A week a long time in rugby
Fullback Mils Muliaina believes one week is long enough for his side to turn around their disjointed effort against South Africa – and in the process write his name in the Tri-Nations rugby record book.
Doing so would also see him climb to 23 wins in Tri-Nations tests, level with former halfback Justin Marshall atop the list of 388 players who have contested the tournament since its inception in 1996.
Paranoid All Blacks beef up training security
Security continued to be ramped-up at the All Blacks’ final training session yesterday in a bid to shut-out any prying eyes ahead of Sunday morning’s test against the Springboks.
As usual, the team had several security personnel patrolling the perimeter of the school grounds where they trained and one of them screened the area with his binoculars.
Springboks lineout king Victor Matfield took the All Blacks’ precautions as a “nice compliment” but believed there was no need for the New Zealanders to be so secretive, believing he only needs to view their previous test matches on DVD to analyse game plans.
http://www.rugbyheaven.com.au/news/news/paranoid-abs-beef-up-security/2009/07/31/1248977181503.html
Lineout worries buzz ABs
Chatter about their flaky lineout has followed the All Blacks around Durban this week like a swarm of blowflies.
http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/all-blacks/2707795/Lineout-worries-buzz-around-All-Blacks
Jis Buurman, jy jou babbie afgeskud van Woensdag?
Vol ou chirps vanoggend sien ek.
Sien ons gooi weer saam daar op Superbru 3N. Great minds think alike…………
30….vertel bietjie wat die plan is……
#30 – Ons sal almal saam gaan groet, en die ou wat eerste geskors word wen ‘n kas bier. Kyk die kak gaan spat.
#33 Bwaaaaahahahahahahaha klink moerse cool, hou my op hoogte sodat ek kan gaan lag……
33# You evil man you!!
jis jis almal — so vinnig in & uit.
Buurman — het die babbie gisteraand weer gedokter en is maar min lus vir werk in hierdie weer.
Wag laat ek groet, werk staan.
Cheers
Bye allie mense, moet nou meeting toe gaan…..bad news so op die vrydag…praat weer
#33 Ek het eerste dibs op Langenhoven en dan Dawn
39
🙂 Jy gaan sterk kompetisie hê vir voor in die ry om daai 2 te “groet” Petroleum Poodle, en Kortenvolen……….
Dan is daar nog die Prins van Produktiwiteit (WPTID), Namakwalandse werfbobbeDjaan, Trassie, en ‘n hele paar ander mislukkings van die spesie
Goeie ordentlike mense van hierdie blog, ek groet nou vir die naweek. Behalwe vir wanneer die toets aan is, gaan ek die meeste van die tyd saam met ‘n pragtige eksemplaar van die vroulike geslag in ‘n jacuzzi lê en ‘n spier of meer bult en borrels byt
Mag ons potsierlike coach sy stemmetjie verloor en ons Bokke struktuur handhaaf!!!
Sien julle Sondagaand Cheers
PS BOKKE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Hellooooooooo maters van yster en plaaters,
Ek se net gou hello voor ek kliente to boggerofski…..
Ek is maar moerrrrr besig vandag, dis maandeinde en al sulke kak… en die tille moet bly rol.
Ek sal laat-laat middag ons EERSTE GAME THREAD opsit en sien uit na die eerse game thread hier.
Gooooooooooooooooi Mieliesssssssssssss !!
40 SAB,
Geniet die “Dirty Weekend”, BruVVa…. stop haar vol boeta…..
38# Hello Tripples,
Lekker om bietjie ordentlike damesgeselskap hier te sien!
Hoe het jy ons opgespoor?
#43 O ja, en Carol is darem ook hier, gepraat van ordentlike dames…..
Net so vinnige hello dan gaan ek werk toe.
Die finale blog het gisteraand moesa rigting gekry. Ek het die reply to comment funksie reggekry. Hang net vas mense. Ek en GBS sal binnekort klaar wees.
🙂
#43 Halloooo Pietman, K9 het my gese, baie beter hier of wat se ek, die mense daar op Keo het my rasend gehad
#45 Julle is net te goed vir ons ED
😆
Ek het 3 van my vriende genooi, hulle het glad nie op Keo geblog nie maar ons het lekker saamgeblog op ‘n ander site lank terug, baie oulike mense en ja…….natuurlik BULLE hehehehe
#47, hehehe, ek wil altyd die mense om my gelukkig hou. Laat ek net gou ‘n tissue kry.
Hier is nou genoeg Bulle!!
46# Nee, Tripples, ek het begin sonde doen daar op keo, te veel.
As my dierbare ma moet sien die tale wat ek daar gebruik het!
Daai Grant met sy ‘hello boet whatasup boet proud to be your brother boet, let’s have a beer soon boet, say hello to Lilith boet’, as hy met Langkop en Transvestasie gesels, het my moer laat oorkook, ek se jou….
Dis hoekom Ed en GBS maar besluit het op n eie blog, hulle het gesien ek was besig om te veel kuk te maak op keo….goeie pelle, hulle kyk agter my 🙂
#50, Pietman, ek is klaar besig om nog een te maak as jy hier kuk begin maak. hehehehe. Dan gee ons hierdie plek vir die bulle.. 😀
#49 Daar kan noooooit genoeg bulle wees nie hehehehe
#50 Yip dis die ding, en die wetters het mens bly uitlok!!!! Maar eks ien ou Dawn was lanklaas op, sekere geban…..
WPTID was ook ‘n gatkruiper by hulle gewees en altyd friggin slimmer as almal, weet nog nie wat om van Rangerman te dink nie…
#51 EDDIE Pietman is mos nou ‘n BUL Woooooooooohoooooooo
O ja, ander ou wat moer funny was is Gunther, mens kan lekker vir hom lag
EEE, wag eers met Gunther. Toe ek vir Namakwaland gesê het wat ek van hom dink, toe kuk hy my uit. hehehe 🙁
#54 O ok dan, dan moet hy maar net hier wegbly……verstaan ook nie al die anner afrikaners nie hehehehehehe
ek ken in elkgeval nie vir hom nie, net altyd vir sy posts gelag, hy is baie skerp
#56, hy is skerp, so droë sin van humor.
Gunther is in die Kaap, kom van London af.
die Aussies sukkel alklaar weer in die Ashes……203/8 Bwaaahahahahaha I love it!!!!
Al die mense wat kuk gemaak het kom van die kaap af 😆
Users Online
Total 70 users including 0 member, 70 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,863,478 Page Impressions
_