Rugby365
The Golden Lions were dealt a double injury blow ahead of their Currie Cup crunch match against Western Province at Newlands, Cape Town, on Saturday.
Captain Cobus Grobbelaar has been ruled out of the game as the result of a shoulder injury which he picked up in the 19-30 loss to the Sharks last weekend.
The second big blow for the Lions, who are already limping after three defeats in six starts this season, is the loss of vice-captain Willem Alberts with an Achilles heel injury.
Scrumhalf Jano Vermaak takes over the captaincy, a first for Vermaak.
American import Todd Clever replaces Willem Alberts at No.8 and Derick Minnie replaces Cobus Grobbelaar on the flank.
Despite losing to the Sharks last week, the Lions were upbeat about the upcoming showdown with Province.
However, the setbacks are sure to knock the team’s confidence.
The good news is that prop Gert Muller has been cleared after suffering with flu earlier this week.
Lock Nico Luus, who also had his training time limited this week after taking a knock against the Sharks, have also been cleared to play.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Date: Saturday, August 22
Venue: Newlands, Cape Town
Kick-off: 17.05 (15.05 GMT)
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
JANnesburgers…
Ek is bevrees met Alberts en Baywatch ook uit gaan dit baie taai wees vir die Leeus…
Ek het 30 min terug my Superbru picks gedoen en nou sien ek eers hierdie. Fark!
@Scrumdown –
Maar jyt seker nie die Lions gekies nie? Jy is mos WP!
You got to feel for the Lions. Imo their best 5 players are:
Jano
Ludik
Alberts
Baywatch
Karavaan
4 of those are out injured at the moment.
@Supa Die Bloubul – Nie maklik WP nie. Groot geword in JHB, en sal ‘n Leeu bly. Al sukkel hulle so ‘n bietjie.
Ek onthou die dag toe NOVS (the purple people eaters) vir TVL geklop het by Ellis Park. Het gedink hulle sal nooit regkom nie. Toe kom Doc Luyt en als het reggekom.
Nou dat Kevin de Klerk daar is SAL dinge verbeter.
@Scrumdown –
Weet nie hoekom het ek gedink jy ondersteun WP nie…het jy Leeus op Sbru gekies?
@Supa Die Bloubul – Al weet ek hulle nie n kat se kans het nie, (Soos laas week) kies ek hulle nog steeds.
Hardkoppig seker! Soos die Engelse se: “We live in hope and die in vain.”
@Supa Die Bloubul – en wat van Heinke?
@Scrumdown –
Ek kan jou nie blameer. Ek doen dieselfde. Ek was al n paar keer woedend vir myself in die s14 as ek die Bulle teen die Crusaders kies…
Dink jy ou Hans van Monnas gaan die boot kan draai?
@Supa Die Bloubul – Hier is nou meer Leeus as bulle boet 😯
Wel hierdie is ‘n gatslag!!!!!
9@K9-MonsterLeeu –
Jys reg. Heinke met in…en hy is ook beseer!
11@K9-MonsterLeeu –
Ek sien so…ek sal maar net saamstem met julle hier ander omsingel julle my! 😆
@K9-MonsterLeeu – Oi, kry ek nou ook so jammer uitdrukking op my geseg.
Lions gaan sukkel sonder daai twee ysters.
Sorry K9 oubaas se brakkie, gaan ‘n laaaaang sat wees vir jou.
Gelukkig het jy WP maters wat simpatie het met jou.
@isigidi – Dis nou net waar julle ons onderskat en Rose wen die game vir ons 👿
@Supa Die Bloubul – Mirrag!
@isigidi –
Veral Kingpaul…hehe
@isigidi –
Dagse!
@K9-MonsterLeeu – Ek kots op my WP trui as dit gebeur! Self toegerekende banneling vir myself hier vir ‘n week.
Kyk, ek dink WP gaan wen. Maar as die Leeus vir WP op hulle tuisveld, sonder Heinke, Alberts, BAywatch, Karavaan en Ludik wen gaan jy n stil Nuweland sien.
10@Supa Die Bloubul – Persoonlik dink ek nie so nie.
Het gister met mense daar gepraat om te probeer uitvind vat gaan gebeur, maar almal is baie stil sover.
Ek week de Klerk glo dat die span moet wen en sal enigiets doen om dinge reg te kry.
Ek weet ook dat hy nie besef het nie hoe erg is die situasie. Dit gaan tyd vat, maar ek is seker die nuwe bloed op die Exco’ sal die dinge kan doen.
Sal seker meer hoor by volgende week se vergadering.
Hellooooooooooo
Ek weet nog nie wie om te kies tussen Aus en NZL nie…
@isigidi – wat is julle wp ouens so kotserig? hehehe
@Scrumdown –
Hans is nog nie permanent aangestel nie ne? Daar kan moontlik n nuwe afrigter wees in die s14?
@grootblousmile –
Middag broer!
@Supa Die Bloubul –
Ek dink die ewewig het vir my geswaai met Carter in en Mortlock uit. Jip, Elshom rate ek moerse, but not enough.
Dink ek het AB’s met 6.
Difficult one to call though.
K9-
WP met hoofletters asb FFS!
@isigidi –
Ek dink ook Carter kan die ding swaai. Op Voldy kies baie ouens die aussies. Een van die spanne gaan 3 in n ry verloor en gaan alles gee om dit teverhoed.
@Supa Die Bloubul – gaan ander een wees vir s14.
Users Online
Total 232 users including 0 member, 232 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,752 Page Impressions
_