We have two huge currie cup matches today.
Sharks (20) 41 vs Griquas (6) 6 – (f/t)
Western Province (18) 25 vs Lions (8) 20 (f/t)
The Sharks meet the Griquas in Durban at 15:00 and the winner will top the log at the half way stage of the tournament.
At 17:00 the Lions will meet WP at Newlands. The Lions need a win to keep their hopes alive and WP will be aiming for the second spot on the log.
Teams:
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Lwazi Mvovo, 10 Monty Dumond, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Johann Muller, 4 Steven Sykes, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens/Patric Cilliers.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Patric Cilliers/Deon Carstens, 18 Albert van den Berg, 19 Justin Downey, 20 Ross Cronjé/Rory Kockott, 21 Guy Cronjé, 22 Patrick Lambie.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombaard, 4 Cecil Kemp, 3 Ruaan du Preez, 2 Ryno Barnes, 1 Albertus Buckle.
Replacements: 16 Andries Kruger, 17 Steph Roberts, 18 Nolan Clark, 19 Heinrich Stride, 20 Sean Plaatjies, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens
Referee: Phillip Bosch
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Reuben Rossouw
TMO: Johann Meuwesen
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Juan de Jongh, 12 Morgan Newman, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Adriaan Fondse, 4 Anton van Zyl, 3 Brock Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JD Moller, 18 Chris Jack, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Frikkie Welsh, 22 JJ Engelbrecht.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
Nou raak ditn skande…daar gaan Kwas se CC.
@Pietman –
Ek soek ook daai score van Bloem af.
Miskien weet Loosehead.
@Supa Die Bloubul – Ja, ek is nie heeltemal so gerus soos sommige mense nie. Albei spanne gaan moeiliker op hulle tuisvelde wees
@Apoc184 –
Weet nie waar Loosehead is vandag nie….
Voldy het inmekaar gesak op 13. Oomblik van stilte?
@SA Barbarians –
Ja hulle gaan. Maar ek dink ons kan sommer Saterdag se game wen en die Drie-nasies vat.
@SA Barbarians –
Daai WP/Lions thread het nou na 33 minute sy eerste post gekry
@Supa Die Bloubul – sal bef*k wees
@SA Barbarians –
Ja, seker stiltetyd daar.
Party van daai bloggers moet mos 5X per dag op die matjie gaan sit….
@SA Barbarians –
Ons moet hulle sommer drie in ry daar ook gaan klap.Dink hoe lekker sal dit wees!
@Supa Die Bloubul – Hy sal agterkom as jy mis op onkruid gooi, gaan die mis groei 🙂
Hoekom moet Rory Kockott altyd gaan kak soek?
Hy mag dalk ‘n goeie speler wees maar iemand gaan hom nog ‘n PK gee.
@Pietman – Mens voel net jammer vir die paar goeie mense daar wat verward probeer voortbeur het, maar nou lyk of hulle maar opgegee het
@Pietman –
@Apoc184 –
59-8 to the Mighty Cheetahs at the moment
Ek kan nie vertsaan nie. Hulle wys n Taiwanese klubwedstryd op justintv maar nie die CC nie.
@Apoc184 – Ek wag vir die dag dat iemand hom ordentlik op sy moer speel
@Loosehead –
Cheetahs are back in the CC now.
@Loosehead – Thanx for the update.
Who do you support? 🙂
@SA Barbarians –
Bryce-in-Oz (money man) en Langkop is aanmekaar daar weer, oor tuinwerk 🙂
Al manier wat daai garing gaan opwaarts beweeg….
166@SA Barbarians –
Ek sien jy reply sommer op toekomstige posts!
@Loosehead –
Dankie vir daai score.
@Supa Die Bloubul – Were they ever out? 😆
@Loosehead –
I wondered if they had it in them to come back. Still a long way to go. They need to make up 10 log points or so.
@Loosehead –
Dankie bru.
Waar was jy al die tyd, terloops, langs die bierpotte saam met KingPaul en Ricky?
@Loosehead –
Die Bulle het twee spanne se seisoene geswaai. Die Cheetahs s’n in n positiewe manier, en die Kwas s’n in n negatiewe manier.
@SA Barbarians – The Sharks feeder team.
@Apoc184 – Plesier, dit is nie maklik om die scores te kry as die game nie op televiesie is nie.
Dink Os maak ‘n baie groot verskil daar by die Blikore.
Daai week wat ons die Bulle geklop het was Naka heel week siek in die bed(wetie met wie se vrou nie).
@Pietman – Kyk daai doos se post 233. So lekker om nou in ‘n upmarket buurt te wees!
@Supa Die Bloubul – To be fair they have only beaten the 3 minnows so far.
@Pietman – Ek moes sushi saam met my vrou gaan eet.
@Supa Die Bloubul – Man ek se baie dankie van al die Cheetahs supporters af.
@Loosehead –
Ja ek kon nie eers enige radio stasie kry wat dit uitsaai nie. OFM is dan sulke groot sponsors. Hoekom doen hul nie bietjie moeite en post ten minste updates nie.
Dan praat ek nie eers oor wie ons website hardloop nie. *sug*
Users Online
Total 61 users including 0 member, 61 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,548 Page Impressions
_