Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
@bdb –
Wie is dit?
@bdb –
JA, ek en Semenya 😛
422@Supa Die Bloubul – Hel, ek voel jammer vir haar. Blykbaar is dit die Aussie Bastards wat begin het met die ding….
Beter in krieket
Beter in rugby
Was een van hulle tennis spelers nie geskors vir rasisme nie?
anyways en nou die atletiek
Hulle moet ons seker lekker vloek… hoe lekker kry ek nou
422 @Supa Die Bloubul – pasop vir die reenboog !
@Loserer –
Ja, hy was. Hyt een van ons speler n k#$$%% genoem.
Ek sit nou geduldig en wag vir Bolt om die 200 te wen. Ek voorspel hy gaan ‘n nuwe WR opstel van vinniger as 19.20!!
@Loserer –
Whats the cricket score?
@KingPaul –
Hoe laat hol hy?
Waar verdwyn jy nou KingPauuuuuuuuuuuuuuuuuul?
430 yes
@Ed_the_Lion –
Geluk! Dit was n grote.
@Supa Die Bloubul – Dankie Supa. Ek wag nou al heeldag vir daai een. Gaan moet celebrate met ‘n chocolate milkshake vanaand.
@Ed_the_Lion –
Net uit respek uit sal ek self n borrelgom melkskommel op jou drink.
Wonder hoe sal ‘n ou soos Bolt in rugby vaar ? Dink na die eerste tackle is hy op die stretcher.
Groot rugby die naweek op Nuweland. Ek dink nie ek moet kyk nie. Miskien moet ek maar kyk hoe hardloop daai nuwe 800m vrou van SA. blykbaar is sy kak vinnig.
@Supa Die Bloubul –
Sorry man, my vrou is nog hier, so ek moet haar ook happy hou.
Gaan kyk op die website. Al die tye is daar.
20.35 Berlyn tyd, so ek dink dis so 9.35 ons tyd.
@Supa Die Bloubul – ek vat sommer 2 groot slukke van my warm koffie op ou Ed.
@bdb –
Hang af wie tackle. As dit Aplon is, sal hy niks oorkom nie.
@KingPaul – is dit nie iewers ‘live’ op internet nie ?
@Supa Die Bloubul – Baie dankie Supa. Ek sien daar was ‘n groot tweestryd tussen jou en Loserer vir nr. 400. Uit respek sal ek 2 skommols vang. 😆
@bdb – Een tackle deur Earl Rose en hy is gone.
@KingPaul –
Veskonings skuim! 😆
@Ed_the_Lion –
hehehe
427@Supa Die Bloubul –
Eng 307/8
siddle 4 paaltjie en breker Johnson 2
Hoogste was Bell met 72
Strauss het 55
Ek hoop hulle draw die toets
Dit sal ‘n gekners en ‘n geween van epidermiese proporsies wees
435 @Ed_the_Lion – ek is amper seker D..n gaan hierdie comment op keo sit, hoor my woorde.
@bdb –
Wys justintv dit nie dalk nie?
@bdb – Hoekom BDB. hou sy van atletiek?
@Loserer –
Dankie. Australie sal nie omgee nie- dan behou hulle die As
@bdb – Ek het dit reggemaak. My fout. 😯
440@Ed_the_Lion – Oppas vir die eelte, blykbaar vat dit lank om reg te kom…
450! Maak die Bulle almal Bokke!
Users Online
Total 83 users including 0 member, 83 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,258 Page Impressions
_