André Bester
n Springboklose Leeus-span is Donderdagoggend aangewys om die Blou Bulle Saterdag in die Cokeblik aan te durf nadat Earl Rose en Henno Mentz die trekpas gekry het.
Die Leeus het lanklaas (ten minste nie in die laaste sewe jaar nie) sonder ‘n Springbok in die 22-tal in ‘n Curriebeker op die veld draf. Pieter de Villiers se witbroodjie, Rose, word deur nog ‘n opwindende Earl, die UJ se heelagter Earl Lewis, in die laaste vesting vervang.
Johan Jackson, ‘n voormalige leerder van Rustenburg Hoër, vervang Mentz wat ook soos Rose nie ‘n plek in die 22-tal kon kry nie.
Die derde verandering in die agterlyn is op binnesenter waar Pieter Engelbrecht bo Doppies la Grange en Walter Venter gekies is.
In die agtal is die kaptein Baywatch Grobbelaar en die agtsteman Willem Alberts terug op hulle pos. Ironies is die Amerikaner Todd Clever op die bank – die enigste Leeu-speler met internasionale ervaring.
Lions vs Bulle: Earl Lewis; Dusty Noble, Alwyn Hollebach, Piete rEngelbrecht, Johan Jackson; Herkie Kruger, Jano Vermaak, Willem Alberts, Franco van der Merwe, Baywatch Grobbelaar, Willem Stoltz, Nico Luus, Gert Muller, Hans van Dyk, JC van Rensburg. Reserwes: Derek Harwood, Kevin Buys, Johan Snyman, Todd Clever, Derick Minnie, Doppies la Grange, Ruan Boshoff.
Boklose Janne…
Why not pick Walter Venter? He is not even in the starting 22. Is Engelbrecht and Doppies really better?
Alberts and Baywatch should make a difference though.
Here we Go Lions, here we go.
Mmmmm, Lions se backline inspire nou nie juis vrees nie…. mmmm ookie hulle forwards nie….
Kom ons kyk of die Earl beter as die vorige een is.
Ons praat weer na die game 😉
En so gan n boklose Leeu span die Bulle n les leer…
@Supa Die Bloubul –
No, he’s lost a lot of weight after the flu and Hans want to make sure he’s 100%.
Ed,
Was jy dronk toe jy superbru gaan pick het? 😉 Gaan die Leeus die Bulle met 25 punte wen? Ek weet darem nie tjom…
@Supa Die Bloubul – Engelse se “rush of blood to the head”.
Lions met 25 is braaf……
@bul-a-bhloo – Nie eers die “1 Bot” online wil met my gesels nie…..
@Supa Die Bloubul – Glad nie Supa. Ek het ‘n visioen gehad.
wat wil die Leeus nie vanaand praat nie, die span het hulle stom geslaan.
@superBul – Ek is hier man. flokkit.
@Ed_the_Lion – Ed ed my maat wat se span is daai, jis ou wat pick ek nou, heel deurmekaar.
Net om julle reg te help.
What color is blood …really ?
Human blood is made up of a liquid part and a solid part.
The liquid part, when it is still in the body, is called plasma.
It is yellowish in color. It makes up about 50 – 60 % of our blood.
The solid part is made up of cells; red blood cells, white blood cells
and platelets.
White blood cells and platelets have no color but appear white when they
are grouped together, as when blood is separated in a centrifuge. Together
they make up less than 1 % of the blood. They are pictured in text books
as having a variety of colors. This is because they can be stained with
various dyes after they are removed from the body then placed on a glass
slide.
Red blood cells are always red. Since RBCs make up about 40-45% of our
blood, the blood is red. Red blood cells are red because they have a
protein called hemoglobin which contains iron. Iron likes to bind oxygen.
Oxygen combined with iron is red. The more oxygen iron has bound to
it, the redder it is.
It is true that some persons have “iron poor blood”. In this case their
red blood cells are less red than normal, but they are still red. The
iron in the hemoglobin of red blood cells is what carries oxygen to every
tissue in the body.
Why some people may think that blood can be blue is probably because of the
color of our veins, which may be visible near the skin’s surface. They
appear blue because they do not get as much oxygen as the other tissues.
When the red blood cells go to the lungs, the iron in them picks up oxygen.
Blood then goes to the heart and then to the rest of the body through
vessels called arteries. The arteries appear reddish as do many other
organs, because the iron in the blood gives up its oxygen to the cells that
need it as the red blood cells travel throughout the body. By the time the
blood is back on its way to the heart and then to the lungs it has less
than half as much oxygen as it did before. The veins, therefore, do not
get as much oxygen as the other tissues and they appear bluish.
The bottom line is: blood is red.
@superBul – Dit is die Leeu span my tjom. Ons gaan julle wen. hehehehe
Het ek al die Bulle nou surprise met die bloed artikel. Sorry ouens.
Daai visoen gaan wild verkeerd wees my maat. Selfs al wen julle, sal dit nie met meer as 10 punte wees nie.
20@Supa Die Bloubul – Kom ek en jy hoop dan maar die Leeus vat hom met 25+ punte. 😆
@Ed_the_Lion – die ding is te lank
@Ed_the_Lion –
Ed, as dit gebeur sny ek my polse voor jy en K9 my beetkry! 😆
@superBul – Ag superBul, al wat die ding sê is, bloed is rooi en nie blou nie. Ek wil julle net die feite uitwys. 😆
@Supa Die Bloubul – bwahahahaha, jy sal k@k as dit gebeur. Ek en K9 sal London toe vlieg om jou te gaan sien. 😆
@superBul –
Naand, moet bieg, ek het ook nie gelees nie. hehe
@Ed_the_Lion –
Nee hel, ek sal my dood skaam as ons met 25 punte verloor. Regtig.
@Supa Die Bloubul – Maak reg daarvoor Supa. Ag dit kon erger gewees het, jy kon van WP gehou het. Imagine dit. 😳
Ek hoop Earl Lewis word geinpireer deur Earl the Pearl Saterdag en maak so paar bogggerops.
@Supa Die Bloubul – Jy worry lekker nê?? Lennox Lewis gaan julle stukkend speel.
Users Online
Total 232 users including 0 member, 232 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,710 Page Impressions
_