André Bester
n Springboklose Leeus-span is Donderdagoggend aangewys om die Blou Bulle Saterdag in die Cokeblik aan te durf nadat Earl Rose en Henno Mentz die trekpas gekry het.
Die Leeus het lanklaas (ten minste nie in die laaste sewe jaar nie) sonder ‘n Springbok in die 22-tal in ‘n Curriebeker op die veld draf. Pieter de Villiers se witbroodjie, Rose, word deur nog ‘n opwindende Earl, die UJ se heelagter Earl Lewis, in die laaste vesting vervang.
Johan Jackson, ‘n voormalige leerder van Rustenburg Hoër, vervang Mentz wat ook soos Rose nie ‘n plek in die 22-tal kon kry nie.
Die derde verandering in die agterlyn is op binnesenter waar Pieter Engelbrecht bo Doppies la Grange en Walter Venter gekies is.
In die agtal is die kaptein Baywatch Grobbelaar en die agtsteman Willem Alberts terug op hulle pos. Ironies is die Amerikaner Todd Clever op die bank – die enigste Leeu-speler met internasionale ervaring.
Lions vs Bulle: Earl Lewis; Dusty Noble, Alwyn Hollebach, Piete rEngelbrecht, Johan Jackson; Herkie Kruger, Jano Vermaak, Willem Alberts, Franco van der Merwe, Baywatch Grobbelaar, Willem Stoltz, Nico Luus, Gert Muller, Hans van Dyk, JC van Rensburg. Reserwes: Derek Harwood, Kevin Buys, Johan Snyman, Todd Clever, Derick Minnie, Doppies la Grange, Ruan Boshoff.
K9, ek sien jy loer in, kom sê hello.
@Ed_the_Lion –
Ek het ook lekker gelag…hehehe dis flippen skerp. Maar ek toets ho, dis fake of baie oud – maar tog waar!
Super, ek sien jou ook! Kom loer in voor hierdie leeus my tag team.
@Supa Die Bloubul – hehehehe, dit is baie waar. Gebruik google.co.za, dan werk hy kwaai. 😆
Ek sien ons het nou 2 gaste en ‘n robot. 🙂
Manne ek het n mail van Yahoo af gekry wat se ek het 250 000 euros gewen, ek moet hulle kontak , wil julle share?
@superBul – bwahaahaaha. Hou dit my maat. Jy verdien dit. Moet asseblief nie enige details vir hulle stuur nie.
@Ed_the_Lion –
Nie by my nie.
@Ed_the_Lion – Ek het jou details gegee, jy weet mos om virusse te kap.
65@Ed_the_Lion –
Die robot is seker een van die WP vleuels! hehe
@superBul – Hongaare is nie virusse nie superBul. 😆
@Supa Die Bloubul – Ek het gedink die robot is Rassie. Kyk wie van ons kan hy koop om op sy site te gaan blog.
@superBul –
Geluk Super! Klomp Nigeriers wil ook graag he ek moet in hulle biljoene wins deel wat hulle van n random ou geeerf het.
69@superBul –
Dis wat Cuzzy in Congo gedoen het – virusse gekap.
73@Supa Die Bloubul – Dink jy regtig hy speel golf wanneer hy so lank weg is. Hy gaan terug Congo toe. hehehehe
@Ed_the_Lion –
Dalk is die robot die een op die hoek van Ontdekkers en 14de laan? 🙄
@Supa Die Bloubul – O K9. hehehe
Ek moet vir eers weer werk. praat later.
Ed, het jy al We are Marshall gekyk?
manne ek gaan die naweek bietjie vir my ou moeder kuier op Mokopane, die ou Potgietersrus. So van Saterdag af sal ek stil raak op die kompertjie, nou moet julle my maar glo ek dink daai Leeu span gaan skyt die naweek, met baie maar darem nie 25 nie eerder 24.
@Supa Die Bloubul – Ek glo nie Supa. Is dit goed?
@superBul – Ek kry die gevoel die Bulle is in vir ‘n moesa surprise, maar ons sal maar moet wag om te sien. Darem 2 groot games die naweek. Bokke-Aus en Leeus-Bulle.
BURRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRRP
OOPS SCUSE MEEEEEEE
Het ek n password gekry of is ek nou uit
@Ed_the_Lion –
Jy moet dit kyk. Gaan na daai website toe wat ek jou laas gegee het. Of ek kan weer die link stuur. n Amreican Footballfliek gebasseer op n ware verhaal. Hoendervleis my maat.
@Supa Die Bloubul – Ek sal bietjie gaan kyk. Die Hongaar vlieg volgende week Hongarye toe vir 3 weke, dan het ek weer so bietjie tyd vir myself.
@sharky_forever – Sies man.
@superBul – Watse password?????
@Ed_the_Lion – om by authors uit te kom
@Ed_the_Lion –
Daar is n cool rugby fliek ook, in Amerika gemaak. Forever strong.
@Ed_the_Lion – blameer die coke ffs lol
@superBul – Jy sal jou password kry mater. gee net vir GBS kans.
@Supa Die Bloubul – Ek het gesien hy is nou uit. Ek kan hom miskien koop.
Users Online
Total 68 users including 0 member, 68 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,922 Page Impressions
_