www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009
Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.
Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.
They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.
“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.
“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.
Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but kept up well for half of Monday’s session.
Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.
SAPA
@grootblousmile – :-))
Dink net as die WP so baie geld nou al het, dink net watse spelers hul gaan kan bekostig na hul die S14 by die bulle afvat…
120@GBS – Stem saam – Die anderdag gelees van ‘n baie ryk ou wat eers bankrot gespeel het in Amerika. Toe hulle hom vra hoe dit gebeur het se hy “Gradually then suddenly”
122@Scrumsaam – Giegiegie
Ou snaaksie !
122@Scrumsaam – Neewat dit gaan ‘n man op perd vat, nie ‘n nar met disko ligte nie. Bulls is gelukkig besig om diepte te bou – die idee van Springbokke weg vir die eerste deel in die Currie beker werk actually verbasend mooi vir ons uit.
122@Scrumsaam – Wat WP nou in TOTAAL het om spelers mee te koop, het die Bulls gemaak in net 2 wedstryde in 2009… die S14 semi-finaal en die S14 Final…
Laat mens wonder, nê !
Cheers mense – laat ek maar eers weer werk
@grootblousmile – Stem nie regtig saam met wat Rassie nou try doen nie, al wat hy nou doen is ou spelers koop wat nie lank vir die WP gaan en kan speel nie.. Iemand moet hom gaan sê dat rugby spelers is nie wyn nie…
128@Scrumsaam – Ek stem saam…. diepte koop mens nie, jy bou dit…
Maar meer as dit… lojaliteit vir die Unie / rugbytrui kom nie by ‘n speler ingeprent as hy net tydelik daar is vir ‘n seisoen nie, dit vat ‘n kultuur van vriendskap en broederskap, soos by die Bulls en Tjarks !
@grootblousmile – en nou die jong ouens wat speel watse boodskap kry hul deur die ding, maar solank hy help die S14 net een keer wen vir WP is hy sy geld werd….
@Scrumsaam – 130
Jis jis darem nog een WP man!
Hier moet ‘n WP ondersteuner maar sterk staan soos Brock Harris en die res van die WP tight five op Loftus gedoen het, ou maat.
Die gedagte dat WP/Stormers weer kan wen, is ‘n verskriklike nagmerrie vir ons vriende in die noorde. Die pyn van die verlede is nog nie vergete by hulle nie
131@SA Barbarians – WP is in ‘n baaaie gunstige posisie volgende jaar… nie net is Kotsie dan weg oorsee nie, maar Habana sluit daar by julle aan… en hy sal sy allerbeste gee, veral teen sy ou tjommies van hier bo.
Maar bevrees is ons nie hier bo nie, nagmerries kry ons net as die “merries” ons ry…
We fear nothing but fear itself !
@SA Barbarians – moet sê die manne hou nie daarvan as die kaapse mense bekende ouens ky nie, lyk my hul begin nou al te stress oor die gedagte dat die S14 trofee na die kaap toe kom…….
Cuzzy, ek sien jou !
131@SA Barbarians – sien jy het nou nog nagmerries oor dat julle die bulle ‘stukkend’ geskrum het … en nogsteeds die wedstryd verloor het. Dink net wat gaan gebeur as die bulle nog begin sterk skrum ook.
Moet sê die WP se skrum werk verbaas my nogal deesdae…..
135@bdb – Bennie Boeke, het jy my mail gekry ??
Jammer oor Fondse se besering, sien hy is uit vir die seisoen. Hy moet maar huistoe kom en weer groot rugby kom speel, ons sal hom mooi oppas hierbo. 😉
137 @grootblousmile – ja, sal gou antwoord daarop.
@grootblousmile – 132
hehehe mirrag blou mater! Darem nou klaar met die vergaderings hier.
Nee, ons is maar beskeie jong, praat nie veel behalwe uit selfverdediging nie 🙂
Hierdie ding met Habana raak nou bietjie lelik, lyk my van beide kante. Dink die meeste mense is veral ongelukkig oor die wyse waarop Habana gaan, nie so erg oor die feit dat hy weggaan nie. Dit is jammer, nie goed vir SA/Bokke se onthalwe nie.
@bdb – 135
Nee, Bennie Boekwurm. Geen nagmerries by ons nie. Die WP light five het mos verwagtinge oortref en die Bulls “tight five” in die grond in geskrum, so ons is beskeie maar positief. Dink net wat gaan gebeur as die agterlyn begin spark soos ‘n paar jaar gelede! Amok, ou maat, amok!!! 🙂
@Scrumsaam – 133
Dit sal ‘n emosionele uitwissing van die beskawing afgee daar bo as die Sormers sou durf waag om die S14 te wen 🙂
@bdb – 141
Gelukkig is WP se hande skoon
@SA Barbarians – @SA Barbarians – 144
‘n Ou wat ek ken het altyd gesê hy sal nooit sy meisie verneuk nie, behalwe uit selfverdediging uit
@SA Barbarians – en daai dag wat dit gebeur wil ek op die site wees om die jare se pakslae wat die bulle vir ons uit gedeel het bietjie terug te gee, hel ek sal dit geniet…
142 @SA Barbarians – Ek probeer onthou wanneer laas het die WP die Bulle gewen, met volsterkte spanne … nee wag, ek kan nie so lank terugdink nie, weet nie of ek en jy toe al gebore was nie …
Nee wat, die wiel moet seker een of ander tyd draai, dan is dit weer julle beurt om so paar jaar bo te wees, maar moenie dink ons gaan onder sonder ‘n groot geveg nie !
Dink as die wiel die dag draai, sal ek maar ophou blog, want ek gaan nie die einde hoor van ‘down under’ nie. 😉
144@SA Barbarians – Oeps… skoon ??
Bwahahahaha
@bdb – Glo maar die WP supporters geen blou bul sal die einde van daai down under hoor nie… LOL.
147@bdb – AS die Stormpies die S14 wen, dan ban ek elke WP blogger…. hehehehe
Users Online
Total 50 users including 0 member, 50 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,855,571 Page Impressions
_