OK, boys and girls, yesterday we set some records with 2 threads going for gold… but this one is going to go ballistic today !!
This is also the Game Thread for this important match between the Bokke and Ozzie in Cape Town (Slaapstad).
OK, boys and girls, yesterday we set some records with 2 threads going for gold… but this one is going to go ballistic today !!
This is also the Game Thread for this important match between the Bokke and Ozzie in Cape Town (Slaapstad).
#867 Probleem is Kuun as Kaptein.
Nie lelik teenoor hom nie, goeie speler / lousy kaptein.
870 – Hehehe
#869 Dis reg, maar hy het ook sommer vroeg hard asem gehal en gesweet soos ‘n reier?
871 Dewald is die man, maar dalk nog bietjie jonk.
Sal ook graag van die stutte hier op die blog wil hoor hoe belangrik is die haker se skrumwerk ?
GBS en ek sê al eeue lank om Engels haker te maak, maar die BB wil nie val vir daardie een nie.
GBS, ‘n loskop skrum net so as hy swaar trek, dit help om die bind te breek.
873 – bhloo,
Dissie drank wat hy uitsweet, genuine…
Hy bly oorkant Cuzzy se pa in Moreletapark en is goed bevriend met Cuzzy-hulle…. daai ou suip jong !
BDB #873
Sorry ons ou manne kan nie help nie, in ons tyd het die haker …..gehak!
BDB
Hel ou ek weet nie ek dink ons rugby ly onder die refs se interpretasies. Selfs vandag was die skrums nie goed nie. So paar jaar terug het die WP n ou van Argentinie gekry om hulle die bajada te leer en vinnig binne weke het hulle n formibabile skrum gehad. Ek trust nie daai Balie by die Bulle nie, WP kon nog nooit skrum nie nou try hy ons leer. 😆
Kry Frans Erasmus of Daan du Plessis of so ou, selfs die bokke sit met n paloeka skrum dokter.
875 – Boel,
Ek hoor jou… kyk ek het laas op laerskool stut gespeel, so ek luister na wat julle oud-stutte sê !
superBul
Daai twee is altwee al lankal dood, soek iemand anders
Dokter Daan du Plessis is ‘n Ortopeet in Pretoria…. mooooooooosa hoog aangeskrewe
875
Gisteraand het Gurthro geweier om te bind, wat met hom aangegaan het weet nugter. Miskien het PdV hom gese hy moet net nie seerkry nie hy soek hom vir die toer. Na rustyd het hulle hom seker gese hy gaan sy nek breek as hy so aanhou.
Sekere blou bloggers se geheue is darem moer kort sover dit skrums betref 🙂 …………………….. maar kom ons los die soort praatjies vir CC garings
Die Bokke het vandag gewen!!!!
878 Dink hul moet vir Os of Daan die skrumref maak, hul weet mos wat daar aangaan, hoe kan ‘n ref wat losskakel gespeel het weet wat daar in die voorry aangaan ?
#877 Boer jy weet mos julle ander twee donners het altyd daardie ekstra taakie of twee vir die arme haker gelos. Skoon ‘n krimineel van ons gemaak. 🙂
880 , hahaha OK ek sal ernstig soek , want o hel ons kort n ou wat ken, nie die huidige klomp nie.
Manne, kom ons jaag gou verby 900…. laat ek innie bed kan gaan lê en rustig site develop… of verder studeer in html- en php code !
O ja Os was gisteraand in sy noppies met sy leerlinge, daai smile van hom het my pyn sommer weggevat. Sy coaching het beslis gewerk.
Not at the 1,000 yet
I will give you the benefit of the rest of my play ratings then…..
And as bul -a points out I am a bit of a soft touch when it comes to blondes –
8- Pierre Spies – Slightly below par performance today, ran very fast once …6/10
9 – Fourrie – Who……., was he there? 5/10
10- Morne – WOW, WOW, WOW….9/10 (Love your coach too)
11 – Bryan- Sort of didn’t really happen, a wonderful burst to nowhere once or twice, but he was trying 5/10
12 – Jean – Looking very handsome and a good line in wry grins…seemed to be quite busy too. 8/10
13 – Jacque Fourie – Fraid he passed me by too…. 3/10
14 – JP – Rather too many butterfingers moments for my liking!! 5/10
15 – Frans – Always so committed, seems to do lots and is not afraid of a crunching tackle (unlike my ex favourite 15) Frans gets 9/10 for being so enthuastic!!
Now you know how little I reallyknow about rugby and I have been blogging on Keo for over a year!!
888 Daai twee vrystaat stutte lyk goed. Bulle is slot en skrummie fabriek, vrystaat is stutfabriek, lyk dit vir my.
Oh no, I can’t understand anything again!! 🙁
Cape Town – Both Peter de Villiers and John Smit paid tribute to Australia who were reduced to 13 players at one stage before the Springboks ran out eventual 29-17 winners in the Tri-Nations Test at Newlands on Saturday evening.
Two yellow cards for the visiting Wallabies some eight minutes ahead of the break was the cue for the Springboks to apply pressure and exploit their advantage, but the visitors held out bravely.
“When they were two yellows cards down they played bravely,” said Springbok coach De Villiers. “They did well by not allowing us to play (in that period).
889 – Karlien,
Oi… is all I can say….. hehehe
#887 Kyk ons ken nou vir GBS lank. Een ding wat hy nooit in die bed sal regkry is om code te leer nie. Ek sal geld daarop sit!!!!!!!
GBS shall I go to Bath and interview Butch for the new blog…..
If Luke pushes in I will say “and who are you” ???
I actually am quite literate and erudite if I put my mind to it!
Rapport later aanlyn
Rapport se aanlyn-weergawe sal van Sondag 8 Augustus tot Sondag 29 Augustus eers om 12:00 Suid-Afrikaanse tyd die betrokke Sondag beskikbaar wees, in plaas van 24:00 die Saterdagaand soos gewoonlik. Rapport wil finaal probeer vasstel wat die invloed van die vroeë publikasie van byna al sy berigte, artikels en foto’s, op die verkope van die koerant mag wees – indien enige. Ons vra ons aanlyn-lesers se begrip en geduld
889 Carol, you must rate their game performance, not their looks !
If Percy played, and missed all his kicks, would he have gotten a 10/10 ? 😉
894 – Bhloo,
Tonight I’m persona non grata in the house… so code it is !
900 !
900 !!
Users Online
Total 106 users including 0 member, 106 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 42,003,882 Page Impressions
_