www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009
Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.
Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.
They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.
“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.
“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.
Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but kept up well for half of Monday’s session.
Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.
SAPA
210@SA Barbarians – Rassie wou 2 “gemiddelde” Bulle agterspelers koop virrie WP… Wynand Meisiekind en Habana… en hy moes damn duur betaal vir “gemiddelde” Habana…
Hahaha
@SA Barbarians – wat vir my nogal mooi is om te sien is as die hele bloubul agterlyn opskiet om te onderskep….almal so gelyk met hul arms uitgestrek voor hulle.
@SA Barbarians – 210
korreksie – wentel om die son 🙂
204 @K9-MonsterLeeu – Van Nuweland gepraat, kyk wat skryf ‘n ou daar op supersport se blog (SAB moet dit nie lees nie, baie sensitiewe leesstof):
“Habana het glo gesê die grootste rede vir sy skuif na die Kaap, is die eenvoudigheid van die WP/Stormers se gunsteling ‘move’ in elke wedstryd: hoe om heeltyd agter die pale te staan en jouself nogsteeds te verbeel jy is die beste span in SA.
Hierdie ‘move’ is al vir jare suksesvol, en, veral teen die Bulls werk dit soos ‘n bom.
Habana sê, dit is ‘n heel vreemde beweging vir hom, omdat hulle by die Bulls nie so ‘n ‘move’ ken nie.
Hy sê gelukkig is daar heelwat maande wat gaan verloop tot en met volgende jaar se seisoen, en as hy boonop die Stormers/WP trui aantrek, dan glo hy sal hierdie spesiale kaapse spelpatroon en ‘move’ sommer so vanself kom … en dit nogal vir baie geld !”
🙂
@grootblousmile – 211
Swak geldeenheid in Tswane laat dit baie klink 🙂
@bdb – 214
Habana en sy blou spanmaats het die hele 2008 daai move agter hulle eie pale geoefen
@K9-MonsterLeeu – 212
Hulle moet nou gaan vir onderskeppings – die light five wen nie meer bal nie
Sien later, gou lekker eet saam met die gesin.
@bdb – haaahahaha. Dis waar Lulu as kaptein so ‘n mooi voorbeeld stel. Altyd eerste agter die pale…en maak ‘n merkie waar die ouens moet opline.
Mmmm, op ‘n ernstige noot… hoe vêr dink julle gaan die WP Saterdag verloor teen die Tjarks ?
Ennnn, hoe vêr gaan die “gemiddelde” Bulle die Rooibontes trap, innie Coke blikkie ??
@grootblousmile – 220
Dink nie WP gaan so maklik vir die TWEEDE keer die Sharks oordonder nie. WP met so tussen 5 en 12
Bulls en GL’s baie close. Die GL’s se pak sal oorheers, maar die Bulls se agterlyn sal met teenaanvalle probeer score teen ‘n swakker agterlyn afhangende van of Rose en HK speel
@grootblousmile – Wel ek het gedroom van n WP wen teen die guppies en n Lions wen oor die bulle albei met omtrent 10 punte so ja die geel cap is myne die week op superbru…..
@K9-MonsterLeeu – 219
Daar word baie gemoan oor die spelers wat Rassie kontrakteer uit bekommernis dat dit die WP te sterk sal maak.
Wat uit die oog verloor word, is dat Lulu se vertrek alleen die WP met 30% plus gaan versterk
Ek mag dit nie rerag se nie, want as my pa ooit hoor ek se dat ek dink die Bulle gaan saterdag wen, is ek in groot k@k. So ek het dit nie gese nie..haha:)
@Journo-Lion – 224
Jy moet respek betoon aan jou Pa 🙂
@SA Barbarians – haha ek doen, dis hoekom ek dit nie gese het nie. 😉
My pa is ook tot die dood toe n lions supporter so ja kan dink watse familie k@k het ek as die WP en lions speel……
@Scrumsaam – Gelukkig is almal van ons Lions so al wie ons op skree is earl en die ref. haha
Jimmy the Prop and Jinxie… come hither…
228@Journo-Lion – Ek moet weet, sing jou Pa by die huis ook so lekker daai Liefling-song, soos hy dit op Loftus sing ?
@Journo-Lion – Ek sal jou bliksem as jy sê die bulle gaan die naweek wen. Ons het nie jou pa nodig om dit te doen nie. 😉
@grootblousmile – 230
Ek sing daai song in die aande in die bed – dit lewer goeie dividende daar 🙂
@grootblousmile – hahaha daardie dag word as “black Saterday” beskou in ons huis.
Maar darm nie weer nie. My pa het iemand gaan sien oor dit en ons het almal hom deur die moeilike tyd gehelp ;)hahaha
@Journo-Lion – Sy drank was vergiftig. Normaal vir Loftus. Shame, ek het baie “get well soon” kaartjies gestuur.
@Ed_the_Lion – Dit is net op Loftus waar die mans se drank gespike word…ai
Hey hey hey 👿
@Journo-Lion – Ek weet Journo. Hulle gebruik dieselfde goed om die drank te spike as wat Pierre Spies grbuik voor hy ‘n game speel. Daai goed is rof. Jy weet nie wat jy doen en wat om jou aangaan nie.
Nou is hier net Leeus. Nou gaan die plek moesa baie hits kry.
@Ed_the_Lion – Ja…daai nulle en wiepies het nou sommer na hul vrouens toe gehardloop.
@K9-MonsterLeeu – Wie hey en wat?
Users Online
Total 105 users including 0 member, 105 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,623 Page Impressions
_