The Vodacom Blue Bulls coach Frans Ludeke has selected Dewald Potgieter at number 8 for Saturday’s clash against the Griquas in Kimberley.
The flamboyant Potgieter has made a full recovery following his wrist injury and takes the place of Pedrie Wannenburg who will be used as an impact player.
Ludeke said at the weekly press conference which as held at Loftus Versfeld on Wednesday that Potgieter’s presence is vital for the Blue Bulls and he surely will have a huge impact on the game come Saturday.
“Dewald is back from injury and will perform very important work for us as a ball carrier and defender.
“He is one of those players who are in the opposition’s face for 80 minutes and his skills at the breakdown will be much needed against the Griquas.
“Pedrie on the other hand, who did play for a few weeks, was a bit rusty against the Cheetahs, but he will be used as an impact player and is very effective in this role in the last 30 minutes. He is one of our seasoned campaigners and knows exactly how to play winning rugby.”
Other changes see Gurthrö Steenkamp in the front row at the side of Derick Kuün and Werner Kruger with Springbok Chiliboy Ralepelle playing off the bench.
Amongst the backs Francois Hougaard starts at scrumhalf replacing Heini Adams and Tiger Mangweni will again be used at fullback with Zane Kirchner beside Wannenburg and Ralepelle on the bench.
Adams injured his ankle against the Free State Cheetahs and will be on the sideline for at least one week.
Vodacom Blue Bulls: Tiger Mangweni; Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Marius Delport; Francois Brummer, Francois Hougaard; Dewald Potgieter, Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (c), Gurthrö Steenkamp. Reserves: Chiliboy Ralepelle, Frik Kirsten, Fudge Mabeta, Pedrie Wannenburg, Ruan Snyman, Burton Francis, Zane Kirchner.
Hallo Ben ?
Hallo BDB
Hoe gaan dit nou?
Wat dink jy van die BB span ?
Ek sou vir Fudge Mabeta uitgelos het. Toffie Wannenburg kan van nr.4-8 speel, en dan vir Jaco Afrikaans op die bank geplaas het, omdat die voorry juis so swaargekry het laasweek. Verder is dit ‘n goeie span.
Dit is ‘n baie sterk span. Hulle kan die Griekwas wen, maar as hulle weer so performance soos laas week insit, is dit nag. Wat dink jy?
#5 😀
Ou Jaco Zulu is nie ‘n slegte keuse vir die bank die.
6 Sonder die bokke, is al die CB spanne baie gelyk (behalwe Luiperde en Boland). Die span wat op die dag die hongerste is en toegewyd speel, sal wen. So eenvoudig soos dit. Baie met motivering te doen.
7 die = nie
#8 BDB
Dit is so. As die Bokke terug is gaan die Leeus baie gevaarlik wees. Hulle sukkel so bietjie sonder al hulle bokke. 😀
Sien later. Bietjie iets gaan kry om te eet.
11 Van al die spanne kry ek die Leeus die meeste jammer. Hulle mis hul Bokke die meeste … maar gelukkig is Earl darem vrygestel, julle is seker baie bly daaroor ?
Julle ouens wat so lekker hier rondhang, soos Shalk Burger heeltyd onkant rondhang, sê bietjie iets !
Dis lekker om n BUL te wees!
Manne en Leeus ondersteuners,
As die Bokke die Drie-nasies wen is SA:
Wereld Sewes Kampioene
S14 Kampioene
Drie-Nasies Kampioene
BIL Kampioene
Wereldbeker kampiene
en ons het die mooiste girls.
Maak die Bulle almal Bokke!
Al wat jy sien is n BLOU masjien!
Bloubene Blou! Bloubene Blou! 🙄
Kom julle lafhartige Leeus! Waar kruip julle weg???
K9, Ed?? Kom uit bangjanne!
Het julle gaan toustaan vir kaartjies vir die Cokeblik??
Julle hoef nie tou te staan nie! Hulle druk dit sommer in jou ruitveer as jy by die robot stop!
Kevin de Klerk is bang vir Heini Adams.
Herkie Kruger leef in VREES vir Chilliboy.
Jake se oudit werk soos volg:
“Coach Hans en Leeuwelpies,
Ons oudit is gedoen. Om in die toekoms sukses te behaal, moet julle by die BULLE gaan leer. Doen alles wat hulle doen, en word ware KAMPIOENE”
“Hoor! Hoor!” Skree Baywatch
Brummer het Baywatch beet in n stoeigreep.
Gemmerkat donner vir Straatkat.
Earl vrees n tackle van n duiksak.
Dusty Noble is glad nie so noble nie.
Willem Stoltz is ouer as die oudste oorlewende Springbok.
Die Bulle skop duike in die Cokeblik.
30!
Users Online
Total 188 users including 0 member, 188 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,031 Page Impressions
_