Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
@Ed_the_Lion – You have inspired me, I am going to run before breakfast!! See you Ed….
@carol – Ciao Carol. 😉
@grootblousmile – Hey you…I’m off to bed, and you should be too!! 🙄 Catch you tomorrow!
Night All!
Cheers people… off to lala-land for me !
Ed, Koos…. hold the Fort !
Gooooooooooi Mieliessssssssss !
Nag, slaap sag !
@grootblousmile – Lekker slaap GBS. Ek pas mooi op. Moenie worry nie.
Hello SuperBul..Is jy hier?
@Ed_the_Lion – Ja ek is
@superBul – Hello mater. Hoe gaan dinge daar aan jou kant van die wêreld.
Eish ou ek is nou gatvol en moeg, daai bekgeveg….. ek mail jou eerder daaroor. More gaan ek missing wees tot met die rugby die aand.
gaan Manyeleti toe , n los joppie daar by n lodge, mooi plek daai
@superBul – hiyas super ^5
moenie sleg voel nie. eks ook al lankal gatvol vir al die politiek
wil net met goeie ouens rugby gesels
well im off to bed. night night all, have a great day or evening ,, catcha 2morrow
@superBul – Reg so my maat. Gaan jou insig hier mis môre. Jy en Bhloo en BDB is van die slimmer Bulle hier 😆 Moenie laat die gevegte jou afsit nie. Jy het reg opgetree.
@Sharks_always _and_forever – Daarsy, dit is hoekom die plek hier is. politiek en jy is gone. Klaar, maak nie saak of dit ek of GBS is nie. Die reëls is daar vir almal.
@Sharks_always _and_forever – Goodnight Sharkie!!
@Ed_the_Lion – Nag ou Grote
Sjoe!
You people have been busy over here, more than 600 posts while I was in the sack!
And let me open my day here on R-T by saying welcoming to Sharks-Lover and The Pill, great to see you okes again.
Welcome.
@Pietman
‘…..my day here on R-T by welcoming …’, correction pse.
647 @Pietman Hehe Pete, ek lag nog vir jou Bok de Lange van gister…
@Koos –
Wie is Bok de Lange, btw?
Waar het ek aan daai naam gekom, is hy n rugbyspeler dalks?
hahahaha nee ek weet nie Pete, seker maar ‘n neef van ‘n suster van ‘n pel se pa wat lank gelede ‘n Bok was!
More mense. Ek’s nuut hier en eers gister registreer. My bloed vloei in wit en blou strepies!
651 @Polla Welkom Polla, jammer oor jou gebrek…
@Polla – Heeltyd, altyd. Die wêreld is blou en wit! Fantabulous!
@Polla –
Hello Polla.
Net gedog jy is Polla Fourie, die oud-Ntvl flank!
@Pietman –
Of was Polla Fourie SO-Tvl ( Pumas) destyds?
Flank teen die 1974 Leeus.
@Polla – Welkom ou maat, bly om te sien jy het smaak….
@Polla –
Net uit nuuskierigheid asb, waar het jy gehoor van hierdie site?
Ek doen bietjie ‘marknavorsing’ oor dit….
Jammer ek antwoord nou eers, was gou in ‘n crisis meeting…
Dankie vir die verwelkoming. Nee die Polla is sommer ‘n bynaam afgelei van my van.
Ek het van die site daar op Keo gelees. Ek is nie ‘n Keo blogger nie, maar lees so nou en dan van die artikels. Ek blog gereeld by Rugby365, maar net by die Skole kant aangesien ek en ‘n paar manne grot liefhebbers van skolerugby is….Daar is my bloed ook Blou en Wit!..Boishaai!
@Polla –
Nee maar mooi man, nou is julle twee CJ manne hier.
Ashley is ook daar.
Jy moet gereeld bietjie vertel van die skole rugby, dis lekker daai, veral as Gimmies verloor!
Die naweek is dit juis die groot Paul Roos vs Grey Bloem derby op Stellenbosch.
Users Online
Total 168 users including 0 member, 168 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,839,972 Page Impressions
_