We have two huge currie cup matches today.
Sharks (20) 41 vs Griquas (6) 6 – (f/t)
Western Province (18) 25 vs Lions (8) 20 (f/t)
The Sharks meet the Griquas in Durban at 15:00 and the winner will top the log at the half way stage of the tournament.
At 17:00 the Lions will meet WP at Newlands. The Lions need a win to keep their hopes alive and WP will be aiming for the second spot on the log.
Teams:
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Lwazi Mvovo, 10 Monty Dumond, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Johann Muller, 4 Steven Sykes, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens/Patric Cilliers.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Patric Cilliers/Deon Carstens, 18 Albert van den Berg, 19 Justin Downey, 20 Ross Cronjé/Rory Kockott, 21 Guy Cronjé, 22 Patrick Lambie.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombaard, 4 Cecil Kemp, 3 Ruaan du Preez, 2 Ryno Barnes, 1 Albertus Buckle.
Replacements: 16 Andries Kruger, 17 Steph Roberts, 18 Nolan Clark, 19 Heinrich Stride, 20 Sean Plaatjies, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens
Referee: Phillip Bosch
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Reuben Rossouw
TMO: Johann Meuwesen
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Juan de Jongh, 12 Morgan Newman, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Adriaan Fondse, 4 Anton van Zyl, 3 Brock Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JD Moller, 18 Chris Jack, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Frikkie Welsh, 22 JJ Engelbrecht.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
@Supa Die Bloubul – Hulle het baie goed aan die begin van die seisoen gespeel, en die game teen die WP was in Kimberley
@grootblousmile –
Wens ek kon n gholf saam julle drie speel daar in Brakkenjanpan!
@SA Barbarians –
Ja, ek terg sommer. Dink laasweek se verloor het hulle geknak.
@grootblousmile –
Ja, ek sit ook alleen, maar die vrou het darem pas gebel en gevra of sy my n take-awaytjie kan bring.
Hulle is besig daar onder by die restaurant, ek sit hier in my onderbroek en radiosondermense luister.
120@Supa Die Bloubul – Die brakkie lê onderstebo in die groot asblik… hahahaha
Hy is so effe plat na hy heeldag gister in die straat gejol het…
Nee, ek lieg sommer, hy’s nie plat nie…. noggie !
Sharks sukkel bietjie in die lynstane. Is hulle seker Muller se arm is al reg?
Kwas nou desperaat
Lyk my Engeland gaan die As ook wen.
@Pietman –
Die deel van jou in jou onderbroek kon jy maar gelos het.
@grootblousmile –
hehehe – laat hom aan K9 ruik, dan sal hy gou sterf…
SAB, Pietman, GBS
Wanneer laas was julle op Tri-nations superbru??? 😯
@Supa Die Bloubul – Lanklaas, hoekom?
Oh frok kry tog vir Basson ‘n mandjie.
Hy is seker familie van Dumbass Demas
@Supa Die Bloubul –
Lanklaas, ek is meesal op CC.
Hoekom?
Bonuspunt Haaie.
@Pietman – @SA Barbarians –
Gaan kyk bietjie wie dra n geel keppie..
131@Supa Die Bloubul – Ek het klaar die Tri-Nations log hier bo en die SuperBru resultate hierbo ge-update.
@Supa Die Bloubul –
Oooo, ek sien jou daar met die kepsie….geluk man!
@Supa Die Bloubul – Oooooo nou sien ek. Jy het my eerste plek in ons pool geleen vir ‘n wyle 🙂
@SA Barbarians – Geluk Supa !
@grootblousmile –
Dankie GBS. Jy is darem maar n objektiewe gebalanseerde persoon.
@SA Barbarians – @Pietman –
Dankie julle, dont mention it.
@SA Barbarians –
Ja, jy was lank daarbo! Trupi het gese ons sal jou nooit vang nie. Nou moet ek net daar probeer bly!
@Supa Die Bloubul – OK ons sal nie weer nie 🙂
@SA Barbarians –
hehe. Gaan kyk gou hierbo op die Bruvvas superbru hoe naby is my twee name aan mekaar!!
@Supa Die Bloubul – Donnerse convicts! 🙂
Wat is die telling in Bloemfontein?
@SA Barbarians –
Was n goeie game.
Try Tjarks
Nee, Kwas val nou uit die CC bus !
150!
Users Online
Total 87 users including 0 member, 87 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,856 Page Impressions
_