Well, here is the Thread for the BIG match tonight between the Cheetahs and the Blue Bulls, to be played in Bloemfontein tonight at 19:10.
Teams:
Vodacom Free State Cheetahs – Hennie Daniller, Danwel Demas, Corné Uys, Robert Ebersohn, Jongi Nokwe, Jacques-Louis Potgieter, Jean-Pierre Joubert, Francois Uys, Frans Viljoen, Johan Wessels, David de Villiers, Nico Breedt, WP Nel, Adriaan Strauss (c), Wian du Preez.
Reserves: Richardt Strauss, Coenie Oosthuizen, Izak van der Westhuizen, Kabamba Floors, Tertius Carse, Louis Strydom, JW Jonker.
Vodacom Blue Bulls – Tiger Mangweni, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Marius Delport, Francois Brummer, Heini Adams, Pedrie Wannenburg, Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (c), Gurthr� Steenkamp.
Reserves: Bandise Maku, Frik Kirsten, Jaco Engels, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Hougaard, Burton Francis.
Hoekom druk die bulletjies al die drie in die hoeke … MS speel nie vir hulle nie 😉
Voldy se site gaan behoorlik afkak as ons eers op spoed is !
AB,
Al die smis skoppe gaan hulle duur te staan kom!!!
bdb,
Hoor hoor!!!!
nog 1 drie vir bonuspunt.
GBS,
Nee stem, is nog n paar maande hier om kak te maak daar… Julle ken my mos! 😆
Ons kort nog twee driee
GBS
Hoekom “voldy”?
65 – Cuz,
Daai anner site gaan so dood en lelik wees soos Mordor wanner almal hierheen verhuis…. net kak en drakies gaan oorbly daar.
Ek wou hier blog..maar……
Fok hulle moet die bal in hand hou en nie weg skop nie!!
67 – AB,
Keo se bynaam is glo Voldy
Daai een blondekop flank van die bulletjies lyk soos ‘Hutch’ (Owen Wilson) van “Starsky and Hutch” faam !
69 – K9,
Ek wou sê hello… maar……..
#71 Seker Voldymort
Bwaaaahahahaha…dis wat gebeur as as slotte probeer fancy raak.
Flok
Wat het gebeur K9? Wen die Cheetahs. YESSS!!!
#69 K9
Jislaaik blog jy opjou selfoon? Hoe lyk dit daar by die gig?
#62 Kak al klaar af.
Boring plek.
Maar wag laat ek eers ‘n knertsie gooi voor ek gesels…….
Dit is wat nou gebeur as ‘n slot losskakel probeer speel … daar is net een slot wat goed lyk in die agterlyn: matfield.
GO CHEEEEEETAAAAAAAAAAAAHS
Hellooo bhlooo
Matfield lyk goed daar maar hy maak nie goed in die agterlyn nie.
50 bdb
Dankie dit werk, great.
Ja Ed……bulle op die doellyn…op die aanval…hulle slot het te veel vir Matfield gesien speel. Laaang pas in die vrystaters se hande…..try onder die pale hehehe
#82 Naand Grote. Wat is ‘n Varkdop?
GO VRYSTAAAAAAT!!!!!!
81 Dis reg … maak net asof jy vir die ‘vyand’ skree, jou bloubul spioen.
#85 K9
Lekker om sulke goeie stories te lees. Laat mens so hart lekker klop.
86 – Bhloo,
‘n Mooooooooooosa ene !
Users Online
Total 190 users including 0 member, 190 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,832,907 Page Impressions
_