OK boys and girls… here we go.
This should become a daily institution, a DAILY KAKPRAAT THREAD.
From “Drive-In” stories to “Poepruik” stories… anything except politics and religion… except by approved bloggers !
Hehehehe
Gooooooooi Mieliessssssssss !
#238, sal great wees as ons die Tri Nations wen. As die ouens kop hou is dit baie moontlik.
GBS, na dat jy gerestart het, gaan na…heheehehe
Superbul, ons moet maar lig loop vir al die heuning smeerdery
Super, dit sal amazing wees:
n SA span het die s14 trofee
SA Sewes is wereldkampioene
Bokke is Wereldkampioene
Leeusoorwinning
Tri-nations titel
Dan kan die AB wragtig nie se hulle is beter nie!
JL1, ek dink ook so. Die AB’s is veels te nice op die oomblik. En moenie vir Aus onderskat nie.
Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel
aartappels gaan elkeen kry?
Gatiep: My ma’s nie ‘n p@eph@l nie, sy maak mash!
241 Ja, ons moet hierdie 3 tuiswedstryde wen! Selfs een wen oorsee uit 3 kan dan genoeg wees.
#245 hehehe. Kyk, ou Maraai vat nie stront nie, sy maak vinnig ‘n plan.
Ek sien Schumacher gaan vir Massa vervang.
247, Yip. Sal great wees a Schumi sy eerste race terug wen.
250!!
Mooi Supa.
#246
Die home games is die ding
As ons Saterdag wen dan trap ons die Aussies, ek is seker daaroor. Ek het destyds met Jake White gepraat en hy reken die Aussies het ‘n mental blok om in SA te wen
Laas jaar was maar ‘n pox vir hulle
Saterdag is oorlog en ons voorspelers moet die ding doen, ek het heirdie funny feeling dat ou Morne Steyn sy kanse gaan vat en behoorlik die game beheer
Dankie aan almal wat n bydgedra het..hehe
244-
Ja nee ek raak al meer kriewelrig met al die aanprysings van ‘Down Under” Maar gelukkig het ou Peter die manne al gewoond gemaak aan mooi woordtjies en snaakse uitsprake.
Ek dink daar is baie fun in die Bok kamp deesdae, sal graag die outobiografiee sien as hy die dag uittree.
JL1, ek hoop vir MS se part hy doen goed.
As hy die game gaan beheer soos in die S14, het die AB’s groot probleme.
#250
Nooit nie, daai kar is die probleem
#253 Jy is baie welkom.
252. Stem. Saterdag is die grote. Die aussies sal nie hierdie span wen in SA nie. Jys reg, ek dink die aussies het maar 2 keer gewen in SA die afgelope 8 jaar as ek dit nie mis het nie. Selfs in ons maer jare het ons hulle geklop.
Ons MOET saterdag wen.
Die McLaren en Ferrari’s sukkel maar hierdie jaar. Dit is goed so. Hulle het lank genoeg oorheers. Dit gaan die spanne iets gee om aan te dink.
254 Ek sal nie sy outobiografie verstaan nie.
Ek sal nogal JS s’n wil lees eendag.
#254 en #255
Ja PDV is seker ‘n mens se mens.
Ek sien ou Wayne Smith praat nou stories van 2 refs wat die onkant lyn moet patroleer, die bliksems moan nou verskriklik. Hulle speel baie onkant en klou aan die bal vas veerewig
Gatiep lê in die hospitaal na ‘n ernstige ongeluk.
Hy vra vir die dokter: “Sal ek darem kan kitaar speel?”
“Ja” sê die dokter.
“Dis fantasties” sê Gatiep, “want ek kon nog nooit nie!”
#257 en #253
Julle klink nou soos Aussies en Kiwis met die baie komplimente 😆
JL1, PDV moet by rugby bly. Die ou maak sy naam lekker gat partykeer.
Wat is die ooreenkoms tussen `n screensaver en `n vrou se gesig?
Albei verander as jy aan die muis vat!
259 Ek is n Ferrari fan, so like nie as hulle sukkel nie!
Maar Brawn sukkel ook nou skielik na hule die eerste 7 wedrenne oorheers het. Ek hoop Red Bull vang hulle. Webber of Vettel moet eerder wen. Ek wil nie he Button moet wen nie, maar hy is nog 15.5 punte voor!
JL1, ek is mos ‘n baie ordentlike mens. Probeer altyd die beste in almal raak sien, selfs Supa.
263 Baie dankie JL. 😆
Nouja, PC gerestart, Skype besig om te Install…
SAB, 🙂
Ek is ‘n McLaren fan, maar hulle is kak op die oomblik. Laat hulle die politiek in die span uitsort en dan weer konsentreer op wedrenne.
Users Online
Total 81 users including 0 member, 81 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,862,986 Page Impressions
_