André Bester
n Springboklose Leeus-span is Donderdagoggend aangewys om die Blou Bulle Saterdag in die Cokeblik aan te durf nadat Earl Rose en Henno Mentz die trekpas gekry het.
Die Leeus het lanklaas (ten minste nie in die laaste sewe jaar nie) sonder ‘n Springbok in die 22-tal in ‘n Curriebeker op die veld draf. Pieter de Villiers se witbroodjie, Rose, word deur nog ‘n opwindende Earl, die UJ se heelagter Earl Lewis, in die laaste vesting vervang.
Johan Jackson, ‘n voormalige leerder van Rustenburg Hoër, vervang Mentz wat ook soos Rose nie ‘n plek in die 22-tal kon kry nie.
Die derde verandering in die agterlyn is op binnesenter waar Pieter Engelbrecht bo Doppies la Grange en Walter Venter gekies is.
In die agtal is die kaptein Baywatch Grobbelaar en die agtsteman Willem Alberts terug op hulle pos. Ironies is die Amerikaner Todd Clever op die bank – die enigste Leeu-speler met internasionale ervaring.
Lions vs Bulle: Earl Lewis; Dusty Noble, Alwyn Hollebach, Piete rEngelbrecht, Johan Jackson; Herkie Kruger, Jano Vermaak, Willem Alberts, Franco van der Merwe, Baywatch Grobbelaar, Willem Stoltz, Nico Luus, Gert Muller, Hans van Dyk, JC van Rensburg. Reserwes: Derek Harwood, Kevin Buys, Johan Snyman, Todd Clever, Derick Minnie, Doppies la Grange, Ruan Boshoff.
niemand*
eddie check here
249. Langenhoven :
August 27th, 2009 at 8:57 pm
#247 Transformation: Whats happening dude… I tried to find the other site so that I can cause Kuk… but it seems to be hidden is a garage in Orania… What is the site address… Gonna steal the nicks and have fun.
120@sharky_forever –
Is nogal lekker…dink hulle is anyway bang vir ons.
250. Langenhoven :
August 27th, 2009 at 9:02 pm
The place is gevrek.. Later all
121@sharky_forever –
Then come on over mate!
122@sharky_forever –
He can try…this site is secure..he wont last long…I mean, he cant even find the site!!! Idiot.. bwahaahaha
@sharky_forever – :Lol: mooi probeerslag
its black and white its fucking dynamite 😆
@Supa Die Bloubul – exactly but i thought it worth you while to read lol
Ek het nou die gesprek oor Ruan gemis vandag wat se die mense is dit n slim of stupid besluit om hom op 15 te speel?
@superBul –
Almal se dis n swak idee. ek dink hy kan ons dalk verras. Steyn waai binnekort en minstens het hy dan daar gespeel.
Stupid move.
Hoekom is die vraag?
Veral met nog twee spesialiste in die land – StefanT en Miskien ZaneK.
(If you wanna read more about what my thoughts are on sport in general – and rugby in particular, please feel free to pop over to my blog on the website: “jontyonsport.blogspot.com”
But please guys and ladies – if you’re not a true and patriotic South African, rather don’t visit…..
Cheers
Jonty
103. GRANT10 :
August 27th, 2009 at 3:00 pm
jeepers….there seems to be a lot of ’solicitation’ on this site!!
Is this oke THE Jonty Rhodes?
@bul-a-bhloo –
My keuses is Terblanche en Ludik. MAar ons albei weet hy gaan hulle nie kies nie. So wat oorbly is Kirchner en dan kort ons nog iemand. Dalk net verras Pienaar. MAar hy word heeltemal te veel rondgeneuk. Hy moet binnekort n posisie kry of hy gaan aftree as n flank.
As man uit sy posisie gelig word is hy gelig, klaar.
Al kan-na-man se Pa vir hom heelwat advies gee op heelagter.
Schalk moes ook begin het op 7.
@superBul – My meening is dit … Ruan is a briljante speler . maar net soos wat F Sdteyn rondgedonder is word die selfde nou aan Ruan gedoen.
En as n mens kyk hoe baie Frans sleggese is , is dit nie reg nie,
ondersteuners kan doose wees glo my
Ruan sal die ook sleggese word sodra dit nie uitwerk nie
Ja dit kan uitwerk en briliant gaan , maar dit kan ook n totale flop wees , en ongelukkig is die Ruan wat die spit sal moeet afbyt
Ek het nou die DAg met Tacitus gestry juis oor hierdie selfde probleem
@Supa Die Bloubul – Snaaks genoeg dink ek dat Kirchner nog ‘n seisoen kort. Hy is nog nie heeltemal daar nie.
Ek is bekommerd oor die 10-kanal met Morne en Ruan agter hom. Vleuls sal moet kom help keur. Aussies is skelm en uitgeslape. Hulle gaan daar teiken, dink ek.
@Supa Die Bloubul – correct , i have no problem with ruan as i know he is a awesome player , my problem is they mess him around and if it goes sour , then its said ruan is shit
Naand Bhloo
@sharky_forever – Sharky ek voel jammer vir Ruan, op die ou end is hy master of none. Skrummie is ook n possie waar ons dink ons het diepte , maar ons het bitter min ervaring en verskeidenheid daar.
@bul-a-bhloo – i have a feeling ruan and morne will swop quite a bit during the game
136@bul-a-bhloo –
Ek stem saam Kirchner is nie reg nie. Ek praat uit PDV se uitsig. Dis wie hy gaan kies as Steyn weg is. Kirchner en nog iemand, dalk Jantjies. Ek verkies Terblanche en Ludik. Maar as hy hulle nie gaan kies nie vat ek eerder Pienaar voor Jantjes en Kirchner.
presies super , afrigters vok die spelers rond , en as dit flop is die spelers kak in die oe van die publiek
@superBul –
modawg
Boks make two changes
#249 Langenhoven: http://www.rugby-talk.com/
@sharky_forever – Eish hulle neuk rond met Morne, los hom net op sy plek , hy gaan n paar foute nog maak maar wees net geduldig , laat een ou nou settle.
@sharky_forever –
Laat hom probeer twak maak…hy sal gou sy gat sien en weer van die kantlyn moet kyk.
Naand mense en Blou bulle
@sharky_forever – Hi Sharky.
With our punt and chase game the Aussies are going to be coming back at us big time. Just hope that no matter how they swop that channel can be defended.
Brussouw gets into the dark side and is tied up, Assegai is not a 1st time tackler of note and this could leave the 10 an 15 exposed. Deans is a crafty bugger to be sure.
@WilladieLeeu –
Naand skollie. Chat jy en Ed mekaar lekker op by julle lions site?
@Supa Die Bloubul –
Ja-wat, op daai site glo al 2 die members van ons die Leeus gan wen
@WilladieLeeu –
Ek sien Ed kies sommer met 25…heheh
@superBul – you know as well as me next time morne makes shit public will castigate him , then ruam will be the man, ruan makes shit he is in shit ans so it goes on
public are very unforgiving
Users Online
Total 344 users including 0 member, 344 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,322 Page Impressions
_