“Kakpraat” Thread – 30 July 2009 Published 30 July 2009 | By grootblousmile OK boys and girls… here we go, today’s thread. Remember, keep it friendly enough. Slaan daai KEYBOARDS !!! 65 Responses to “Kakpraat” Thread – 30 July 2009 « Previous 1 2 3 Next » 31 SA Barbarians on 30 July 2009 at 2:01 pm Eina…. dis lekker 32 grootblousmile on 30 July 2009 at 2:01 pm 29 – Pieta, Bedoel jy SIESA dis al te pragtig ? 33 Pietman on 30 July 2009 at 2:01 pm Ek soek n mooi foto van Dawn….ek sal nie rus voor dit verskyn nie. 34 Pietman on 30 July 2009 at 2:02 pm 30# Rugby babes klink oog goed….ek stem. 35 grootblousmile on 30 July 2009 at 2:02 pm 33 – Piet, Daasie mooi foto’s van Dawn nie…… dissie possible nie ! 36 JL1 on 30 July 2009 at 2:02 pm Jy hoe lyk daai Dawn Silverfern het hotties, ek reken sit die babes van die spanne eerder op 37 Pietman on 30 July 2009 at 2:03 pm Ja, ek stem saam met JL, sit die rugby babes liewer op. 38 JL1 on 30 July 2009 at 2:03 pm Nou-nou se my vrou ek sit op verkeerde sites 39 grootblousmile on 30 July 2009 at 2:05 pm 38 – JL1 Jy bedoel seker nou-nou WEET jou vrou jy sit op die verkeerde sites… hehehe 40 JL1 on 30 July 2009 at 2:07 pm #39 Nee ek delete all cookies, recycle bin en vinger afdrukke 41 grootblousmile on 30 July 2009 at 2:08 pm Miskien moet ek die “Babe” ‘n Bladsy 3 girl maak, soos Die Son…. 42 isigidi on 30 July 2009 at 2:08 pm Magtag, sy is ‘n hottie! Ai ai ai, mens eet nie voor honger kinders nie! Koes my onder ledemaat dan nou toe ek wou gaan water afslaan! Toemaar oubaas se honne, dis OK, is noggie aand nie! 43 Snoek on 30 July 2009 at 2:15 pm Vrou: “Seks, seks, seks! Jy praat net altyd oor seks… Praat eerder oor die weer!!! Man: “OK, wanneer doen ons dit WEER?” 44 grootblousmile on 30 July 2009 at 2:17 pm 43 – Snoek Bwahahaha……… dis pis snaaks 45 JL1 on 30 July 2009 at 2:24 pm Wat is julle Superbru picks Laat ek eers hoor 46 SA Barbarians on 30 July 2009 at 2:29 pm 45 So gepraat van SB! Beter myne maak voor ek more weggaan vir die naweek Die bokant van SB Ti Nations predictions lys lyk mooi – sal dit maat copy, paste en save op die stadium 🙂 47 K9-MonsterLeeu on 30 July 2009 at 2:34 pm Leeus met 60. 48 Ed_the_Lion on 30 July 2009 at 2:43 pm Leeus met 94 49 SA Barbarians on 30 July 2009 at 2:50 pm 48 Griekwas sal ding julle is grootgat 🙂 50 SA Barbarians on 30 July 2009 at 2:50 pm dink 51 Ed_the_Lion on 30 July 2009 at 2:58 pm Flok hulle man. Hulle is banggat.. 🙂 52 SA Barbarians on 30 July 2009 at 3:01 pm 🙂 Bedoel jy hulle gaan deur hulle eie gatte val as hulle gaan sit? Dis mos wat met die maar ou gebeur het. Die dokters het hulle gatte afgesukkel om hom terug gedop te kry 🙂 53 K9-MonsterLeeu on 30 July 2009 at 3:03 pm Boland met 6 54 K9-MonsterLeeu on 30 July 2009 at 3:05 pm Hoe maak mens smileys hier? 55 SA Barbarians on 30 July 2009 at 3:07 pm So…….. 🙂 en 🙁 as jy ‘n Leeu fan is 56 isigidi on 30 July 2009 at 3:08 pm Hoekom wil niemand my artikel lees nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! 57 SA Barbarians on 30 July 2009 at 3:08 pm : – ) sonder die spasies 58 K9-MonsterLeeu on 30 July 2009 at 3:09 pm Watter een? 59 K9-MonsterLeeu on 30 July 2009 at 3:09 pm 🙂 60 K9-MonsterLeeu on 30 July 2009 at 3:10 pm Eks ‘n Leeu 😉 « Previous 1 2 3 Next » « “Kakpraat” Thread – 29 July 2009 If for one moment you thought it is a easy job…. » Users Online Total 63 users including 0 member, 63 guests, 0 bot onlineMost users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
Eina…. dis lekker
29 – Pieta,
Bedoel jy SIESA dis al te pragtig ?
Ek soek n mooi foto van Dawn….ek sal nie rus voor dit verskyn nie.
30# Rugby babes klink oog goed….ek stem.
33 – Piet,
Daasie mooi foto’s van Dawn nie…… dissie possible nie !
Jy hoe lyk daai Dawn
Silverfern het hotties, ek reken sit die babes van die spanne eerder op
Ja, ek stem saam met JL, sit die rugby babes liewer op.
Nou-nou se my vrou ek sit op verkeerde sites
38 – JL1
Jy bedoel seker nou-nou WEET jou vrou jy sit op die verkeerde sites… hehehe
#39
Nee ek delete all cookies, recycle bin en vinger afdrukke
Miskien moet ek die “Babe” ‘n Bladsy 3 girl maak, soos Die Son….
Magtag, sy is ‘n hottie! Ai ai ai, mens eet nie voor honger kinders nie!
Koes my onder ledemaat dan nou toe ek wou gaan water afslaan!
Toemaar oubaas se honne, dis OK, is noggie aand nie!
Vrou: “Seks, seks, seks! Jy praat net altyd oor seks… Praat eerder oor die weer!!!
Man: “OK, wanneer doen ons dit WEER?”
43 – Snoek
Bwahahaha……… dis pis snaaks
Wat is julle Superbru picks
Laat ek eers hoor
45
So gepraat van SB!
Beter myne maak voor ek more weggaan vir die naweek
Die bokant van SB Ti Nations predictions lys lyk mooi – sal dit maat copy, paste en save op die stadium 🙂
Leeus met 60.
Leeus met 94
48
Griekwas sal ding julle is grootgat
🙂
dink
Flok hulle man. Hulle is banggat.. 🙂
🙂
Bedoel jy hulle gaan deur hulle eie gatte val as hulle gaan sit?
Dis mos wat met die maar ou gebeur het. Die dokters het hulle gatte afgesukkel om hom terug gedop te kry 🙂
Boland met 6
Hoe maak mens smileys hier?
So…….. 🙂 en 🙁 as jy ‘n Leeu fan is
Hoekom wil niemand my artikel lees nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
: – ) sonder die spasies
Watter een?
🙂
Eks ‘n Leeu 😉
Users Online
Total 63 users including 0 member, 63 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,857,299 Page Impressions
_