www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009
Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.
Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.
They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.
“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.
“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.
Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but kept up well for half of Monday’s session.
Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.
SAPA
Die site is nou die trane trekker leeutjies se bymekkaarkom plekkie! Dagse julle!
@K9-MonsterLeeu – Hulle kruip nou weer weg. Swak styl van die klomp ouens.
@AB – Hello ABLeeu. Hoe gannit vandag?
@Ed_the_Lion – Hier gaan nou baie sense gepraat word…
@Journo-Lion – Kan klaar die voel hoe die IK styg in die plek.
@Ed_the_Lion – Sit nog hier oppie plaas, installeer watertenks en drukpompe, nou rustig met n biertjie en hierdie f stadige gprs syn hier!
@AB – Naand AB. Kom hier so ‘n verdwaalde bul hier ingestrompel. Wat kan ek jou vanaand van rugby leer? 🙂
@AB – Klink vir my na die perfekte omstandighede AB. Jy moet dit geniet, veral die biertjie. Hoe dors word ek nou!!
@AB – instaleer jy self of bestuur jy net die hele proses hehe
Leeus 250
Bulle met net 43 punte want Alberts en Baywatch is terug.
@K9-MonsterLeeu – Daar is ‘n Leeu in beheer. Die Bulle moet werk.
250@Ed_the_Lion –
Geluk. Jy was te vinnig.
@Supa Die Bloubul – Sê jy nie geluk nie.
254@Ed_the_Lion –
Ekskuus? Lees 253
@Supa Die Bloubul – Baie dankie. Partykeer is dit makliker om ‘n muis per voet dood te maak as bo van ‘n perd af te val.
@Ed_the_Lion –
Wat? Daar is seker nie regtig so gesegde nie?
@Ed_the_Lion – @K9-MonsterLeeu – Man dis lekker om te sien hoe dinge gebeur met n bietjie Bulle bestuur hier oppie plaas! Nee woef ek werk en bestuur die proses, hoe dan nou anders, arbeid is mos goedkoop! Moet nou besluit of ek gaan braai of nie, kyk maar nuus eers. Ja die naweek kom daar groot rugga! Bokke gaan wen maar dit gaan close wees met daai klomp mallets van Joburg!
@Supa Die Bloubul – Natuurlik is daar. Dink jy ek gaan die kak uit my duim uit suig?
@AB – Dit gaan ‘n close game wees op Ellis park. Daai mullets van Loftus kom altyd daarna toe om te wen. 😆 Nou moet jy braai noem. Flok, hoe jaloers raak ek nou.
@Ed_the_Lion –
Ja ek het..maar as jy so se glo ek jou.
burp !
@Ed_the_Lion –
Kom ons praat bietjie opbjektief rugby soos net Bulle en Leeus kan. Wat gaan Saterdag gebeur? Daai oud Raukies (Baywatch, Albert en Karavaan) gaan n groot impak wil maak.
260 @Ed_the_Lion – Loftus B. Naand Ed die Bul, hoe gaan dit daar in die vreemde, verlang jy nie huistoe nie ?
@bdb – Jy nou weer bier gedrink of lekker geëet?
@Supa Die Bloubul – Glo my gerus.
@Supa Die Bloubul – Ek dink die Leeus gaan die een wen. Gaan nie ‘n maklike game wees nie, maar ek glo ons kan dit doen. Wat dink jy gaan gebeur?
@bdb – My gunstelling Leeu ondersteuner. Ek hoor jy en K9 het saam julle Leeu truie gaan koop vir die naweek. Hier gaan dit baie goed. Verlang net na die Braai en bier van SA. Verder is die loop mooi blink aan die kant.
@Ed_the_Lion – Ek kyk nou die aand nuus en toe het hulle julle grootbaas Reineke op TV, shit boet, hy lyk soos een van daai crackers van Witpoortjie, so ver van Koning Luyt!
@Ed_the_Lion –
Bulle maar baie naby. In die Cokeblik is die Leeus n ander span. Ek is nog nie oortuig julle het n ordentlike loskakel nie. Maar met Karavaan terug is julle midfield sterker.
@Ed_the_Lion – as leeus hierdie een verloor, is dit verby met hulle. As bulle hom verloor, dan begin hul kanse vir ‘n tuissemi moeiliker raak. So baie op die spel vir albei spanne. Nie een van die 2 spanne het nog ge-click hierdie jaar nie, en ek het so gevoel een van hulle gaan dit saterdag doen … ek hoop net dit is ons span wat click ! 😉
@Supa Die Bloubul – En daai Taute laatjie en Ruan Boshoff. Vandag kuk nuus gehoor. Hulle soek J vd westhuizen. Moes vinnig gaan baklei het daar tussen die bestuur. Hoop maar hulle luister vir my.
Users Online
Total 87 users including 0 member, 87 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,850,927 Page Impressions
_