www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009
Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.
Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.
They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.
“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.
“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.
Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but kept up well for half of Monday’s session.
Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.
SAPA
@grootblousmile – #20
GBS KOMPOTENT is ‘n friggin anglisisme….sies man!!!!!
@grootblousmile – LIONSSSS..hehehehe
Camtasia is moesa kwaai. Ek gebruik daai program vir meeste video en foto materiaal.
30@Pietste – Ja, dis ‘n werklikheid en ‘n jammerte !
Manne, kom ons beweeg weg van kwasie-politiek hier… regtig !
@Ed_the_Lion – BUUUUUUUUUUUUUUUUUULLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLLSSSSSSSSSSSSSSS 😆 😆 😆
@Tripples – Eerste waarskuwing. Volgende keer is jy weg vir ‘n week. hehehehehe 😳
31@Tripples – Sorry… te lui om aan vervangende woorde te dink… hel dit was eerlik van my, om dit te sê !
Hehehehe
Op Superbru – met hoeveel punte dink julle gaan die bulle die leeus stamp hierdie naweek?
@grootblousmile – Ok dis lekker om hier te post sonder die konstante verwysings na jou posts as rasisties. Well done!
@Pietste – ………..Met -15
38@rugbybal – Dis een van ons vernaamste oogmerke hier…. politiek en rasistiese raasery is uit hier, soos koekies in die weeshuis !
@rugbybal –
Hello bokbal.
Sal jou laat weet oor daai Taipei-aanbod nog.
Gaan bietjie rof hier, werk my ou mielie krom!
Sparty, where are you, you on the blog yet?
Hierts julle hoenders!!
Hoe loop dinge?
Weet iemand al aan wie alaml Rassie vandag ‘n aanbod gemaak het? Ek persoonlik sal eers glo hy kom Kaap toe as AL die papierwerk afgehandel is en ek hom sien uitdraf op Nuweland! Glo deesdae baie min wat ek in die koerante lees…
@Tripples – Nou praat (skree) jy!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
@Ed_the_Lion – Finger trouble jy bedoel met 15
37@Pietste – Weetie… sal eers my Bru picks doen Vrydag-oggend…
@rugbybal – Sorry “finger problems” het bedoel -30.
Sparty, welcome here… you’ve been APPROVED
Start Blogging !
Oh, go update your profile, we require Name and Surname !
@Pietste – @37
Bulls moet passop om te gou hul log[points te wil tel nog voor die game begin het. As Alberts en Baywatch terug is gaan dit ‘n moelike game wees.
@Ed_the_Lion – En die -15 is met inbegrip dat Earl gaan speel en sake dikteer vir die leeus?
@Pietman – Ek het nog nie aangeluit nie maar kyk deesdae by pelle wat het. Dis lekker om die build up te kyk voor die toets, ipv op jou pc te sit todat die game begin en dan na Aus komentaar te luister. Hulle maak my die heeltyd die moer in.
Leeus 50
Middag almal
Kyk jy sal darem eier op sekere gesigte sien as daai girl ‘n boy is (Semenya)
Hoop maar vir die beste.
@Pietste – Ja Pietste. Dit is net jammer Spies speel nie vir die Bulle nie. Hy en Earl handle mekaar gewoonlik goed.
@Ed_the_Lion – Bwaaahahahahaha dis al wat ek kan sê!!!!!
As Earl the Pearl the Tiger Woods of rugby gaan speel dan gaan Bulls met ten minste 15 wen
@Ed_the_Lion – 🙂 Earl Woods, ek dink nie so nie
51 @ Ed_the_Lion – Is dit jou wen prediction daai?
@Snoek – Ja Snoek. Maklike wen die naweek.
@Ed_the_Lion – Leeus moet die bulle daar vat waar hulle sag is…….hulle light five.
@Tripples –
Watch out for Earl!
As daai ou die dag aan is maak hy groot nonsens.
Hy doen dit dikwels teen die Bulle.
@Snoek – #52, eerste uitslae se blykbaar klaar sy het ongewone Hoë testosterone levels….het dit erens gelees vandag
Users Online
Total 315 users including 0 member, 315 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,548 Page Impressions
_