We have two huge currie cup matches today.
Sharks (20) 41 vs Griquas (6) 6 – (f/t)
Western Province (18) 25 vs Lions (8) 20 (f/t)
The Sharks meet the Griquas in Durban at 15:00 and the winner will top the log at the half way stage of the tournament.
At 17:00 the Lions will meet WP at Newlands. The Lions need a win to keep their hopes alive and WP will be aiming for the second spot on the log.
Teams:
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Lwazi Mvovo, 10 Monty Dumond, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Johann Muller, 4 Steven Sykes, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens/Patric Cilliers.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Patric Cilliers/Deon Carstens, 18 Albert van den Berg, 19 Justin Downey, 20 Ross Cronjé/Rory Kockott, 21 Guy Cronjé, 22 Patrick Lambie.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombaard, 4 Cecil Kemp, 3 Ruaan du Preez, 2 Ryno Barnes, 1 Albertus Buckle.
Replacements: 16 Andries Kruger, 17 Steph Roberts, 18 Nolan Clark, 19 Heinrich Stride, 20 Sean Plaatjies, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens
Referee: Phillip Bosch
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Reuben Rossouw
TMO: Johann Meuwesen
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Juan de Jongh, 12 Morgan Newman, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Adriaan Fondse, 4 Anton van Zyl, 3 Brock Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JD Moller, 18 Chris Jack, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Frikkie Welsh, 22 JJ Engelbrecht.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
Wonder waar is GBS, K9 en die ander mense
@Pietman –
Nope. Ek sit in sonnige Pretoria.
Waar jy Piet? Nz of Aus?
@Pietman –
Ja Pietman. Ek se gereeld vir die vrou – dis die heel ergste van die buiteland. Ek kan nie flippen rugby kyk wanneer ek wil nie. Maar ek byt maar vas. Die s14 wys hulle darem meer en tal die toetse. Dis net die CC. Hulle voel n veer vir dit.
Rugby-Talk 92 – 12 Voldy
🙂
Ek het so n mooi rugbyballetjie by my link na hierdie site op my ‘favourites’.
Maar dis net op hierdie spesifieke rekenaar, ek wonder hoekom?
@SA Barbarians –
Ek dink hulle bou nou al drie saam aan die jacuzzi.
@Pietman –
Ek het dit ook.
25-6 Sharks
Waar is ons vriend Ed?
Try Dumond
Nou is die Kwas in hulle moerre !
100!
@Supa Die Bloubul – heheghe hoop net nie hulle is saam IN die jacuzzi nie
Ja, Kwas gaan nou moet baklei om die semi te haal met Leeus en Cheetahs.
@SA Barbarians –
Ek hoop maar Postman Pat hou n ogie op daai twee!
@grootblousmile – Net begin bekommerd raak oor jou hehehe
@Apoc184 –
Nee my maat, ek is noord van daar, sommer ver noord!
In S-Korea.
As jy in Pta is het jy nie n probleem nie, klomp van ons mense daar rond.
Julle moet bietjie ontmoet, hierdie site se hoofkantoor is by ‘Elephant&Friends’, naby Wingate Park.
GBS sl jou die naamlys gee.
@Supa Die Bloubul – Grapgat 🙂
Leeus en Cheetahs moet iewers twee games meer as die Kwas wen as hulle semi wil haal.
Cocky is nou op.
Is GBS en K9 saam in die jacuzzi op die oomblik?
Hoe kyk hulle rugby daar…..?
@Pietman –
Ek bly self in Wingate. Sal moet plan maak om bietjie te ontmoet.
Wat maak jy daar tussen die geel gevaar? Hoop nie dis vir altyd nie.
@SA Barbarians –
Hierdie game is n anti-klimaks. Gedink dit gaan meer gelyk as 27-6 wees!
@Pietman –
Hulle hou sommer hulle eie sports daar! hehe
Griekwas is swak. Kan nie glo Leeus, Cheetahs en wp het teen hulle verloor nie. 🙄
@Apoc184 –
Nou toe, dan is jy sommer digby GBS, Kwagga, AB, Cuzzy, Fern, Tripples en daai bloggers.
@Supa Die Bloubul – Ja, nie veel opwinding nie. Swakkerige game IMO
110@Pietman – Ons sit in die Jaccuzzi… Handbriekie dra bier aan vir K9 en Postman Pat…. ek kry fokkolllllll, net ‘n skewe kyk of 3 !
@SA Barbarians –
Klink so op die draadloos ook.
@Apoc184 –
Nee, darem nie vir altyd hier nie.
Maar ek het goete wat ek moet smous hier voor ek kan waai.
@grootblousmile –
hehehehehe – knor daai brakkie vir jou?
Users Online
Total 88 users including 0 member, 88 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,460 Page Impressions
_