Well, here is the Thread for the BIG match tonight between the Cheetahs and the Blue Bulls, to be played in Bloemfontein tonight at 19:10.

Teams:

Vodacom Free State Cheetahs – Hennie Daniller, Danwel Demas, Corné Uys, Robert Ebersohn, Jongi Nokwe, Jacques-Louis Potgieter, Jean-Pierre Joubert, Francois Uys, Frans Viljoen, Johan Wessels, David de Villiers, Nico Breedt, WP Nel, Adriaan Strauss (c), Wian du Preez.
Reserves: Richardt Strauss, Coenie Oosthuizen, Izak van der Westhuizen, Kabamba Floors, Tertius Carse, Louis Strydom, JW Jonker.

Vodacom Blue Bulls – Tiger Mangweni, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Marius Delport, Francois Brummer, Heini Adams, Pedrie Wannenburg, Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (c), Gurthr� Steenkamp.
Reserves: Bandise Maku, Frik Kirsten, Jaco Engels, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Hougaard, Burton Francis.

630 Responses to Cheetahs / Bulls – Currie Cup Game thread

  • 91

    #87 K9

    ‘n Sukses verhaal!!

  • 92

    #86 enige dop wat GBS drink hehehe

  • 93

    #89

    Ja man….gaan ‘n paar sulkes wees vanaand.

  • 94

    #93 K9

    Lekker, dink hoe lekker gaan ons almal gesellig wees, en lekker chat, want Griekwas, Die Leeus en Vrystaat het gewen.

  • 95

    #90 Ah!
    Ek laaik Varkdoppe.
    Ek laaik die Bulle.
    Ek laaik Snor, 46 en EarL Rose net mooi niks…….. (Sorry Ed, sorry Koning).

  • 96

    Waars daai varknek Cuzzy nou heen?

  • 97

    93 – K-Salusa99,

    Netnou kry jy kans om weer goeie rugby te sien…. bly jy’s hier

  • 98

    #95 en of course sorry K9!

  • 99

    CuZZZZZZZZZZZZZyyyyyyyyyyyyyyyyy

  • 100

    Geluk aan Cheetahs se 0/21, die wen verdien.
    Nico sal bietjie met die bulletjies moet praat, wen het te vanselfsprekend begin geraak.

  • 101

    #94 Heerlike rugby aand….manne!!!!!

  • 102

    100 vir my, wat wen ek ?

  • 103

    #102 ‘n Kaartjie vir 2 more aand by Bapsfontein se country fees.

  • 104

    #102 BDB

    ‘n Cheetahs trui.

  • 105

    Cuzzy sê netnou vir my, toe ek hom bel, sy varkie… ek bedoel Stoppielorrie het griep of so iets… en hy moet kyk na die arme kleinding…

    Shame !

  • 106

    Sjoe wat n swak game plan van die o/21 Bulle, hoop net nie die seniors speel so nie. Daai skrummie van die Bulletjies was uiters swak, absoluut geen oordeels vermoee.

  • 107

    bdb
    Moenie k9 se kaartjies vat nie asb, sy girl gaan hom donner as hulle nie meer gaan nie!

  • 108

    27 GBS

    hehe miskien moet ons maar so af en toe ‘n insidentjie fasiliteer vir bietjie spice!! 🙂

  • 109

    106 – SuperBul,

    Naand, Meneer Hoedspruit 1891 !!

  • 110

    108 – SAB,

    Nee, hier gaan groot dinge gebeur… ons sal binnekort ‘n Janne-Dag ook hou…

  • 111

    #109 GBS

    fokkit SuperBul = Meneer Hoedspruit 1891 en Pietman = Meneer Clifton 1791. Ons ken wragtig goeie mense.

  • 112

    Gaan nou met belangstelling kyk na die skrums ……….

    🙂

  • 113

    103 Dankie, sal met my Bulle trui gaan, met my Willy Nelson aksent !

    104 Het genoeg vloerlappe, hou hom maar.

  • 114

    Kan julle glo sover die jaar het 4 games al met 19-13 geeindig.

    7 Boland 13 – 19 Xerox Lions Boland Stadium, Wellington report
    7 GWK Griquas 33 – 32 Vodacom Western Province GWK Park, Kimberley report
    July
    31 Vodacom Free State Cheetahs 12 – 21 Sharks Vodacom Park, Bloemfontein report
    31 Vodacom Western Province 48 – 7 Platinum Leopards Newlands Stadium, Cape Town report
    31 Vodacom Blue Bulls 50 – 18 Boland Loftus Versfeld, Pretoria report
    31 Xerox Lions 19 – 23 GWK Griquas Coca-Cola Park Stadium, Johannesburg report
    25 Platinum Leopards 19 – 40 Xerox Lions Royal Bafokeng Sports Palace, Phokeng report
    25 GWK Griquas 80 – 7 Boland GWK Park, Kimberley report
    24 Vodacom Western Province 19 – 13 Vodacom Free State Cheetahs Newlands Stadium, Cape Town report
    24 Sharks 19 – 13 Vodacom Blue Bulls The Absa Stadium, Durban report
    18 Vodacom Blue Bulls 30 – 22 Vodacom Western Province Loftus Versfeld, Pretoria report
    18 GWK Griquas 36 – 11 Platinum Leopards GWK Park, Kimberley report
    18 Xerox Lions 31 – 22 Vodacom Free State Cheetahs Coca-Cola Park Stadium, Johannesburg report
    17 Sharks 46 – 10 Boland The Absa Stadium, Durban report
    11 Vodacom Western Province 29 – 15 Sharks Newlands Stadium, Cape Town report
    11 Vodacom Blue Bulls 19 – 13 Xerox Lions Loftus Versfeld, Pretoria report
    10 Vodacom Free State Cheetahs 18 – 28 GWK Griquas Vodacom Park, Bloemfontein report
    10 Boland 26 – 18 Platinum Leopards Boland Stadium, Wellington report

  • 115

    Jaaaa die kleinding drink saam dad jack en eet Pizza… 😆

  • 116

    #111 ED,

    Hehehehe!!! jY HET GEEN RESPEK VIR OUER MENSE NIE!!!

  • 117

    Barbaar,

    Ek het netnou met Cuzzy gepraat, hy sê hy sal my eers môre of dalk Sondag-oggend kan sê oor die gholf…. so byt net vas oor my antwoord vir Maandag…

  • 118

    112 ja, weepiee wen deesdae al die skrums … maar verloor die wedstryde. Weet nie of dit so goeie ‘gameplan’ is nie, ou SAB.

  • 119

    110 GBS

    Jannedag klink goed!!

    Moet asb tog net die groot Janne-groet op keo hou terwyl ek volgende week nie online is nie! Ek kan dit nie misloop nie

  • 120

    109#
    Maak dit eerder 1896 , my Pa se geboortedatum, of mis ek iets met 1891.

Users Online

Total 191 users including 0 member, 191 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm