Teams:
Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Adi Jacobs, 22 Wynand Olivier.
All Blacks — 15 Mils Muliaina, 14 Joe Rokocoko, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Stephen Donald, 9 Jimmy Cowan, 8 Rodney So’oialo, 7 Richie McCaw, 6 Jerome Kaino, 5 Isaac Ross, 4 Brad Thorn, 3 Owen Franks, 2 Andrew Hore, 1 Tony Woodcock.
Subs: 16 Keven Mealamu, 17 John Afoa, 18 Jason Eaton, 19 Kieran Read, 20 Piri Weepu, 21 Luke McAlister, 22 Cory Jane.
Mooi cross cover Spiessssssssss!
Fok, Mossie was amper weg… reg deur daar
Derde bal wat Bismark steel!
Hehehe, offside deur die All Blacks…. gooi hom ooooooooor Morne !!
Ons flok hulle nou goed op!!! hehehehe
Ons bliksem hulle nou mooi !
Bokke 22 / 13
Lemoenetyd
Morne 22 Kiwis 13!
Flok, Morne het nou al 22 punte gescore… hier kom dalk ‘n rekord
Wat is die rekord teen die AB?
Weetie ??
Bismarck en Morne ons beste spelers sover.
Maar almal bring hul kant.
Nou moet die Bokke die spykers in die NZ doodskis indonner !
Ek sal graag wil sien dat FduP meer kort om die skrum speel en Spies in die spel bring, ons gaan te vinnig wyd.
#99/100. Ek dink nie iemand het al 22 punte teen die AB’s aangerteken nie.
104 Dink jys reg Pietman, ek kan ook nie onthou nie. Dis nou eers haltyd, so hy kan nog so 10 punte byvoeg dalk.
104 – Pieta,
Ek stem saam !
103 Stem. ek wil he ons moet hulle met 20+ wen!
105 – Supa,
Nee man, nog 22……… hehehe
108 Nee man, 50 tal! Almal Morne se punte! hehe
Was regtig n goeie game sover.
Morne kort 1 punt om Jannie De Beer se rekord teen die All Blacks verby te vat !
Mossie speel ook vrek goed.
111
Waar het jy dit gesien? Hy sal dit maak.
Snorre moet nou nie onnodig torring met subs nie
113
Op TV gehoor
Flok, amper is Morne weer deur
Mealamu en Weepu op
AB sny hulle eie kele af met die high risk rugby
Ek kan sien Bakkies was n heelagter…hys elke keer vor die agterspelers daar!hehee
Sjoe, as die All Blacks beginne hardloop is hulle gevaarlik.
Bakkies kry ‘n geele………. eishhhhhhhh
Users Online
Total 101 users including 0 member, 101 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,860,772 Page Impressions
_