www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009

 Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.

Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.

They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.

“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.

“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.

Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but  kept up well for half of Monday’s session.

Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.

SAPA

406 Responses to Boks put Rossouw on ice

1 5 6 7 8 9 14
  • 181

    @K9-MonsterLeeu – 180

    Ag wat, ons sal dit vir die leeus gun na al die smart wat hulle verduur het – seriaas 🙂

  • 182

    @Journo-Lion – Aaah…nog ‘n leeu. ID jouself. Rang, naam, nr!!!!

  • 183

    147@K9-MonsterLeeu – Habana en JF sal vir die WP groot aanwinste wees, maar hul moet nog eers die bal voor kry met hul light five, en dan moet die bal nog verby hul skrumstut (Januarie) kom, en dan eers verby hul skopper (VDW), en dan hul binnesenter wat ook balle wegskop (Grant) … en, teen die tyd dat die bal by JF en Hab uitkom … is hul kontrakte alreeds lankal verby, en speel hul dan al vir die Sharks/Ctahs ! hehehe

  • 184

    @SA Barbarians – maar dan moet julle nog 20 jaar wag vir die wiel om weer te draai…en hoop julle is dan bo 😉

  • 185

    @bdb – 😆

  • 186

    @K9-MonsterLeeu – Ek is nuut op die blog en iemand soek klaar my nr.hehe. ja ons leeus is nogal skaars maar wanneer al 15 van ons by mekaar kom klink dit soos miljoene.

  • 187

    @bdb – 178

    bdb

    Noudat jy jou blou huis, klere, bakkie, spieels, Spies posters in al die vertrekke, kan ek dit in my geestes oog sien.

    Blou kleursel op die grasperke, blou tuinhekkie, blou bakstene in netjiese rye langs die paadjie en om die blombeddings, slegs blou blomme in die tuin, ‘n stel blou horings bokant die blou voordeur met ‘n bordjie wat sê “Wat is ‘n huis sonder ‘n bul”

    Die tuin lewe met die honderde blou gips bulletjies wat uitbundig huppel oor die blou gras…..

    Het sommer (blou) hoendervleis………..

  • 188

    Julle weet seker dit is ‘n BB wat die wiel uitgevind het: elke keer as die Bulle bo is, hou die wiel op draai !

  • 189

    @K9-MonsterLeeu – 184

    Nee fok, in daai geval vat ons maar die wen hierdie jaar

  • 190

    @bdb – 183

    ‘n Bull praat steeds van die WP tight five as light five na die slagting van Loftus Versfeld!!! bwaaaahahahahaha

  • 191

    @bdb – maar as julle onder is maak julle ‘n goeie job daarvan..

  • 192

    Laat ek eers bietjie iets sinvol ook probeer sê/vra:

    1. wanneer word die bokspan bekend gemaak ?
    2. wat dink julle van die idee om RP heelagter te speel ?

  • 193

    As Kakpraat ‘n kolletjie was, was julle nou almal gespikkel…

    Bdb met blou spikkels, K9 en Postman Patatta met Rooi spikkels… en scrumsaam en SAB met pienk spikkels…

  • 194

    @SA Barbarians – jy gaan so aan oor daai dag. Maar onthou ELKE span nog skrum die bulle in hul moer in. So dit maak nie wp se skrum skrikwekkend nie 🙂

  • 195

    @bdb – 1. Wetie 2. Kuk idee.

  • 196

    @grootblousmile – hehehehehe…pienk spikkels.

  • 197

    @K9-MonsterLeeu – 194

    Baie goeie punt. Dit kos slegs ‘n light five om hulle deesdae moer toe te skrum

  • 198

    190 @SA Barbarians – ons doen seker wat julle doen met ons agterlyn. Ons hardloop jul die afgelope 8 jaar deurmekaar, druk baie drieë, en dan is daar nogsteeds sekere wiepies wat sê die BB speel ‘tienman’ rugby en die WP speel 15man rugby. Daai streepbrille wil nie mooi reguit kyk nie. 😉

  • 199

    @SA Barbarians – Nou nie vrydagaand se game teen die luiperds gesien nie…maar hoe het die luiperds se skrum gevaar daar op roftos?

  • 200

    @grootblousmile – 193

    Moet nou nie nog jaloers ook wees oor ons pienk kolletjies op Sandy Baai se strand nie! Eish Dis waarheen julle stroom oor vakansies om pienk kolletjies te kom kyk 🙂

  • 201

    Gepraat daarvan die hele tyd is dit wag tot ons bokke terug kom wag vir dit en wag vir dat, die bulle sê ons het n light five die WP sê wag tot ons ster stut/scrummie terug kom wat saam die bokke reis dan skrum ons weer oor julle…

  • 202

  • 204

    @bdb – jy moet ook nou onthou…..daai ouens op die spoorwegpawiljoen op newlands dind wp het gescore as hulle agter hulle eie pale staan.

  • 205

    @K9-MonsterLeeu – 199

    Vreesaanjaend K9

  • 206

    200@SA Barbarians – Ek gaan nie Sandy Bay toe nie, ek hoor die Kaapse mowwe hang so kaal-kaal daar uit !

    Eishhhhhh

  • 207

    @SA Barbarians – 🙂

  • 208

    195 @K9-MonsterLeeu – kan ek jou goeie welbewoorde uitgebreide deeglike antwoord op my vrae aan keo stuur, asb. Bietjie lank en te veel detail, maar ek is seker hy sal dit kan gebruik.

  • 209

    @bdb – 😆 enige tyd. Vra gerus weer as jy iets wil weet…..help maar waar ek kan.

  • 210

    @bdb – 198

    Nuusflits

    Die aarde (uitgesluit Tswane) draai een keer om sy as in 365 dae. So daai 8 jaar van jou is iewat moerse optimisties.

    Pieter Rossouw wat van die Kaap af pendel om die Bulls af te rig, doen ‘n helse goeie job daar met die gemiddelde talent tot sy beskikking 🙂

1 5 6 7 8 9 14

Users Online

Total 84 users including 0 member, 84 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm