Steyn to start at flyhalf
Durban – Springbok coach Peter de Villiers made three changes to the match 22 that beat the All Blacks by 28-19 in Bloemfontein last weekend – one in the starting XV and two on the bench – for Saturday’s second Tri-Nations Test against New Zealand at the Absa Stadium in Durban.
At flyhalf, Morné Steyn starts ahead of Ruan Pienaar, who is injured. Lock Andries Bekker returns in the place of loose forward Ryan Kankowski on the bench, along with fit-again centre Adi Jacobs, who takes Morné Steyn’s place amongst the reserves.
Springbok wing Bryan Habana and centre Jean de Villiers will both earn their 50th Test caps for South Africa, while Bok captain John Smit becomes the sole record-holder for the most experienced Test captain ever.
Habana, the International Rugby Board’s Player of the Year for 2007 and SA Rugby’s Player of the Year in 2005 and 2007, made his Springbok debut as a replacement against England on November 20, 2004 at Twickenham. With 33 Test tries he is second behind Joost van der Westhuizen on the list of top try scorers for South Africa.
De Villiers, SA Rugby’s Player of the Year for 2008, made his Springbok debut on November 9, 2002 in Marseilles against France. Because of injury he only played his second Test against the Pacific Islands in Gosford on July 17, 2004. Of his 49 Tests to date, De Villiers has played 11 on the wing and 38 at centre. He will equal De Wet Barry’s record for Bok Tests at centre this weekend, with 39.
Smit will lead the Boks for the 60th time in his 86th Test. Last weekend he equaled the record previously held by Wallaby skipper George Gregan and England’s Will Carling.
The Springbok team is (Test caps in brackets):
15. Frans Steyn (31)
14. JP Pietersen (27)
13. Jaque Fourie (46)
12. Jean de Villiers (49)
11. Bryan Habana (49)
10. Morné Steyn (4)
9. Fourie du Preez (47)
8. Pierre Spies (23)
7. Juan Smith (58)
6. Heinrich Brüssow (5)
5. Victor Matfield (84)
4. Bakkies Botha (58)
3. John Smit (85) – Captain
2. Bismarck du Plessis (25)
1. Tendai Mtawarira (14)
Reserves:
16. Chiliboy Ralepelle (5)
17. Jannie du Plessis (8)
18. Andries Bekker (15)
19. Danie Rossouw (39)
20. Ricky Januarie (36)
21. Adi Jacobs (23)
22. Wynand Olivier (23)
. Click here to read the full article
Dink hoe lekker skrum n ou agter Minki…eish…
Ja, ek is bly hy speel hulle van die bank af.
die bul span sal beter funksioneer as ons loosies:
Stegmann
Potties
P3
is. Dis hoekom ek jammer is Potties is nou weer beseer.
Seven months ago Owen Franks had never played a Super 14 match.
Now the 21-year-old tighthead prop is preparing to start against the Springboks in Sunday morning’s Tri Nations test at Absa Stadium, having been picked to replace Neemia Tialata who suffered a knee injury in last weekend’s 22-16 defeat to the ‘Boks in Bloemfontein.
Hy speel mos teen John?
Sal graag die span wil sien in die ccup:
voorry dieselfde
Flip en wilhelm
Stegmann, Potgieter en P3
hougaard
Brummer
Wynand
Jaco
Akona en Gerhard
Kirchner
Nee, teen Beast.
John is teen woodcock
61. Ek sal jou nie daar speel nie jy sal te lank jou kop afhou, en ons sal by elke skrum vir julle twee moet wag, soos in die ou dae. Ek onthou klub games waar ons so moes wag vir die stutte om op te daag.
66 hehe – moenie worry oor my kop nie, hy sal regop wees! Weet nie van my hoof nie…
Toe ek post besef ek my fout , ja hoop die Beast wys hom hoe lyk Toets Rugby.
Although Tialata has played 36 tests, the introduction of in the inexperienced Franks, who has made three appearances as a substitute for the All Blacks this season, should not be viewed as a risky selection.
A technically sound scrummager, he also possesses a high work-rate around the field and rose to prominence with the Crusaders earlier this year when his older brother, Ben, who made one appearance against Munster for the All Blacks on last year’s end of year tour, was forced to sit a large chunk of the season with a broken foot. Later in the season Owen then leapfrogged Bronson Murray as the starting tighthead.
If Franks continues to improve under the tutelage of All Blacks scrum coach Mike Cron he will be targeting a place in the 2011 World Cup squad as the management continue to seek replacements for Carl Hayman and Greg Somerville.
