www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009

 Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.

Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.

They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.

“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.

“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.

Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but  kept up well for half of Monday’s session.

Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.

SAPA

406 Responses to Boks put Rossouw on ice

1 4 5 6 7 8 14
  • 151

    @bdb – 147

    Nou waarom gaan jy ophou blog wanneer die Bulle verloor?
    Kyk dan watse goeie voorbeeld stel ek vir jou deur hier te staan en alles te vat wat julle uitdeel!

    Neeeeeee Bennie!!! Julle ry dan met knaters agter op julle bakkies se towbars, man! Is dit net vir show??? 🙂

  • 152

    @grootblousmile – LMGA, as die Stormers dit wen bly ek dronk vir n maand lank.

  • 153

    @Scrumsaam – 149

    Ons sal dit met groot empatie, simpatie en styl kommunikeer – daagliks 🙂

  • 154

    Ja, ek dink die dag as die WP hul 2de S14 wen, kan hul begin sê hulle is netso goed soos die Bulle …

  • 155

    @Scrumsaam – 152

    hehehehe

    Gesuipte gelukkige Stormers voel vere vir ‘n ban 🙂

  • 156

    151 @SA Barbarians – ek het nou daai goete wat jy noem amper afgelag toe ek jou boodskap lees !

    Nou weet julle ook wie ek is, eish, kan net nie uit die limelight bly nie. Vrou was kwaad toe ek die huis ook nog blou verf, amper egskeiding toe ek al ons huisdiere (kat, hond, kokketiel, hasies, ens.) ook in blou gedoop het. 😉

  • 157

    @bdb – 154

    Nee, ou maat. Eerstens, WP speel nie in die S14 nie, maar in die CC. Die Stormers speel in die S14.

    En wanneer die Stormers die S14 wen is hulle die beste daardie jaar, soos die Bulls die beste hierdie jaar was.

    As jy aan onlangse geskiedenis wil klou, dan sê ons die Bulls was hond kuk verlede jaar. Logies, nê? 🙂

  • 158

    152 @Scrumsaam – wel, as die Stormers die rugby speel wat die Bulle gespeel het die laaste paar wedstryde in vanjaar se S14, veral die semi- en finaal, dan sal ek hul ook ondersteun (as die Bulle nie meer daar is nie): ter wille van SA ! Maar dit sal wel gepaardgaan met ‘n geween en gekners van tande !

  • 159

    Ek dink die Stormers het die bulls en die guppies genoeg kanse gegee, dis nou tyd dat ons weer rugga speel en die groot monde stil maak…..

  • 160

    Goeie dag mense…

    Hierdie is my eerste blog. Gaan nog baie wees. 🙂

  • 161

    @SA Barbarians – Ek gaan in elk geval te gesuip wees daai maand om te blog so die ban gaan my nie juis pla nie…..

  • 162

    Maters, ek moet gou die buurvrou gaan help… haar seun het mooi kom vra…. sy kry nie behoorlik “Ingelog” nie…. eishhhhhhh

    Ek moet ook enige ding kan doen….

  • 163

    @bdb – 156

    hehehehehe jy het nagelaat om te noem dat AL jou klere ook blou is met Bulls logo’s op – voor, agter en op die moue, broekspype, en op jou dasse, sokkies en skoene 🙂

  • 164

    160@Journo-Lion – Hellooooo Postman Patatta !!

  • 165

    @Journo-Lion – Welkom hoop ons gaan nog lekker gesels oor rugga….

  • 166

    159 @Scrumsaam – onthou net, bul se kind moet stil gespeel word, nie stil gepraat word nie. 🙂

  • 167

    @Journo-Lion – 160

    Welkom Journo-Lion!!!

    Ed-the-Lion en K9 sal verheug wees oor jou toetrede

    Die res van ons sal nice wees 🙂

  • 168

    @grootblousmile – Dink ek gaan weer daardie gewille naam vat…

  • 169

    168@Journo-Lion – Ja man, jy’s mos Postman Pat…. nie iets anders nie… flok !

  • 170

    Kan onthou die laaste keer toe ek in PTA was het ek rond geloop met n Stormers trui op die dag dat die bulle teen hul speel hel was ek vir jou van n kant af uit gekyk en vir een of ander rede was dit nie n vriendelike kyk nie……

  • 171

    @bdb – 166

    Ja, ja ja….. 2008 is nog vars in die geheue

  • 172

    @grootblousmile – Haha, Ok dan van more af is ek weer mr Posman Pat.

  • 173

    @Scrumsaam – Jap def. 🙂

  • 174

    @Scrumsaam – 170

    Jy het seker uitgestaan tussen die blou geverfde boeppense, horings en neusringe

  • 175

    171 @SA Barbarians – ek sien die Saders het een jaar die S14 gewen, die volgende jaar eindig hul toe 10de, en die jaar daarna wen hul toe weer. Selfde met die Bulle gebeur die laaste 3 jaar. Het die WP nie 10de ge-eindig hierdie jaar nie, dalk is daar regtig hoop vir julle vir volgende jaar ?

  • 176

    @SA Barbarians – hel daar was n toppie wat oor die straat geloop het terwyl ek gewag het by die robot om te ry, hy het net in die straat gaan staan en my vertel as ek nie my hemp uit trek nie gee hy nie pad nie toe vra ek hom net of sy life insurance op datum is…..

  • 177

    @bdb – Daar is altyd hoop vir die Stormers, hoop elke jaar sonder hoop het ons nie veel nie….

  • 178

    170 @Scrumsaam – hulle het seker gedink jy het die doodstraf gekry, want dit is mos die nuwe manier waarmee hul mense glo deesdae die doodstraf gee: hulle trek vir jou ‘n WP/Stormers trui aan, en dan skaam jy jou dood.

  • 179

    @bdb – Dink al wat my daai dag gered het is die feit dat ek kan afrikaans praat, lol…….

  • 180

    @bdb – 147….. Hoe groot gaan daai wiepie ouens se teleurstelling wees as hulle besef dat die wiel nou klaar gedraai het en die Leeus is nou bo en nie hulle nie bwaaaaahahahaha

1 4 5 6 7 8 14

Users Online

Total 83 users including 0 member, 83 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm