We have two huge currie cup matches today.
Sharks (20) 41 vs Griquas (6) 6 – (f/t)
Western Province (18) 25 vs Lions (8) 20 (f/t)
The Sharks meet the Griquas in Durban at 15:00 and the winner will top the log at the half way stage of the tournament.
At 17:00 the Lions will meet WP at Newlands. The Lions need a win to keep their hopes alive and WP will be aiming for the second spot on the log.
Teams:
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Lwazi Mvovo, 10 Monty Dumond, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Johann Muller, 4 Steven Sykes, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens/Patric Cilliers.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Patric Cilliers/Deon Carstens, 18 Albert van den Berg, 19 Justin Downey, 20 Ross Cronjé/Rory Kockott, 21 Guy Cronjé, 22 Patrick Lambie.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombaard, 4 Cecil Kemp, 3 Ruaan du Preez, 2 Ryno Barnes, 1 Albertus Buckle.
Replacements: 16 Andries Kruger, 17 Steph Roberts, 18 Nolan Clark, 19 Heinrich Stride, 20 Sean Plaatjies, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens
Referee: Phillip Bosch
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Reuben Rossouw
TMO: Johann Meuwesen
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Juan de Jongh, 12 Morgan Newman, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Adriaan Fondse, 4 Anton van Zyl, 3 Brock Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JD Moller, 18 Chris Jack, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Frikkie Welsh, 22 JJ Engelbrecht.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
13- 0 Sharks
13-3
29 minutes gone.
@Supa Die Bloubul –
Het hom gekry, tydelik buite werking.
Sal netnou weer gaan kyk, daai pc is in n ander vertrek.
@Pietman –
Waar het jy hom gekry?
Is almal uitgepraat na gister???
@grootblousmile –
Bly om te hoor van oom Bushy, gewonder of hy nog in die rondte is.
Geelkaart vir Albertus Buckle…
@Treehugger –
Hello, nice to hear from you!
@Supa Die Bloubul – Nee, na vanoggend hehehe
@Supa Die Bloubul –
Op daai link van jou, maar dan kry ek n boodskap van microsoft wat se hulle smart filter is tydelik buite werking en hulle kan nie open nie en watta watta….so fkit, ons luister maar rsg eers.
@Apoc184 –
Ken jy daai N-Kaap /OVS wereld?
Klink so.
@Pietman –
Nie so veel N-Kaap nie. Maar OVS baie goed.
Nee wat, nou is die Diamantdelwers se as af.
Gaan druk daai Bloubul Cravens skrummie n mooi drietjie vir die Haaie.
Lyk my Kwas se seisoen het gedraai…
@Apoc184 –
O, ok, ek is meer met die Kalahari kant toe meer bekend.
Riaan Viljoen beindruk my al hoe meer.
Goeie skuif wat hy gemaak het van die Valke af.
@Apoc184 –
Ja, hy is goed. Helse voet aan hom. Sal nooit vergeet hoe hy met n 60m skop wp gesink het laasjaar nie.
Halftyd 20 – 6 vir Sharks
Lemoensap en vodka tyd.
Ek is nou moeg gehol hier tussen die rekenaars.
@Supa Die Bloubul –
Karel Kabouter is op rsg, klink soos daai klein Jaco van jou!
Die Griquas kan nog terugkom 2de helfte. Moet net die bal minder verloor en rerig die rucks beter verdedig.
En as hulle vir Jordaan nog bietjie met die hoë balle peper. Hy lyk nie goed onder daai nie.
Ek sien ou Transportation het darem ook die 10 posts merk verby geswets daar op voldy, so die spul is oppie rol daai kant….
@Pietman –
hehehe..Jaco Schalkwyk?
@Apoc184 –
Waar het jy vantevore geblog, klink my jy ken van rugby?
Speel jy nog?
En waar het jy gehoor van ons?
Jammer, maar ek is nuuskierig oor hoe mense hier by ons uitkom, as jy nie omgee nie.
@Supa Die Bloubul –
Ek bere daai een, al baie mense laat krul van die lag met Jaco wat n broodjie soek terwyl hy so vloek oor die koue windjie…..lag ek weer van voor af!
@Pietman –
hehehe, ja ek kyk hom ook sonou dan. Skreeusnaaks!
“Ek hou van k@k maak, ek is klein stoutgatmannetjie”
@Pietman –
Ek het maar altyd rondgeloer op Keo maar baie min daar gepost. Iets is van daai site sit my bietjie af. Het toe gister gesien iemand post link na die site en toe kom loer ek in.
Ek speel nie meer rugby nie maar is rugby mal en volg alles wat ek kan. Van French Top 14 tot Beeld Trofee en Super14.
Ek kruip gereeld op Scrum.com, Rugby365, en klomp kleiner site rond.
Lekker plek die.
@Supa Die Bloubul –
So, is jy ook maar op radiosondermense/
Dis al nonsens as mens in die buiteland is, dis n stryd om rugby te kyk.
Hier is dit net heeldag Semenya se storie, en sy gebruik die f-woord daar op CNN erger as Jaco Schalkwyk of Lilith, ek se jou.
Die ‘meisiekind’ is duidelik nie gelukkig nie….
@Apoc184 –
Ja wat, ons kuier lekker hier.
Braai soms saam ook as ons in SA is.
Is jy ook oorsee?
Users Online
Total 62 users including 0 member, 62 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,901 Page Impressions
_