Gelukkig is Bismarck ook daarvoor wat sterk is!
Dis regtig vir my een van die swakste AB spanne in jare. Ons moet hule n slag ordentlik trap soos hulle ons getrap het in ons maer jare.
Ek dink die groot game van die naweek is die Leeus/ Griekwas game. Dit gaan ‘n rowwe een wees. Goed om te sien Griekwas speel weer goeie rugby.
Hulle is besig om te bou aan hul 2011 span dis verseker , ek hoop hul maak dieselfde fout as Jake. Kyk die AB publiek is gewoond aan +80% wenne in hul games en as hulle begin verloor gaan die heat op die coach baie word. Dan kan hy maklik begin chop en change, iets wat hy nogal maklik doen. Nee man hulle moet nie so smooth ride geniet nie, imagine Henry word gefire.
The return of Cowan, who performed well in the 22-16 win over the Wallabies at Eden Park on July 18 but was replaced by Leonard for the following test in Bloemfontein, is no surprise.
Leonard had a disappointing game against the ‘Boks and the All Blacks will benefit from Cowan’s aggression and kicking game as they seek to prevent a 2-0 series loss in the Republic.
Kyk SB, selfs met ‘n onervare span, speel hulle moer goed. Ons behoort nou bietjie die 49-0 scores hier te kry.
Ja Ed. Ons sal wel sien of die Griekwas ernstig is die jaar na die naweek. Maar en of twee beserings op crucial posisies kan hulle skip maklik omgooi. Maar ek sal bly wees as hulle die semis haal. Sal great wees.
74 Presies. ek onthou hoe ek op Loftus gaan kyk het net om 52-16 te verloor teen die AB. Ons moes hulle Saterdag met 20 punte geklop het.
Ed gelukkig vir julle is die game op Ellispark(ek like nie die Cokeblik) , as julle daar nou in Kimberly moes gaan speel het ek versekker die Kwas gepick.
Fark, my ccup superbru het n lelike knou gevat laasweek…sal moet terugkom. Le nog goed in die tri-nations darem.
Supa en Super. Hulle het die Cheetahs gewen in Bloem. As hulle die naweek op Ellis Park “hou ook nie van Coke Blik nie” wen, staan hulle ‘n baie goeie kans om semis toe te gaan.
76, ek stem. Dit is tyd om biejtie die floodgates oop te maak teen hierdie swart truie. Tyd vir hulle om bietjie te voel hoe dit voel.
Kyk bietjie aan die linker kant onder Categories. Daar is nou een artikel vir die Currie Cup. Dankie!
Aai hoe smag ons nie na n lekker groot wen teen die ABs nie. Daai dag hol ek keo toe en post die score sommer 10 000 maal vir Tackler doos.
So by the way , is dit nie lekker om te lees sonder om by die stront verby te scroll nie. Gisteroggend moes ek so tussen die omgekeerde en uitgeskutte vullisblikke deurvleg werk toe. Amper soos daar op Keo.
Twyfel of Griekwas die semis gaan haal egter. Die volgende 4 weke speel hulle Leeus, Sharks, WP en Bulle. En later kom die bokke nog terug ook, dan gaan hulle eers swaar trek. So hulle moet nou minstens 2 of 3 van daai games wen want ek kan nie sien hoe hulle die WP, Bulle en Sharks gaan wen met hulle beste spelers nie.
Ai SuperBul, jy maak sommer my hart bly as jy sê dit is lekker om hier te blog. Het jy al jou e-pos gelees? As GBS nou eers so bietjie sy slimgeid hier ingebring het, kan ons ouens soos BDB en Carol nooi om hier te kom chat.
My pa stuur elkedag vir my ‘n epos en moan oor die verkeer en die vuilgoed in die pad.
So wat dink julle vir die semis. In geen volgorde nie.
WP, Leeus, Bulle en Sharks. Dink nie Cheetahs gaan dit maak nie.
Lyk dit beter ouens??
Praat weer bietjie later , mense hier
Cheers SuperBul
“We have huge respect for John Smit and from an All Black side I would like to acknowledge what a massive achievement it is to play 60 matches as your country’s captain,” said All Black coach Graham Henry.
“John has been a very successful captain for South Africa. We all know about what he did in leading the team to a World Cup victory in 2007, something we in New Zealand are still aggrieved about,” he laughed.
“On top of all of that, he is a really good bloke, a real top man, and I can completely understand why the Springbok players follow him like they do. I would like to congratulate him on his achievement on behalf of the All Black camp.”
Users Online
Total 103 users including 0 member, 103 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,852,326 Page Impressions
_