André Bester
n Springboklose Leeus-span is Donderdagoggend aangewys om die Blou Bulle Saterdag in die Cokeblik aan te durf nadat Earl Rose en Henno Mentz die trekpas gekry het.
Die Leeus het lanklaas (ten minste nie in die laaste sewe jaar nie) sonder ‘n Springbok in die 22-tal in ‘n Curriebeker op die veld draf. Pieter de Villiers se witbroodjie, Rose, word deur nog ‘n opwindende Earl, die UJ se heelagter Earl Lewis, in die laaste vesting vervang.
Johan Jackson, ‘n voormalige leerder van Rustenburg Hoër, vervang Mentz wat ook soos Rose nie ‘n plek in die 22-tal kon kry nie.
Die derde verandering in die agterlyn is op binnesenter waar Pieter Engelbrecht bo Doppies la Grange en Walter Venter gekies is.
In die agtal is die kaptein Baywatch Grobbelaar en die agtsteman Willem Alberts terug op hulle pos. Ironies is die Amerikaner Todd Clever op die bank – die enigste Leeu-speler met internasionale ervaring.
Lions vs Bulle: Earl Lewis; Dusty Noble, Alwyn Hollebach, Piete rEngelbrecht, Johan Jackson; Herkie Kruger, Jano Vermaak, Willem Alberts, Franco van der Merwe, Baywatch Grobbelaar, Willem Stoltz, Nico Luus, Gert Muller, Hans van Dyk, JC van Rensburg. Reserwes: Derek Harwood, Kevin Buys, Johan Snyman, Todd Clever, Derick Minnie, Doppies la Grange, Ruan Boshoff.
@WilladieLeeu –
Daar is net twee leeus supporters in die land en hulle het 4 sites… 😆
@Supa Die Bloubul –
Ja, wou dit ook se – maar gedag mense gan lag, toe se ek maar 45 🙂
@sharky_forever –
Some players just cause more shit than others…
@bul-a-bhloo – Yup , people are a little to confident about this game
@WilladieLeeu –
Dink nie julle sal so ver verloor nie…
hiyas willa ^5 @WilladieLeeu –
@Supa Die Bloubul –
Gee ons ten minste n paar ekstra punte vir entoesiasme
@sharky_forever –
Ive had a look at the Aussie team, I really cant see them beating us.
@WilladieLeeu –
Kry Rose punte as hy entoesiasme wys deur die bal 5m van sy doellyn vir homself in te gooi????
@Supa Die Bloubul –
Jys nou weer skerp vanaand – gan op my game moet wees.
@sharky_forever –
Hey Sharky, you guys gonna take Province?
@Supa Die Bloubul –
Nee, hy kry nog n Springbok baadjie…
@WilladieLeeu –
Ja, ons bulle is nie walk overs nie hoor!
Gaan jy Cokeblik toe?
Sien hier is sommer 4 guests nou…hulle wil graag aanklop en saamgesels.
@Supa Die Bloubul –
Wens ek kon, my pa word 65…gan n bietjie n opskop hou. Gan maar die rugby hier by my huis kyk saam met die mense.
@WilladieLeeu – Heel i hope so mate
we have a good team , but hey rugby is a strange old game
@WilladieLeeu –
Lekker man! Dalk gee die Leeus jou pa n groot geskenk.
@sharky_forever –
Hope you do, it’ll keep us alive for semi-contention until all our Springboks return….oh wait….we don’t have any.
@Supa Die Bloubul –
Hi Daar. Ek toets ‘n bietjie die water hier – ek sien hier is darem ‘n Bul of twee?
@WilladieLeeu – 😆 😆
@Minora –
Welkom Minora. Ja man, ons Bulle beheer die site eintlik.
@Minora –
Van waar die naam Minora? Is jy so skerp soos n lemmetjie of was jou broer Gilette?
@Supa Die Bloubul –
Dit sal nou nice wees…die Leeus wen die Bulle ten minste eenkeer n jaar – die is ons laaste kans.
Supa ek sien bryce lawrence is die skydsregter…. 😯
all i can say is not good.. he will be out to help KIWI
we all know kiwi is wanting a aussie victory
@Supa Die Bloubul –
Stadig
@Supa Die Bloubul –
Moet dan ‘n MOERSE goeie site wees!! 😉 Ek sien die Leeus gaan The Earl of Rose se kreatiwiteit mis Saterdag? 😆
hey we only let you think you do 😆@Supa Die Bloubul –
172@WilladieLeeu –
Hou die wen vir die WP game!
173@sharky_forever –
Forget the ref, we will win. Look at the Aussie players, I cant see them competing with us. Seriously.
@Minora –
Die enigste kans wat ons gehad het om te wen het ons nou gan staan en drop.
175@Minora –
Dit is Minora. Opgestel deur n groot Bul en n slim Leeu – maar die Leeu wat slim is, is n uitsondering.
Users Online
Total 346 users including 0 member, 346 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,333 Page Impressions
_