We have two huge currie cup matches today.
Sharks (20) 41 vs Griquas (6) 6 – (f/t)
Western Province (18) 25 vs Lions (8) 20 (f/t)
The Sharks meet the Griquas in Durban at 15:00 and the winner will top the log at the half way stage of the tournament.
At 17:00 the Lions will meet WP at Newlands. The Lions need a win to keep their hopes alive and WP will be aiming for the second spot on the log.
Teams:
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Andries Strauss, 11 Lwazi Mvovo, 10 Monty Dumond, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Johann Muller, 4 Steven Sykes, 3 Wiehahn Herbst, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens/Patric Cilliers.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Patric Cilliers/Deon Carstens, 18 Albert van den Berg, 19 Justin Downey, 20 Ross Cronjé/Rory Kockott, 21 Guy Cronjé, 22 Patrick Lambie.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Egon Seconds, 13 Jaco Bekker, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Jacques Lombaard, 4 Cecil Kemp, 3 Ruaan du Preez, 2 Ryno Barnes, 1 Albertus Buckle.
Replacements: 16 Andries Kruger, 17 Steph Roberts, 18 Nolan Clark, 19 Heinrich Stride, 20 Sean Plaatjies, 21 Trompie Nontshinga, 22 Gavin Passens
Referee: Phillip Bosch
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Reuben Rossouw
TMO: Johann Meuwesen
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Juan de Jongh, 12 Morgan Newman, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Adriaan Fondse, 4 Anton van Zyl, 3 Brock Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JD Moller, 18 Chris Jack, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Frikkie Welsh, 22 JJ Engelbrecht.
Lions: 15 Earl Rose, 14 Dusty Noble, 13 Alwyn Hollenbach, 12 Doppies la Grange, 11 Henno Mentz, 10 Herkie Kruger, 9 Jano Vermaak (captain), 8 Todd Clever, 7 Franco van der Merwe, 6 Derick Minnie, 5 Willem Stoltz, 4 Nico Luus, 3 Gert Muller, 2 Hans van Dyk, 1 JC Janse van Rensburg.
Replacements: 16 Derek Harwood, 17 Kevin Buys, 18 Johan Snyman, 19 Johan van Deventer, 20 Chris Jonck, 21 Ruan Boshoff, 22 Pieter Engelbrecht.
Referee: Mark Lawrence
Assistant referees: Ben Crouse, Eugenia Daniels
TMO: JC Fortuin
@grootblousmile – Shame laat iemand vir hom ‘n stywe dop gooi. Enigste stywe iets wat hy vandag sal kry 🙂
@Pietman –
Hoop nie dis ongenooide gaste nie…
@Pietman –
Nee wat, daar waai hulle weer…..
@Pietman –
Dink jy hulle is bang?
Tyd vir ;n kaart
298@Pietman – Hi Skop, Keo,Big Hit and Grant. Remember the days when your site got so many hits?
Die Guests is welkom… hulle loer lekker !
Ek wonder wie is Wikus “Blou” waarna die kommentator so verwys… 😆
Daai Eugenia, die lynregter?
Kan julle haar sien daar?
Hoe lyk sy?
The auntie touch judge makes her mark.
Wat de fok weet ‘n SY van rugby af??????
@Loosehead –
I think its keo, Ig and Rob looking in. Try to learn new techniques on attracting hits.
The lady tj has just pinged Van Zyl with a yellow card.
Dirty WP players.
SAB,
K9 vra hoeveel stywes het jy al gehad vandag ?
Geele vir Anton van Zyl.
K9 sê dis die begin van WP se einde…. bwahahaha
@Pietman –
Is sy familie van Caster Semenya?
@Loosehead –
Sal nie BigHit wes nie, hy is in die UK en volg nie die CC nie.
Moontlik Langkop of Transie wat inloer, of dalk ‘seuna'(WPTID).
Sorry okes, I am not a sexist, but rugby and boxing are games for men.
@Loosehead –
Sexist!!!
@Loosehead –
Is dit Eugenia?
Praat nou net van haar.
Seker John se ma.
Of dalk Jack.
Nee ernstig, is dit n meisie?
@grootblousmile – Se vir K9 as ek daai info gee, gaan sy selfbeeld moer toe wees 🙂
Is Anton Van Zyl nie die eerste ou ooit wat deur n vrou afgestuur word nie?
YES YES NBS!!!!!!!!
Rose sal nie eers ‘n tackle bag kan tackle nie. Eish
Try Joe P
Sorry K9 Tjom 🙂
My superbru kan dalk die naaste wees.
WP se light five oorheers die game
@Supa Die Bloubul –
Ja, waarskynlik n rekord…AS sy n vrou is bygese.
319@Pietman – Rerig, sy sal nie een van daie toetse te neem nie.
Daai Eugenia Daniels is die Dogter van Eugene Daniels, wie ook ‘n Skeidsregter is.
Lemoenetyd
WP 18 / 8
Users Online
Total 78 users including 0 member, 78 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,251 Page Impressions
_