The Bulls and the Leopards will meet three times today. The senior Bulls have chosen a young team and are aiming for the second spot on the CC log. The Leopards are aiming to get their first win.
The 0/19’s meet at 15:00…
The 0/21’s meet at 17:00…
and the main match will kick-off at 19:10.
148@Sharks_always _and_forever – Which fugger is that ?
@grootblousmile –
Dankie! Dink nie jy besef hoe afhanklik ek van jou is nie…hehe
@Supa Die Bloubul – Weereens geluk Supa. Jy verstom my.
@Supa Die Bloubul –
Ek onthou hom ook maar net omdat ek die pa ontmoet het by die Vleisfees op Calvinia.
KleinChris was Cravens cappie ook.
Dink hy is dokter op Warmbad nou.
152@Supa Die Bloubul – Jy wil mos na die vreemde to boggerofski…. eishhhhhhh
@Ed_the_Lion –
Dankie. n Blinde hoender pik ook nou en dan raak.
@Supa Die Bloubul – Bwhahahahahahha. Nee flok. Gelukkig is dit stil by die werk.
@Pietman –
Jyt n goeie geheue my maat. Ek kan hom wragtig nie onthou nie, weet nie hoekom nie. Maar lyk my hy was nie lank kaptein nie want JVDW was daai selfde jaar ook kaptein.
@grootblousmile –
Jammer GBS.
@Ed_the_Lion –
Hou jy van my gesegdes? hehe
145 @Supa Die Bloubul – dit was so mooi drie, hulle het 14 punte gegee daarvoor.
@Supa Die Bloubul – ek is mal daaroor. Jy is so beskeie.
@Pietman .
dag broer how gaan dit>?, wel laat ons so se long over due lol
ek het die laaste ruk nie so baie oplyn gekom nie , maar het gister in keo gesien hoe grant tekere gaan so a viswyf wat se doos gesyg word deur n kameel met tandpyn
toe GBSjan sy verskyning maak en hulle groet toe noem hy die site se naam
and soos a opregte sharks ondersteuner het ek nie op my laat wag nie
😆 elkgeval die politiek het my net knatter pyne gegee in keo
btw why a blog ?? why not a chat room where there is no delay ?? or is it to expensive etc??
@bdb –
Mooier as Habana se drie in 2007?
@Supa Die Bloubul –
Nee, hy was maar kort daar.
Tukkie kaptein gewees ook.
Dink die swottings het hom bietjie vasgevat ook.
@Ed_the_Lion –
Wat die hart van vol is loop die mond van oor.
@grootblousmile – lightning bolt 😆
@Sharks_always _and_forever –
Bly jy is ook hier.
@Sharks_always _and_forever – Imagine 100 people in one chat room, with no structure. You will be looking for comments and replies the whole time.
@Pietman –
Daai swottings is n lelike ding vir dom ouens…hou hulle jare op kampus. hehe
mense julle moet maar my vroterege afrikaans verskoon . onse engelse probeer maar net 😆
@Sharks_always _and_forever –
@163
Ek was weke laas op Voldy.
Bang ek kots as ek Grant10 raakloop.
Flippin’ cry baby liberal gatkruiper wannabee struggler par excellance, daai ou.
163@Sharks_always _and_forever – Blog was the obvious answer, we are ALL SERIAL BLOGGERS, not SERIAL CHATTERS !
There were a couple of other considerations also….
@Sharks_always _and_forever –
Moenie komkommer nie – daai sin was perfek! 😉
@Pietman –
Daai ou het n groot probleem. Sy kop is nie lekker nie.
@grootblousmile –
en hier dog ek jy se altyd net ek is die serial blogger? Daar het jy nou erken…
@Supa Die Bloubul –
Sallie wetie, ek het maar net so ses maande by BMW-gebou aandklas gedraf destyds (daar naby by HF-hospitaal), voor ek oorsee is.
Maar Chris was blykbaar n slim outjie op skool, Affies.
@Pietman –
My suster was maande in daai hospitaal. Daar was sulke bobbejaan hokke net daar agter. Ek en my broer het altyd daar gespeel terwyl ons vir my ouers wag.
@Supa Die Bloubul – Dag supa en dankie broer
Just wish more of the good people on Keo can open their eyes and see the shit thoses asses have caused
but in time im sure they will
end of the day all we want is as friends to chat about this amazing game called rugby
instead one has twatwaffles that make racist issues of everything
😆 maar dankie vir die manne wat hierdie kuier hoekie vir ons bymekaar geslaan het 😉
GBS ??? waars daai koue bier broer??
@Supa Die Bloubul –
Bobbejaanhokke?
Dit was my klaskamer man!
Users Online
Total 389 users including 0 member, 389 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,163 Page Impressions
_