OK boys and girls… here we go.
This should become a daily institution, a DAILY KAKPRAAT THREAD.
From “Drive-In” stories to “Poepruik” stories… anything except politics and religion… except by approved bloggers !
Hehehehe
Gooooooooi Mieliessssssssss !
Toets, 1 2 3 4 5 6 7 8 9
Slaap jy nie GBS????
More alle rugbykenners en bloubul ondersteuners,
ED en GBS, het julle al n logo vir die site ingedagte? Ek het n baie mooi prent van Tafelberg wat julle kan gebruik
333# Hello Disa.
Die manne is besig met n klomp innovasies, ek dink ons sal teen die naweek die resultaat van hulle arbeid begin sien
Weet egternie Tafelberg nie ;-)…….dink die kanse is beter dat jy n foto sal sien van n bul teen die Magaliesberg!
Ek sien uit na die vide-gedeelte, want ek kry nie al die CC wedstryde hier nie, en justin.tv is dikwels aflyn.
334#
🙂
Sukkel nog steeds met dit….
334# ‘….sien uit na die video-gedeelte…’
Praat later, moet gou bank toe.
334
More Pietman en Disa
Het jy toegang tot Supersport se website, daar is gewoonlik clips van elke wedstryd se hoogtepunte.
http://www.supersport.com/rugby/
337# sB
Ek weet.
Maar die boodskap is ‘ video nat available in your area’.
#337
sB
Kan ons nie n n superbru pool begin met ‘wetalkrugby-bloggers’ nie?
Dan kan ons ons scores oordra vanaf keobloggers, ek laaik dit nie daar nie.
Jis Superbul,
Selfde hier in Oz, die clips werk nie van die Supersport website nie.
Miskien moet daar links geplaas raak na Youtube toe, hulle het gewoonlik al die highlights
Jis Pietman,
Probeer mediazone.com
Dink dit sal werk daar in jou zone, iets soos 99US n jaar dan kan jy alle rugby live kyk
341# Thx.
Goeiste genade, julle het darem lekker geblog gistraand.
Sal later kom inloer om te kyk wat julle manne aanvang.
More mense
Ek blog nog, tik my gat af en skielik verdwyn dit
more more more.
Koppie voel half tender vandag.
Gisteraand Brad Pitt,vanoggend spierwit!!
@346
Jy raak al nes K9! Julle suip heelweek!!
Of wag, het jy weer gisteraand muurbal gejol?
@339
Ek sekondeer daai idee van jou. Net nie seker of ‘n ou dit kan doen (punte oorbring nie) en of almal van scratch af gaan moet begin nie.
#348 KP
Ja, jy kan bedank uit een en poel en oorgaan na n ander en jou score saamneem.
Ek het dit al gedoen, een slag toe ek by verkeerde poel aangesluit en daarna gewaai het.
Hellooooooooo Baberballe…
Flok, my ogies voel soos muis-punanie in paartyd….. pienk en seeeeeeeer….. hel ek het weer na 01:00 vanoggend innie bed in gaan bliksem net omdat ek vir JULLE FOKKKKKERRRRSSSSS tweaks en shit soek vir die blogsite……
Ek sal seker moet begin dink daaraan om nuwe Threads vir vandag op te sit… nognie deur al my mail gewerk nie maar ek sien Manie en Kobus het berigte aangestuur…. sal sien wie nog….
#348/349
Jy moet dit egter redelik aan die begin doen, dink ek, sal later die reels lees.
351 – Ag Pieta…. kan ons dit nie maar so los en volgende keer beter doen nie…. dis moooooooosa moeite jong !
#352 GBS
Dis ok, nie ernstig nie….los dit eers, sal volgende keer dit doen onder hierdie blog se naam.
Flok, ek beter my gat in rat kry, ek sit en gaap soos ‘n Munisipale werker….
353
Ek sal moet bedank uit een van my poele en dan n nuwe skep , ek speel in 3 reeds. Moet vandag werk sal vanaand sien of julle dit so wil he. Ek is admin op die keo een, so ek kan hom net destroy , hel maar ek gaan dan n paar ouens se moere koer.
#355 Superbul
#335 superbul
😉
Nee, los liewer, daar is darem te veel maters ook tussenin om die keo site te vernietig.
Kom ons bly maar vir oulaas….tot tyd en wyl
Users Online
Total 61 users including 0 member, 61 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,857,297 Page Impressions
_