Well, here is the Thread for the BIG match tonight between the Cheetahs and the Blue Bulls, to be played in Bloemfontein tonight at 19:10.
Teams:
Vodacom Free State Cheetahs – Hennie Daniller, Danwel Demas, Corné Uys, Robert Ebersohn, Jongi Nokwe, Jacques-Louis Potgieter, Jean-Pierre Joubert, Francois Uys, Frans Viljoen, Johan Wessels, David de Villiers, Nico Breedt, WP Nel, Adriaan Strauss (c), Wian du Preez.
Reserves: Richardt Strauss, Coenie Oosthuizen, Izak van der Westhuizen, Kabamba Floors, Tertius Carse, Louis Strydom, JW Jonker.
Vodacom Blue Bulls – Tiger Mangweni, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Marius Delport, Francois Brummer, Heini Adams, Pedrie Wannenburg, Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (c), Gurthr� Steenkamp.
Reserves: Bandise Maku, Frik Kirsten, Jaco Engels, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Hougaard, Burton Francis.
Het iemand vir die BB gesê hul kan nog ‘n bonuspunt kry ?
Hoekom skop Francis???????
En nou Francis….dom spel!!
Besef die dooooose nie ons moet bal in hand hou nie!!!
Mooi , fokken mooi, haal Brummer af Pieter de Villiers wannabe!!!
En toe knock sommer ook maar
swak wedstryd gemeet aan die wp/kwas game
Ag fokkkkkkk…. Francis….
Neewat die ou wat almal so hoog rate is woes kak… eers skop hy na nêrens, dan knock hy die bal.
Mooi game Staat… julle was beter vanaand…. uit en gedaan
Hulle houding is pateties. Hulle speel asof daar 40min oor is.
Mooi so Cheetahs, julle moes eintlik verder gewen het!
Jammer Bulle maters.
Bladen klink of hy in trane wil uitbars
GBS,
Dtem saam, ons was in die tweede helfte nerens!
Wonder waar is Pietman, die groot Bul?
Geluk Staat! Julle het verdien om te wen, en om eintlik nog verder te wen!
Bulle het nooit opgedaag nie.
Simpatie Bulle manne
Good one Cheatahs!!! Kak game Bulls!! Good night rugby lovers and Lion supporters!
Aaaaaggggg p@@@@@@@@eeeeessssss!!! mooi knock!
nee wel gedaan Staat, wel verdiend gewees! Net soos die kwas en leeus…
AB
Moet nou iets stupids gaan aanvang nie. Dis net sport hehe
Game over.
Welgedaan Staat….. maar nouja…. môre is nog ‘n dag…
SAB, ek het vandag in die Dros in Tygervallei gesit en kyk hoe speel die WP catchup rugby en verloor met een punt. Nou het Cheetahs weer die log reggestel!
435
cheers AB
432 Ek dink Pietman het gaan kyk hoe lyk die s14 trofee! hehe
Pietman huil nog oor die WP wat verloor het onthou jy nie Boerboel…
AB, Ativan is ‘n goeie kalmeerpil!
439
Dis waar!
Griekwas le nou baie gooed. Welgedaan aan hulle.
Die WP, Bulls en Leeus le almla hier bymekaar en die Sharks sal seker nou tweede le.
Griekwas 23
Sharks 17
Leeus 15
WP 15
Bulle 14
res…
eish, Bulle buite die top 4…
442 Cuzzy, Pietman is nou ‘n Bul….. en ek het ‘n boodskap vir jou vanaf Koos!!
Cheetahs was ons heeltemal oor. Eerste helfte was BB nog kompeterend maar 2de helfte was net Cheetahs. As Pottie sy skoppe oorgekry het, was dit nog erger.
Enigste ligpunt vir BB, is Brummer se spel, maar dit is omtrent al.
Ons sit met een van die vinnigste vleuels in SA, en hy het nie eers eenkeer die bal gekry nie. Nie goed nie.
Nou ja, veldslag verloor, oorlog duur voort.
AB
Minora blades broer…hulle breek nie 😉
Ok manne ek gaan my lemoene vat en loop, gaan vir K9 by Loffie se gig soek…hehehehe!!!
Groete en lekwar aand verder!
VIX UIT DIE MIX…
Nee Hel waar kan ek Skopskiet se woordeboek kry.
Eerstens Vrystaat julle verdien hierdie wen , julle verdien eintlik n bonuspunt, jammer dat julle hom nie gekry het nie.
Bulle, FAKTAP< IMBSIELE Spel, Ek kan nie glo n mens gaan in n game om te veg , die ouens f#k jou op en jy try nie eers n drie druk nie. Ons was nie eers binne 30 tree van n drie nie.
Users Online
Total 129 users including 0 member, 129 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,839,168 Page Impressions
_