A week a long time in rugby
Fullback Mils Muliaina believes one week is long enough for his side to turn around their disjointed effort against South Africa – and in the process write his name in the Tri-Nations rugby record book.
Doing so would also see him climb to 23 wins in Tri-Nations tests, level with former halfback Justin Marshall atop the list of 388 players who have contested the tournament since its inception in 1996.
Paranoid All Blacks beef up training security
Security continued to be ramped-up at the All Blacks’ final training session yesterday in a bid to shut-out any prying eyes ahead of Sunday morning’s test against the Springboks.
As usual, the team had several security personnel patrolling the perimeter of the school grounds where they trained and one of them screened the area with his binoculars.
Springboks lineout king Victor Matfield took the All Blacks’ precautions as a “nice compliment” but believed there was no need for the New Zealanders to be so secretive, believing he only needs to view their previous test matches on DVD to analyse game plans.
http://www.rugbyheaven.com.au/news/news/paranoid-abs-beef-up-security/2009/07/31/1248977181503.html
Lineout worries buzz ABs
Chatter about their flaky lineout has followed the All Blacks around Durban this week like a swarm of blowflies.
http://www.stuff.co.nz/sport/rugby/all-blacks/2707795/Lineout-worries-buzz-around-All-Blacks
Tendai “Beast” Mtawarira is a rugby commentator’s dream.
Instead of having to peer into their TV monitors to clarify if the Springboks and Sharks loosehead prop really did make a charge with the ball, the men with the microphones just have to cock an ear at the crowd for confirmation.
Mtawarira, or “Beast” as he is known to everyone that follows rugby in South Africa, has developed a cult following in the Republic and whenever he takes the ball for a rumble up-field or launches a tackle the crowd roar out “Beaaaaaaast” with great gusto.
Nowhere else in the world is he more popular than in Durban’s “Shark Tank”, where the Springboks will face the All Blacks in Sunday’s Tri-Nations test, and even in the conservative city of Bloemfontein, where last weekend’s test was staged, the crowd roared his name as he made a charge.
This will be just Mtawarira’s third appearance against the All Blacks.
All Blacks rugby captain Richie McCaw has shouldered some blame for the lineout woes against the Springboks last week but is comfortable it won’t create any mental anguish for his team at Durban.
The spectre of South African lineout star Victor Matfield hangs over the New Zealand camp like a dark shadow but McCaw is determined his forward pack doesn’t get hung up on his prowess on Sunday morning (NZ time).
Matfield orchestrated an assault on the All Blacks’ lineout during last week’s Tri-Nations test at Bloemfontein, won 28-19 by the hosts.
“We allowed him to be good by playing into his hands a little bit,” McCaw said.
“He got the first one and then we were reluctant to go back to what we were doing.
“It’s the old story, you lose a couple and everyone gets a bit twitchy.”
25 – 17 vir die Bokke
Wat kry die ou wat die naaste score het hier op wetalkrugby? Net nie kak Johnny Walker soos op Keo nie, gee my n bottel brannas enige tyd van die dag liewer. Selfs n bottel Good Hope sal doen
As dit nie reen nie is my score 30 – 15 vir die bokke.
Met reen soos verwag 18 – 9 vir bokke.
Ek gaan daar wees om seker te maak dinge loop reg.
Ek hoop net daai Sharks fans is bietjie wakker
Hulle raak mos maar stil as dinge bietjie taai is
Howdi kanasters!
Reën katte en honde hier inni Kaap. Lekker weer vir ‘n goeie bottel rooiwyn en ‘n groot duve vir twee.
Enigste unpredictable game die nawwek Leeus en Kwas imo. Gaan vervelige naweek van rugby wees, as daar so iets is natuurlik.
Dink die AB’s kuk hulle broeke al klaar bruin van al die druk. Bokke s’n om te verloor.
Môre Isi
Wat van die Sharks vs Cheetahs?
7# “n No brainer Snoek. Sharks het te veel skietgoed en ondervinding, selfs in Blommetjiesfontein en sonder die Kokkerot!
‘n No Brainer my tjom.
Sharks sukkel gewoonlik erg in bloem. As ‘n supporter is dit die weg game wat my die meeste pla. En die Cheetahs het nie sleg gelyk teen WP laas week nie.
Maar as die Cheetahs hierdie naweek verloor is hulle in die moeilikheid, wat beteken hulle gaan redelik desperaat wees.
Mens speel 20 min met passie en daarna is dit commin rugby sense en talent. Jy’s reg, Cheaters gaan goeie fight opsit, maar lack die intensitiet om die Vissie voorspelers in toom te hou.
Visse met 15 plus en bonus punt.
Dag al die manne……julle opgespoor hehehehehe, julle het seker nie gedink julle gaan van my wegkom nie 😆
Dink die Guppies gaan die een vat hoor
Snoek ek’t WP en Bulle met ‘n country mile op Superbru. Ek worry egter nou oor WP game want dit pis met reen hier in suidelike voorstede. Steeds WP maar die country mile lyk in gedrang te wees.
Welkom EEEEEEEEEEEEEEEE!!!!!!!
Hallo EEE
Bly om weg van KEO af te wees?
14 Halloooo Katjie…..
El skree vir die Boland en die Luiperds!!!!
A cardiologist died and was given an elaborate funeral. A huge heart covered in flowers stood behind the casket during the service.
Following the eulogy, the heart opened, and the casket rolled
inside.
The heart then closed, sealing the doctor in the beautiful heart forever.
At that point, one of the mourners burst into laughter. When all eyes stared at him, he said, “I’m sorry, I was just thinking of my own funeral………I’m a gynecologist.”
15….definitief, het naderhand net gelees en nou en dan gecomment……dit het so kuk geword daar, met hater primus wateva die ding se naam is en Dawn ook, hulle het dit so onsmaaklik vir almal gemaak
EEE…ons probeer maar die bulle ondersteuners beperk hierso.
17….Ja shame, iemand moet altyd ‘n freak wees 😆
#13 – Isi
Nog nie gepick nie, sal maar moet besluit. Bly om te weet dit reen voor ek pick, dit maak ‘n groot verskil aan die wedstryd.
Trupi….dis ‘n oue daai hehehehe
20 Gmf as dit nie vir die Bulle ondersteuners was nie, was hier nie ‘n site nie, jy kan bly wees hulle duld kaatjies hier hoor
Halllllllooooooo EEEEEEEEEEEEEEEEE.
Dis hier waar die groot…….teomaar, sal nie verder gaan nie. Hou hierdie spasie dop EEE. Onthou als is nog in toets fase, maar Ed en GBS werk hulle mielies krom om die site ‘n moesa sukses te maak. Dis klaar strate beter as Keo. Die manne en maninne wat hier blog, sê almal Keo sal hulle nie weer sien nie, en ons toets nog………
Daar is egter ‘n brandende gevoel onder bloggers hier om een laaste keer te gaan groet op keo. Watch this space.
Okay…ek moet maak soos rokkof (hoop nie ek word geban hieroor nie)….sien julle later.
#25 Hulle mielies kan nie krommer nie.
25…..Hi Isi, ja laat weet my net, dis baie nicer as Keo en ek verstaan nog in ontwikkelingsfase…..maar sal deel van julle brandende gevoel word om te gaan groet hehehehehe
Bye Brakkie……praat weer
#25
Daai groet gaan pret wees. 😆
Users Online
Total 79 users including 0 member, 79 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,863,133 Page Impressions
_