The Bulls and the Leopards will meet three times today. The senior Bulls have chosen a young team and are aiming for the second spot on the CC log. The Leopards are aiming to get their first win.

The 0/19’s meet at 15:00…
The 0/21’s meet at 17:00…

and the main match will kick-off at 19:10.

782 Responses to Bulls vs Leopards match thread – Bulls 44 vs Leopards 11 (f/t)

1 3 4 5 6 7 27
  • 121

    Hoe lyk die telling daar? Skop die Bulle weer gat?

  • 122

    @Pietman – Bwahahaha. Dankie Pietman. Nice om te sê.

  • 123

    @grootblousmile – Yip, en gecrack. Ek hou van die program. Ek wil ook begin om eie plugins te skryf.

  • 124

    @Ed_the_Lion

    Ja presies! Proe dit, hys lekwar!

  • 125

    118@Pietman – Sy hele moer man, daai ou is soooo slapgat, dissie snaaks nie.

  • 126

    Aus 125/7! O gits…

  • 127

    mirraaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaag blikskottels

  • 128

    123@Ed_the_Lion – Ja, ek wil ook begin Pluins skrywe…. het klaar so paar Idees wat ek wil verwerk in behoorlike Plugins in….

    Dan Publish mens die Plugin en as die ouens hulp wil hê, na hulle dit begin gebruik het, moet hulle PATAAAAAL !

  • 129

    LIST OF CURRIE CUP CAPTAINS

    The following list denotes the men who captained Northern Transvaal / the Blue Bulls in the Currie Cup since 1939. The year indicates when they led the team for the first time.

    1939 – Ben du Toit & Lucas Strachan
    1946 – Flip Geel
    1947 – Fiks van der Merwe
    1950 – Fonnie du Toit & Jorrie Jordaan
    1952 – Jaap Bekker
    1954 – Hansie Brewis
    1956 – Hennie Nel
    1957 – Willa Matthyser
    1959 – Daantjie vd Heever
    1962 – Louis Schmidt
    1964 – Stompie vd Merwe
    1966 – Oupa du Piesanie & Frik du Preez
    1968 – Piet Uys
    1971 – André van Staden
    1972 – Louis Muller & Thys Lourens
    1973 – Hennie du Rand & Albie Bates
    1975 – John Williams
    1977 – Wynand Claassen
    1979 – Daan du Plessis
    1980 – Naas Botha & Louis Moolman
    1981 – Christo Wagenaar & Jan Oberholzer
    1983 – Willie Kahts, Bernard Pienaar & Burger Geldenhuys
    1984 – Johan Heunis
    1985 – Uli Schmidt
    1991 – Robert du Preez
    1992 – Adolf Malan & Adriaan Richter
    1993 – Gerhard Combrinck & Drikus Hattingh 1994 – Heinrich Rodgers & Joost vd Westhuizen
    1996 – Ruben Kruger & Schutte Bekker
    1999 – Jacques Olivier (first Blue Bulls captain)
    2001 – Chris le Roux & Jaco vd Westhuyzen
    2002 – Victor Matfield & Anton Leonard
    2004 – Ettienne Botha
    2006 – Frikkie Welsh & Gary Botha
    2007 – Wikus van Heerden, Johan Wasserman & Derick Kuün
    2008 – Wilhelm Steenkamp
    2009 – Dewald Potgieter

  • 130

    Bulletjies o/21 10 / ZIP

  • 131

    @Supa Die Bloubul – Ek het gisteraand ‘n Bottel Unicum gekry by die Hongaar. Dit is hulle weergawe van JeagerMeister. Sy sê dit is baie beter.

  • 132

  • 133

    @grootblousmile – Ek dink ons moet ‘n besigheid oopmaak in Boston, dan kom Supa en Pietman en hulle maak seker ons kan rugby kyk, terwyl ons werk.

  • 134

    @Sharks_always _and_forever – Shaaaaaaaaaaaaarkie. Jy is laat jong. Bolt het klaar gewen.

  • 135

    Dankie vir die telling.

  • 136

    Ja ons ouens wat dom is met rekenaars weet nie altyd wat agter al die dinge sit om dit reg te kry nie. Dankie aan GBS en Ed, vir ons reply knoppie wat werk, en die een wat nog kom !

  • 137

    @Supa Die Bloubul
    Chris le Roux is die sanger se seun met dieselfde naam, die ou wat ‘Hantamberge’ sing (op YouTube).
    Goeie agsteman gewees, maar heel van die toneel verdwyn na daai 2001 seisoen wat die Bulle so gesukkel het.

  • 138

    133@Ed_the_Lion – Neeee, flok dit…. jy moet hierheen kom, terug na die moederland…. my seun, BonzaiGBS, is hier, my besighede is hier…

    Ons is Afrikane…. flok, nie Bos-TOONians nie !

  • 139

    @bdb – Hehehe, groot plesier my maat. Dankie dat jy hier kom blog.

  • 140

    Die Bulls beginspan vanaand het net 3 ouens ouer as 25 en Dewald is ons 55ste kaptein.

  • 141

    @Sharks_always _and_forever
    Jisja SharksLover.
    Jy het ook maar tyd gevat om hier te kom.
    Maar terwyl ek jou nou sien, welkom nogmaals!
    Hoe het jy ons opgespoor, btw?
    Ons wag al lankal vir jou.

  • 142

    Try Bulletjies

    Bulletjies 24 / ZIP

  • 143

    @Pietman

    Gedink jy sal van daan post hou. Jy onthou seker nog baie van daai kapteine?

  • 144

    @Supa Die Bloubul
    @129
    Jy sal onthou, pas na ons begin chat het, het jy nog met my gestry dat daar ooit n kaptein soos Chris le Roux was!

  • 145

    @grootblousmile
    Nou het ons van 10-0 na 24-0 gegaan met net een drie my vriend? Jy moenie updates skip nie!

  • 146

    @Supa Die Bloubul – Kukste kaptein was Drickus Hattingh, Ruben se swaer.

  • 147

    145@Supa Die Bloubul – Sorry

    Bulletjies 24 / 3

  • 148

    @grootblousmile@Ed_the_Lion – 😆

    sorry guys but some of us work for a living 😉

    holy shit but that fugger is fast maybe he should come play wing for the sharks?

    reckon anyone would catch him?? lol

  • 149

    @Pietman

    Ek onthou dit goed Pieta, het dadelik daaraan gedink, maar ek het nie gestry daar was nie so iemand nie. Ek het gese ek onthou hom nie. En om een of ander rede kan ek hom nogsteeds nie plaas nie.

    Dit was in die heel begin op keo! hehe

  • 150

    150! Nog 350 om te gaan.

1 3 4 5 6 7 27

Users Online

Total 104 users including 0 member, 104 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm