nou eers…wait for it….
87@grootblousmile – maak dit nou al ‘n ronde 400 comments vir die dag…
401# Alles is blou en wit strepe!
Users Online
Total 221 users including 0 member, 221 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,441,315 Page Impressions
_