André Bester
n Springboklose Leeus-span is Donderdagoggend aangewys om die Blou Bulle Saterdag in die Cokeblik aan te durf nadat Earl Rose en Henno Mentz die trekpas gekry het.
Die Leeus het lanklaas (ten minste nie in die laaste sewe jaar nie) sonder ‘n Springbok in die 22-tal in ‘n Curriebeker op die veld draf. Pieter de Villiers se witbroodjie, Rose, word deur nog ‘n opwindende Earl, die UJ se heelagter Earl Lewis, in die laaste vesting vervang.
Johan Jackson, ‘n voormalige leerder van Rustenburg Hoër, vervang Mentz wat ook soos Rose nie ‘n plek in die 22-tal kon kry nie.
Die derde verandering in die agterlyn is op binnesenter waar Pieter Engelbrecht bo Doppies la Grange en Walter Venter gekies is.
In die agtal is die kaptein Baywatch Grobbelaar en die agtsteman Willem Alberts terug op hulle pos. Ironies is die Amerikaner Todd Clever op die bank – die enigste Leeu-speler met internasionale ervaring.
Lions vs Bulle: Earl Lewis; Dusty Noble, Alwyn Hollebach, Piete rEngelbrecht, Johan Jackson; Herkie Kruger, Jano Vermaak, Willem Alberts, Franco van der Merwe, Baywatch Grobbelaar, Willem Stoltz, Nico Luus, Gert Muller, Hans van Dyk, JC van Rensburg. Reserwes: Derek Harwood, Kevin Buys, Johan Snyman, Todd Clever, Derick Minnie, Doppies la Grange, Ruan Boshoff.
@sharky_forever – Sorry man. Jy moet nie so baie coke drink nie, of meng dit met iets anders. 😉
eddie?? so its sharks lions and luiperds and cheetahs to win the weekend??
😆
@Ed_the_Lion –
Nou uit? Ek het hom op die vlug van SA in April gekyk.
@sharky_forever – I would say, Sharks, Lions, Boland and Cheetahs.
@Supa Die Bloubul – OP bluray disk.
Ek maak nou lekker pap. Min dinge so lekker soos boere pap en melk.
@Supa Die Bloubul – Dit klink lekker
@sharky_forever –
Bulls, not Lions.
Leeus 100
Leeus 100c
100
@Supa Die Bloubul – bwahahaha
@Ed_the_Lion –
Geluk Ed! As ek so vinnig namekaar post, se die ding ek moet eers wag.
@Ed_the_Lion –
Kroek jy????Wees eerlik Ed?
@Supa Die Bloubul – Ek kroek nie, ek belowe. Maar dankie Supa..Jy weet, ‘n Gebalanseerde dieet is ‘n tjop in elke hand.
@Ed_the_Lion –
hehehe..dis anyway n stupid speletjie…wie wil nou regtig 100 he… 👿
@Supa Die Bloubul – bwahahaha. Ons is kinderagtig. ❓ Jy is net kwaad omdat ek altyd wen. 👿
Ek sien jou later Supa.
@Ed_the_Lion – uhm both 😆
@Ed_the_Lion –
Totsiens Eddy Murphy!
107@Ed_the_Lion –
Noooooooit!! Ek wen buitendien baie meer…jyt net n lucky streak..maar soos ek se, dis n stupid game…hehehe 😉 MAar as ek wen is dit nog n cool game! 😎
@Ed_the_Lion – Kyk julle like nie as ons goed vra op die site nie maar hierdie foto onder regs peeee my nou al af, intendeel ek dink ek voel al soos die ou se oor hom, “Don’t You feel like doing that to Somebody, sometimes ?”
😀
@superBul –
Dis beter as GBS se gevreet…hehe
@Supa Die Bloubul – praat van Trudie?? waar kruip hy weg?? lol
@sharky_forever –
Rudi = Trudie ehehe Hy gaan jou bliks….
@Supa Die Bloubul – 😆 soos hulle se… broek staan stil die baas hy issie bang nie 😆
@sharky_forever –
😆 😆 😆 Smile ek sommer 3 keer!
119!
@Supa Die Bloubul – 😆 issiet nie lekker om net te gesels en niemamdn wat met kak inkom nie??
eish te lekker
Users Online
Total 350 users including 0 member, 350 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,851,364 Page Impressions
_