Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
389 @Loosehead – Is dit nog nie aand daar in die kaap nie, julle bietjie agter daar ? 😉
@bdb – Hey in Cape Town there is nothing that can’t wait for 2 weeks.
390@bdb – Rassie is ‘n verleentheid. Lyk my hy wil WP rugby nou modeleer op Sharks rugby…
388 @Loserer – ‘n Bul hamburger: twee stukke harde pap, met ‘n lekker stuk slap-pap tussen-in. Hmmm, lekker.
393 @Loserer – Ek kan nou nog nie gewoond daaraan raak dat hy die WP afrig nie, maar nou ja, dit is die professionele era.
Sê vir Rassie, hy moet soos ons Bulle maak, en met sy eie dorp se kalwers ploeg, soos Hougaard, Habana, Stegmann, Dewald, Zane, en al die ander pretorianers.
Ek sien almal begin saamdrom om my nr.400 af te vat vir wat ek so hard gewerk het …
394@bdb – yuck…
Sal ek gaan vir die 300???
hmmm….
400! Bulle!
Kapow!!!
Jis jis
Hoe loop dinge hier oppie rugby blog?
Supa, jou Vetter!!!
401@Loserer –
Im sorry…you are the loserer. 😉
Supa
Lyk my jy is net hier om die nommers vol te maak? Regte kwota speler!
@KingPaul –
Naand vrind!
405@KingPaul –
Goed dankie en jy?
403@Loserer –
Our Bulls have BMT. We score at the right moment. Ask the Sharks.
408@Supa Die Bloubul – 😆 doodstil gesit en wag
@Supa Die Bloubul –
hehehe
Bliksems koud hier in die Kaap.
En dit gaan beslis vanaand sneeu of donnerweer of die varke gaan vlieg of so iets!!
Daai klein teroris van my het op sy eie in sy bed gaan klim en slaap nou so vas soos ‘n klip. Nie eers kans gesien vir bad nie so moeg gespeel was hy!
‘n Oomblik konsentrasie verloor, en toe ek weer sien, is ons lankal verby 400. Geluk Supa !
409@Loserer –
You see Loserer. Real winners (Bulls) dont wait. They grab their future with both hands! 😆
@KingPaul –
Ek hoor dis so koud. Vroulief is oppad SA toe soos ons nou praat. Darem speel daai klein terroris van jou voluit! hehe
@bdb –
Dankie BDB. Maar dis ons altwee s’n. Dit was vir die Bulle.
@Supa Die Bloubul –
Ai, so jy is alweer alleen die volgende paar weke. My skoonma kuier juis nou weer daar in London by my swaer. Miskien moet jy maar dar gaan aanklop as jy eg SuidAfrikaanse kos wil he.
Sien darem op die weather service webblad die koue bly net tot more, saterdag word dit weer warmer.
@KingPaul –
Vrou is weg vir so 10 dae. Mmmmmmmmm…wens ek het haar al ontmoet – ander kon ek lekker bobotoe of iets gaan eet het! hehe
ek het gister weer oom geword.
Naand eduard.
Ek sien uit na die rugby die naweek. Weet nie lekker wie gaan die toets wen nie.
417 @Supa Die Bloubul – was jy eers ‘n tannie ? 😉
Users Online
Total 159 users including 0 member, 159 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,860,309 Page Impressions
_