OK boys and girls… here we go.

This should become a daily institution, a DAILY KAKPRAAT THREAD.

From “Drive-In” stories to “Poepruik” stories… anything except politics and religion… except by approved bloggersย !

Hehehehe

Gooooooooi Mieliessssssssss !

357 Responses to “Kakpraat” Thread – 29 July 2009

1 3 4 5 6 7 12
  • 121

    118 – Ja, miskien… maar jou poepol stink, ek ruik hom tot hier… of was dit die stoepkakkertjie wat in my kantoor gebollie het ?

    Sal moet gaan kyk !

    Flok !

  • 122

    120

    Jy moet hom uit die wind uit hou, dis nie gesond nie ๐Ÿ™‚

  • 123

    119 Ed

    Man, ek se jou mos jy moet die WP Comments Remix laai… wag, ek sal… want dit maak die Reply To funksie pis-maklik !

  • 124

    Nou kry ek sommer die skuld vir die “kakpraat” thread wat jy opgesit het!!

    Eis ๐Ÿ™‚

  • 125

    123

    Gaan die ander ouens nie bitch as net die WP ouens kan comment nie?

    Oooooh flok hier kom al weer ‘n ding ๐Ÿ™‚

  • 126

    123, Man GBS, ek laai die goed maar weet nog nie hoe om dit te implimenteer nie.

  • 127

    SAB, bwahaahahaha, jy loop op dun ys. hehehe

  • 128

    Game on…..

  • 129

    126 Ed,

    Daar’s instruksies wat jy saamkry met elke Plugin / Widget….

  • 130

    Out till later

    cheers vir eers

  • 131

    Ed, ek gaan gou die WP Comments Remix try laai……. en activate

  • 132

    Ek het gesien. Ons tyd is net so bietjie beperk.
    As jy ‘n webcam het, moet ons reรซl om so bietjie te chat.

  • 133

    Cheers SAB.

  • 134

    Kwaai GBS.

  • 135

    Hi Ed, yes I made it…… ๐Ÿ™‚ ๐Ÿ™‚
    Do you want a nomination for ‘Hottie of the Week’, actually let me guesss that was a GBS idea??
    If it was the lanky Bulls girl on the other blog she has a great midriff ,but a face like a drag queen!

  • 136

    SA Barb, forget that ruddy condensed milk, it gave GBS rotten toothache a couple of weeks ago!

  • 137

    Hi Carol,

    Hope you like this place. I have nominated myself. Hehehehe. My nomination will go to Megan Fox.

  • 138

    BRB. Need some food.

  • 139

    138 gotta keep that ‘fighters’ body in shape…..

    Do warn the boys of the dangers of condensed milk, the sugar rush, the instant high then the ‘lows’ (and the enamel erosion…..) they will not listen to me! ๐Ÿ™‚

  • 140

    139, All that is applicable to woman. Not the Boys. ๐Ÿ˜‰

  • 141

    Hallo all

    Hey Carol, how you doing?

  • 142

    Hello JL1.

  • 143

    Hello Ed

    Ek gaan Barbados toe, watter kanaal wys die Tri-nations vanaf Amerika of hoe sal ek maak om die Aus v SA game te sien

  • 144

    Ed,

    Ek het ‘n lekwar Webcam… ons moet organise om te Skype of iets !

  • 145

    Nooooooooooooo Condensed Milk is good for you… it was’nt that which gave me tooth ache… I broke a tooth chewing on super hard toffies !

  • 146

    JL1, Jy gaan na http://www.mediazone.com en kies rugbyzone. Jy kan een game kyk vir $10, of registreer vir ‘n jaar $99.
    GBS, ek het webcam, skype en al daai goed. Ons kan datums met e-pos bespreek.

  • 147

    JL

    Ek hoop nie jy gaan agter my vrou aan nie, sy is ook nou in Barbados.

  • 148

    #147, nou sรช jy my eers. Ouens, ek sien julle oor so paar dae.

  • 149

    ๐Ÿ˜€

  • 150

    148 Ed, as jy dink daai lektor het jou kuk gegee, moet jy pasop! hehe

1 3 4 5 6 7 12

Users Online

Total 73 users including 0 member, 73 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm