Well, here is the Thread for the BIG match tonight between the Cheetahs and the Blue Bulls, to be played in Bloemfontein tonight at 19:10.
Teams:
Vodacom Free State Cheetahs – Hennie Daniller, Danwel Demas, Corné Uys, Robert Ebersohn, Jongi Nokwe, Jacques-Louis Potgieter, Jean-Pierre Joubert, Francois Uys, Frans Viljoen, Johan Wessels, David de Villiers, Nico Breedt, WP Nel, Adriaan Strauss (c), Wian du Preez.
Reserves: Richardt Strauss, Coenie Oosthuizen, Izak van der Westhuizen, Kabamba Floors, Tertius Carse, Louis Strydom, JW Jonker.
Vodacom Blue Bulls – Tiger Mangweni, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Marius Delport, Francois Brummer, Heini Adams, Pedrie Wannenburg, Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (c), Gurthr� Steenkamp.
Reserves: Bandise Maku, Frik Kirsten, Jaco Engels, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Hougaard, Burton Francis.
K9, ek probeer die ou help en jy moer hom die afgrond in?
Cheers Cuzzy…sien jou netnou by Loffie se gig. Sny asb net daai mullet eers hehehe
Cheers Cuzzy
Cheers Cuz…
Geluk weereens aan die Staat, die Kwas en Leeutjies!
More is die Bokke se beurt!
SuperBul, julle kaptein het te veel gemaon en die ref ge-coach, hy het vergeet om die span te lei, die Bulle was leierloos en later moedeloos.
Ai Bul maters, ek voel julle pyn. 3 driee teen 0! En Van den Heever was nie eers ‘n shadow van die speler wat hy laas week was nie! Maar nou ja, Vrystaat is mos darem ‘n goeie span en daar is niks om voor skaam te wees om teen ‘n span te verloor wat laer as jy op die log le nie, veral nie as daai span tot voor die game slegs 1 log punt gehad het nie. en nog geen wenne nie!!
Toe maar, volgende week is dit Griekwas op Kimberley….. Behoort mos ‘n walk-over te wees.
Vrystaat se vaste vyf het die grondslag gelê, BB sal daaraan moet werk.
Een positiewe ding uit die game is dat Tacitus nou weer vir ‘n lang tyd gaan verdwyn vanaf Voldy se site!
456 Wat het jou span vandag gedoen ?
Yes KP, die Chardonay smaak nou skielik beter.
459 Hulle worry mos nie oor hulle eie span nie, is meer geintreseerd in ons span!
455
Ja, nooit gedink ek sal ‘n Bulls kaptein sien wat ‘n “Bulls Afro” haarstyl probeer vestig nie. Weird man, weird! 🙂
Dit is wat Skop sê, ek dink nie hy sal te kwaad wees as ek hom quote nie:
“well done cheetahs come from behind showing Bulletkie bull bulle hoe om a game te wen met volle vaart reguit rigting”
Het iemand Sharks vs Luiperde telling ?
Supe, is dit alleen in London?
@459
Teen die logleaders verloor op hul klipharde tuisveld. Met een punt, maar darem ‘n extra bonuspunt gekry vir 4 driee. Dankie dat jy omgee. Wat het jou span vandag gedoen?
462 Daaroor stem ons saam.
Ai man….. die pyn, o die pyn gedagte…. dink ek moet gou ‘n goeie kak gaan vat !
Hehehe
Sharks wen 44-15
#466 KP 😆
Boerboel hoe gouer ek die game vergeet hoe beter vir my gesondheid. Jy weet daai hele bleddie game was dit n wegskoppery van balle, alles alraait as dit goeie skoppe was wat hulle goed gejaag het. Ek se jou ek het nogal van Adams gehou ek sal my laaste spaargeldtjie gee vir n vliegtuig kaartjie vir hom na sy tuisdorp, na vanaand se game.
Dit was asof die Bulle n kompetisie gehad het om hul k#kste game te speel. So baie van MY mane was useless vandag en die hele attitude van die span het my laat dink hulle is omgekoop.
SLEG< SLEG < SLEG
En die mullets en wit boots. Destyds is ou Percy mos so gas gegee in Tswane oor sy wit boots 🙂
Kalmeer GBS! Ek suip al van 17h00 af om my te kalmeer.
466 Hondsleg gespeel teen logleaders (as jy die log omdraai), geen bonuspunte nie.
468 Dink ek moet self n Lukie gaan druk!
Nouja manne en WP ondersteuners… kom ons jaag gou hierdie thread oor die 500, dat ek kan gaat loop lê innie kooi !
Nee wat, dalk ‘n goeie ding hierdie verloor, al hierdie windgat BB ondersteuners se bekke so bietjie stilmaak. 😉
Boel ek is so kalm soos ‘n Tsunami….. hehehe
…amper so kalm as wat ek vandag in die spitsverkeer was….
SuperBul, jy is reg, ek kan nie onthou wanneer ek laas ‘n Bul span so kak sien speel het nie. In die 2de helfte het die Cheeters 2/3 balbesit gehad!
Ek sê jou wat, ek het in die laat 80-er jare in Kimberly gesien hoe die Griekwas die Bulle wen, volgende naweek gan ek daar in Kimberley rugby kyk!!!
Stem GBS. Sal die eerste 500 thread wees!
Danksy die Bulle se verloor het klomp WP supporters kom saam blog. 😆
Users Online
Total 108 users including 0 member, 108 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,258 Page Impressions
_