www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009
Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.
Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.
They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.
“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.
“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.
Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but kept up well for half of Monday’s session.
Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.
SAPA
@Tripples – baai…groete vir die buurvrou.
83@sparty – Welcome
No G13g is not here..
Blerrie WP……….. Grrrrrrrrrrr !!
@Snoek – Iemand moes dit raakgesien het voor hulle haar laat hardloop het. Die ding gaan nou by haar spook vir die res van haar lewe. dit is bad.
@sparty –
Howzit.
G13…have you invited him? 🙂
Don’t think he knows about us.
This blog hasn’t gone public
@Pietman –
…public yet…
Sal so maak K9
Hier is bietjie nuus
Western Province’s Currie Cup season has reached a potential breaking point as the team have been stripped of three flyhalves ahead of their clash against log-leaders Sharks in Durban on Saturday.
With first-choice Willem de Waal already on the sidelines, Province’s stand-in options Peter Grant and Conrad Hoffmann have both succumbed to injuries in quick succession.
@Tripples – Goeie nuus vir WP. Nou kan hulle ‘n ordentlike losskakel kies. Wonder of Rassie al vir Henri Honiball gebel het.
@Tripples – #96 Pleks dat Rassie Burton Francis probeer koop het 😆
Hy soek vir Morne Steyn
Leeus 100
@Ed_the_Lion – Hy het seker ‘n moerse telefoon rekening
hoop hy bel in goedkoop tyd
@Pietman – @94 &95
Ten minste het jy onthou om die “l” in public in te sit!! 😆
@rugbybal – Ek dink sy telefoon rekening gaan WP rugby bankkrot maak.
@KingPaul – bwahahahaaha
@KingPaul –
O hel ja!
Anders was ek geban, verseker….
Nee wag, ek moet eers uit, blog moeilik so tussen die werkery deur.
Sien julle hopelik netnou, as die spul ophou suip duskant.
Tjorts.
@Pietman – Tjorts Pietepedia.
Binne kort is die WP Suid Afrika se eie Barberian span soos Rassie nou tekere gaan
Laat ek ook vir eers bietjie werk gedoen kry.
Ek sien die Google Bot is nou weer kliphard besig om ons famous te maak… ja, ek sê julle !
@bluepete –
Ek en my swaertjie spot juis gisteraand dat Rassie nou nog net vir Bakkies, Ruan en John Smit moet koop, dan is die ki9nd se naam beslis WitWillem!!
Gaat ook eers bietjie werk.
Praat weer later!
WP is nou soos ‘n push-up bra….. all support, but no cups !
@grootblousmile – Bwaahahahaha
113@bluepete – Mmmm, yes… and the Lions are like a Training bra…. no support, and no place for cups !
Het niemand geleer uit die voorbeelde van Big Joke, Schalk Brits, Hilton Lobberts, Gerrie Brits, Aj Venter etc etc etc – die oomblik as mens in WP begin rugby speel verloor jy 15 IK punte en 30 % hand oog koordinasie. Wat ek nie verstaan nie is ‘n jaar terug was WP in finansiele gemors. Klomp berigte het rond gevlieg. waar kry hulle hierdie tipe geld nou vandaan?
115@Pietste – Skuldbult !!
@grootblousmile – Jy is minora vanmiddag!! 🙂
Ja maar goeie donner – op ‘n stadium vra die bank geld terug. Verder watter credit analyst gaan Rassie se discounted cash flow model glo. Hy is ‘n rugbyspeler, nie ‘n investment banker nie. Al wat ek kan dink is dat A) berigte laasjaar was oordrewe of B) een of ander privaat maatskappy is besig om hulle te sponsor. Die donners sal dan redelik geheimsinnig moet wees want as dit uitlek dat bv Ou Mutual/Sanlam/whoever bulls rugbyspelers diekant toe lok gaan hulle sales hierbo’n knock kry. (Uitgesluit Distell/KWV etc – ons sal hulle maar moet vergewe en oor ons verontwaardiging kom)
117@bluepete – Ek is altyd skerp… kom ek vertel jou hoekom….
As mens Law swot op Tukkies, dan begin hulle jou te slyp vir eendag…
Hier in jou 5de jaar, dan is jy taamlik skerp geslyp…
Dan beginne jy te Artikel by prokurowers… en hulle slyp verder aan jou
Dan swot jy vir die Toelatings-eksamens…. dan word jy vlymskerp..
Dan begin jy praktiseer….. en dan is jy GESLEPE !!
Hehehehe
118@Pietste – Kyk, ek het ‘n gesegde waaraan ek diep glo….
“Daar is niks so permanent, soos tydelike SKULD nie !!”
Users Online
Total 78 users including 0 member, 78 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,488 Page Impressions
_