OK, boys and girls, yesterday we set some records with 2 threads going for gold… but this one is going to go ballistic today !!
This is also the Game Thread for this important match between the Bokke and Ozzie in Cape Town (Slaapstad).
OK, boys and girls, yesterday we set some records with 2 threads going for gold… but this one is going to go ballistic today !!
This is also the Game Thread for this important match between the Bokke and Ozzie in Cape Town (Slaapstad).
207 – Bhloo,
Iemand wat kan Rum drink kan lieg en steel ook !!
Hehehe
GBS, ‘n pel van sê as jy sletsap drink kan jy snot ook maar eet
210 – Staaltjie,
Welkommmmmmmmmmmmmm hier in die vriendelike huis !
212 – Boel,
Ek hoor jou, ek hoor jou… maar ek het ‘n wille soettand jong…
… anyway, ek drink vir die lekkerte, nie om iemand te impress nie !
#211 Jy’s net kwaad oor die Bulle gister…….nou neem jy uit op my ou rumpie. 🙂
#212 Hehe, dis nou fighting talk daai.
Moenie worry GBS, ek het ‘n moerse klomp van die goed gekoop vir ‘n paartie en die helfte bly toe oor. Nou drink ek dit, kan nie mors nie!
215 – Bhloo,
PF Onderoffisiere drink Rum man !!
215 Wil julle Bulle sommer vroeg al opcharge!
Ek moes netnou, voor ek terug hier geland het, by my skoondiere oorkant die straat gaan waterlek fix… flippen warmwater konneksie wat AGTERRRRRRR die kombuiskaste gebars het….. dit was net stoom en kak en hare waar jy kyk…
Jussie, hulle het darem ‘n goeie skoonseun jong !!
#217 hehe net so.
Maar CF RSM’s drink enige donnerse ding, vra vir my. Tot verdomde kondensmelk en soetwyn as ‘n sekere Brakenjan hulle lus maak so oor die internet. 🙂
#218 Ai nee man, mens spot nie met die dood nie!
213. GBs….. jy groet my so mooi ek voel skoon welkom…….
wat issie reels hier?
wat moet ek sê as ek eerste op n tread post?
mag ons oor kos, plaas, golf, skuba ens ook post?
groet ons ook mekaar as ons oppie thread kom?
groet ons ook mekaar as ons waai?
enige smile-ies?
laat maar weet wat ek mag doen…. eks maar n versigte ou…..kwaad vir niemand … wil maar net chat wanneer moontlik….
220 – Bhloo,
Eishhhhhhh, my soetes is op……. sou nou nogal lekker kon teug aan ‘n aangename Jerrekie-pik-my !
222 – Staal,
Alles is welkom, behalwe politiek en godsdiens… en ja, daar is so klompie smilies… ons sal nog byvoeg ook…
Ons mag gholf ook praat…. hehehe
Eerste post MOET verwys na Jan…. after all, ons is die OORSPRONKLIKE Janne !
#222 Dag staal, welkom.
212
boerboel laat my dink aan die outjie wat in sy neus krap en so groot stuk snot aan sy vinger kry. Sy ma sien hom in die truspiel en vra hom wat gaan jy nou maak. Hy antwoord haar en se nee hy weet ook nie want hy mag mos nie in die kar eet nie.
224 … raait…ek moet jaag….eks baie ver innie bos vanne tv af…. cheers.
Gaan GROOT….. jul lewe net 1 keer.
227 Staal
ken jy rangerman se nuwe email adress
Cheers Staal,
Gooi Mieliessssssss !
OK, gou uit winkels toe… MOET gaan soetes koop…
Wassup
#230 Net gou maak of jy mis die eerste drie.
Ek dog ons is gesaboteer, skielik doodse stilte
Daai klomp op Keo is herderloos en erg op soek na Pietman
Ek is oppad pub toe.
Geniet die rugby manne!
Kom Bokke – stamp hulle!
sien nou op TV die Bokke hug hul coach , net Danie lyk of hy nie die hug like nie.
Carol!!! anyone who can translate?
Nee wat, lyk my al die groot rugby is gister gepraat toe die BB gespeel het (daardie draad het oor die 600 gegaan). Nou is dit maar stil hier.
Hello Everyone. GO BOKKE!!!
238 Hallo Ed, enige rugby kenners hier op die blog gesien 😉
Is it raining in Cape Town? Don’t have coverage yet?
Users Online
Total 203 users including 0 member, 203 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,448,264 Page Impressions
_